)

BVHS landloopatlete neem deel aan Vrystaat Kampioenskappe

Foto bo: Vlnr Keaun Fourie, Kiara Montgomery, Danika Zwahlen, Carise van Rooyen, Mieke-Louise Britz

Carmen Strydom – afwesig met die neem van foto

Bethlehem Voortrekker Hoërskool se landloop atlete is deel van die Oos-Vrystaat se Landloopspan, wat op 21 Augustus aan die Vrystaat Kampioenskappe in Bloemfontein gaan deelnmeem.

Afrigters wat as keurders en beamptes die spelers vergesel is Ruzel Vorster, Elmari de Bruin en Lisa van Wyk

Ons wens hulle baie sterkte toe! Hou bene hou!

Trekker trots!

Foto’s verskaf

Meer oor BVHS:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-sports/

https://www.voortrekker.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal