Hoërskool Fichardtpark netbalspelers in Vrystaat Netbalspan
Fichardtpark in Vrystaat Netbalspan. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op Clarissa Herselman (O.18), Amy Jacobs (O.17), karabo Nyakane (O.16), Anel Standers en Gilden Valentine (beide O 15). Hierdie 5 leerders…
Hoër Meisieskool Oranje beste Akademiese Presteerders
Oranje beste akademiese presteerders. Só lyk Oranje se beste akademiese presteerders vir die 2de kwartaal (gr. 10-12). Tweede kwartaal 2021: Graad 12 1. Carmi van Niekerk – 98,43%, 2. Chané…
Hoërskool Fichardtpark maak Leerderraad 2022 bekend
Hoërskool Fichardtpark Leerderraad 2022. Hoërskool Fichardtpark is baie trots om hiermee hul Leerderraad vir 2022 bekend te maak. Die LLR 2021/ 2022 Seuns: Niël Arlow, Dawie Botes, Bibi Botsane, Jeanré…
Hoërskool Fichardtpark atleet in Vrystaat Landloopspan
Fichardtpark in Vrystaat Landloopspan. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op Mianda Nel. Sy is gekies vir die Vrystaat landloopspan. Fichardtpark neem altyd die voortou met atletiek. Die skool…
BVHS Leerling Neem Deel Aan SA Elite en Ope Karate- Kampioenskappe
Die SA Elite en Ope Karate Kampioenskappe vind plaas vanaf 26 tot 30 Augustus. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is trots daarop dat een van sy leerlinge, Josh Bezuidenhout, die Vrystaatspan verteenwoordig…
Hoërskool Fichardtpark leerder in Vrystaat O/18 Hokkiespan
Fichardtpark Vrystaat O/18 Hokkiespan. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op een van hul hokkiespelers, Batista Bobeje, wat verkies tot die Vrystaat 0/18A hokkiespan. Lees meer oor Hoërskool Fichardtpark:…
Laerskool Truida Kestell leerder ontvang Eisteddfod-toekenning
Truida Kestell ontvang Eisteddfod-toekenning. Isabelle Koch van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het ‘n “Hearts Award” vir voordrag ontvang gedurende die week se Eisteddfod. Baie geluk, Isabelle! Isabelle Koch received…
Truida Kestell excels in Cross Country
Foto: bo: Truidjies se puik atlete Truida Kestell Cross Country. Die Truidjies van Bethlehem het Bloemfontein aan die brand gehardloop. Well done to all the Cross Country athletes with exceptional…
Truida Kestell plant ‘n kruis
Truida Kestell plant ‘n kruis. Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is ‘n parallel-medium laerskool in die skilderagtige Oos-Vrystaat. Die skool beskik oor ‘n ryk geskiedenis wat van voortreflikheid getuig sedert…
Hoërskool Witteberg ruiters ingesluit in Vrystaat SAWMGA span
Witteberg ruiters in SAWMGA span. Mignon Thomas en Mieke du Plooy, beide leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is ingesluit in die Vrystaat SAWMGA span. Die SAWMGA Nasionaal vind plaas…
BVHS leerder blink uit in Western Mounted Games
Tydens die Western Mounted Games se Streeks- en Interprovinsiale kompetisie wat gehou is op 8 en 9 Augustus 2021 het Juandré le Roux goeie prestasies behaal. In die Distriksbyeenkoms op…
Welkom Volkskool Ruiters presteer by SANESA “Qualifier 4” perdeskou
Welkom Volkskool SANESA “Qualifier 4”. Die Volkies het die afgelope naweek (20 – 22 Augustus) aan die SANESA “Qualifier 4” perdeskou te Bloemfontein deelgeneem. Vené Steyn het die volgende plekke…
Welkom Volkskool Gimnaste presteer by NOVS Gimnastiek
Welkom Volkskool Gimnaste presteer. Gedurende die naweek van 14 Augustus het Annique de Villiers, Mia Fouché, Jana Swart en Ettiene Engelbrecht aan die NOVS Gimnastiek te Bultfontein deelgeneem. Almal verwerf…
BVHS leerders in Vrystaat Cheetahs-netbalspan
BVHS Vrystaat Cheetahs-netbalspan. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op hul puik netbalspelers is verkies tot die Vrystaat Cheetahs-netbalspan! Hierdie spelers is Cadi Mei (0/17), Jasmine Carli Shannon (o/17), Elizbe…
Truida Kestell skuts presteer
Truida Kestell skuts presteer. Vier skuts van Laerskool Truida Kestell van Bethlehem het geskitter tydens ‘n Jagters- en Wildbewaringsvereniging kompetisie. Die volgende prestasies is behaal: Rebekah Meyer – o.13: Lugdrukgeweer…
BVHS tienertoneel verwerf A-simbool by Eisteddfod
BVHS tienertoneel A-simbool Eisteddfod. Nadat Bethlehem Voortrekker Hoërskool se tienertoneel ‘n A-simbool verwerf het tydens die Eisteddfod met hulle toneelstuk Opdroog, neem hulle op 23 Augustus in Pretoria deel aan…
Laerskool Truida Kestell presteer by Eisteddfod
Truida Kestell by Eisteddfod. Twee leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Rozandi Niemann en Nienke van Zyl, het elkeen ‘n “Hearts Award” ontvang gedurende die week se Eisteddfod. Baie…
Primêre Skool Naudéville onderwyser Griffons 7’s keurder
Naudéville onderwyser Griffons 7’s keurder. Meneer JP Kalp, onderwyser van Primêre Skool Naudéville, is verkies as die Griffons 7’s keurder vir laerskole. Baie geluk! Meer oor Naudéville: https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/ http://www.naudies.co.za/
BVHS leerders in seuns o/16 Noord-Vrystaat Hokkiespan
Foto Voor sittend: Tshepo Litedu(o/16A) Shaidon Davids(o/16A) Agter vlnr: Danny de Klerk(reserwe), Dawid Terblanche(o/16A), Kehan Wohlitz(reserwe) BVHS o/16 Noord-Vrystaat Hokkiespan. Vyf seuns hokkiespelers is verkies tot die o/16 Noord-Vrystaat Hokkiespan.…
BVHS leerders verkies tot o/16 Noord-Vrystaat Hokkiespan
Foto Vlnr voor sittend: Mianka van Niekerk, Jennifer Wessels Agter: vlnr Jani Faber, Yani Greyvenstein (o/16A), Elsje Hattingh(o/16A) Afwesig: Elaine Letsoara(o/16A), Alyssa Roux, Welné Pretorius(o/16B) BVHS o/16 Noord-Vrystaat Hokkiespan. Agt…
Primêre Skool Naudéville leerder presteer by SANESA 4th Qualifier
Foto: Ava en haar Perd, Dybin Chippendale Naudéville presteer SANESA 4th Qualifier. Die afgelope naweek, 21 Augustus, het die SANESA 4th Qualifier in Bloemfontein plaasgevind. Ava Adendorff van Primêre Skool…
BVHS leerders in o/18A Noord-Vrystaat Hokkiespan
Foto vlnr: Wian Burger, Dudu Miya en Divan van Dijk BVHS o/18A Noord-Vrystaat Hokkiespan. Drie seuns-hokkiespelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Wian Burger, Dudu Miya en Divan van Dijk is verkies…
Hoërskool Fichardtpark Voortrekkers Kommando Jeugleiers
Fichardtpark Voortrekkers Kommando Jeugleiers. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is baie trots op Elane Bender en Jeanre Coetzee met hul verkiesing as Brandkop Voortrekkers se nuwe Kommando Jeugleiers vir 2021-2022. Ons…
Laerskool Truida Kestell O.13 Vrystaat Netbalspan
Laerskool Truida Kestell netbalspelers, Janke Schnetler en Lisa Rautenbach is verkies tot die O.13 “Cheetah/Jaguar Vrystaat Netbalspan wat vanaf 3 tot 6 Oktober aan die All Ages SA Netbaltoernooi gaan…
Laerskool Truida Kestell leerder in O.14A Noord-Vrystaat Hokkiespan
Truida Kestell Noord-Vrystaat Hokkiespan. Leané Fourie van Laerskool Truida Kestell in Betrhlehem, is verkies tot die O.14A Noord-Vrystaat hokkiespan. Leané Fourie from Truida kestell Primary School has been selected to…
BVHS landloop atlete uitstekend by Vrystaat landloop kampioenskappe
Foto: Voor sittend vlnr: Mieke-Louise Britz en Danika Zwahlen. Staande: Carise van Rooyen (Afwesig: Kiara Montgomery, Keanu Fourie) BVHS landloop atlete uitstekend. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se landloop atlete presteer uitstekend…
BVHS Tennisspeler wen TSA Prokennex-toernooi
BVHS wen TSA Prokennex-toernooi. Annika van Rooyen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gedurende die afgelope naweek , 21 Augustus, die o/16 TSA Prokennex-toernooi gewen. Baie geluk, Annika! Trekkertrots! Lees meer…
Hoërskool Sentraal kondig leerderraad 2022 aan
Hoërskool Sentraal kondig leerderraad aan. Sentraal het hul Leerderraad vir 2022 aangekondig. Die span is: Miandi Steenkamp, Anri Kleynhans, Kyla Vorster, Lizemé van der Walt, Mariné Koekemoer, Zionné Grobler, Leila…
Nege leerders van BVHS in o.18A Noord-Vrystaat Hokkiespan
Foto vlnr Voor: Inge Mienie, Ntsopa Mokoena, Jana Coetzee Agter: Micayla Fourie (reserwe), Marjulyn Myburgh,Amelia Lamprecht, Izaan Barnard Afwesig: Kellelo Moloi Nege leerders van BVHS in o.18A Noord-Vrystaat Hokkiespan. Bethlehem…
Twee leerders van Naudéville in o.13 Jaguar Netbalspan
Naudéville in o.13 Jaguar Netbalspan. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville van Welkom, is ingesluit in die o.13 Jaguar Netbalspan. Naudies is baie trots op Lynn-Marie Louw en Juliette Schoeman.…
BVHS leerders ingesluit in Vrystaat Tennisspan
Foto bo: Kayla Scheepers (links) en Anke Heyns (regs). Bethlehem Voortrekker Hoërskool het twee leerders opgelewer wat ingesluit is om vir die Vrystaat Tennisspan te speel. Annika van Rooyen het…
BVHS Rugbyspelers by o/16 -Griffonsproewe
BVHS Rugbyspelers by o/16 -Griffonsproewe. Nege rugbyspelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope naweek (21 Augustus) aan die o/16 -Griffonsproewe deelgeneem. Die spelers wat deelgeneem het is : Thinus…
Hoërskool Witteberg lewer 18 rugbyspelers vir Griffons proewe
Foto bo: 0/18: Onder van links na regs: Christiaan Schoonraad, TJ van Zyl, Luhan Bester, Duan Maritz, Rezarco Lategan. Bo van links na regs: Curtley Smith, Ashton Diedericks, JC Myburgh,…
ATKV Redenaar wenners van Laerskool Truida Kestell
Die ATKV redenaar wenners van Laerskool Truida Kestell is leerders wat hulle sê kan sê as hulle moet praat. In die ATKV redenaar wenners vir Graad 1-3 wat plekke behaal…
BVHS Hokkiespelers in o/14 Noord-Vrystaat Hokkiespan
Foto: Vlnr voor: Lana Wessels, Ané van Zyl) Agter: Ermarie Botha, Nia-McKay Helm Afwesig: Hermien van Biljon, Teoné Jordaan Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op hul leerders wat verkies…
Witteberg leerders in Noord-Vrystaat Hokkiespanne
O.16 – Voor vlnr: Hope Mabe, Vuli Nhlapo, Bongi Radebe Agter vlnr: Ivé van der Westhuizen, Petra Steinmann en Ané Beneke 10 Witteberg leerders is na afloop van die naweek…
BVHS Rugbyspelers in o.18 Griffonsproewe
Vlnr Voor: Louis Janse van Rensburg, Dendré Aucamp Agter: Franco Marais, Karabo Onkarabile, Jona Brink Afwesig: Henro Claasen Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op hul leerders, Louis Janse van…
Miné de Klerk ryg medaljes in
Foto’s: Miné de Klerk Miné de Klerk ryg medaljes in. Miné de Klerk, Hoërskool Goudveld in Welkom se hoofdogter, is op pad om ‘n wêreldkampioen te word. Sy het by…
Bethlehem Voortrekker Hoërskool kondig Mnr/Mej BVHS 2021 aan
Foto bo: Hein Smith en Emma Schutte (links), Whitehead en Jana Muller (middel), Presley Lesoro en Kayla Scheepers Bethlehem Voortrekker Hoërskool kondig mnr/mej BVHS vir 2021 aan. Mnr/mej BVHS 2021…
BVHS TBM-spanne verkies om aan Vrystaat netbalproewe deel te neem
BVHS by netbal kampioenskappe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se netbalspelers is verkies tot TBM- netbal kampioenskappe se spanne wat Saterdag, 21 Augustus in Bloemfontein aan die Vrystaat netbalproewe gaan deelneem. Spelers…
Bethlehem Voortrekker Redenaars maak hul skool trots
Foto: Susan Bender en Milla Kotze Voortrekker redenaars maak hul skool trots! Die ATKV-redenaarskompetisie het hierdie jaar ‘n ander formaat aangeneem. Geen gehoor of kwaai beoordelaar wat vir jou oor…
BVHS landloopatlete neem deel aan Vrystaat Kampioenskappe
Foto bo: Vlnr Keaun Fourie, Kiara Montgomery, Danika Zwahlen, Carise van Rooyen, Mieke-Louise Britz Carmen Strydom – afwesig met die neem van foto Bethlehem Voortrekker Hoërskool se landloop atlete is…
Primêre Skool Jordania Graad R
Jordania Graad R het beperkte plek beskikbaar. Gee jou kind ‘n voorsprong! Die Primêre Skool Jordania is ‘n skool met ‘n tradisieryke geskiedenis en is toekomsgerig om aan sy leerders…
Oranje groet Netbalspelers met gemengde gevoelens
Foto vlnr: Eilir, Essie en Magé. Afwesig (inlas): Janine Oranje groet Netbalspelers. Oranje groet Netbalspelers met gemengde gevoelens Dit was nou nie die einde wat hulle as viertal wou gehad…
Witteberg Tienertoneel 3de in Vrystaat
Voor: Jene, agter: Lilandi Witteberg Tienertoneel 3de. Witteberg Tienertoneel 3de in Vrystaat. Die tienertoneel produksie “As die Trein kom” is `n produksie wat die laaste paar weke op almal se…









