Fast five netbal – HoĆ«rskool Witteberg
Fast five netbal. HoĆ«rskool Witteberg se o/15 Fast five netbal span is aangewys as die Vrystaatkampioene. Die span dring deur na die nasionale toernooi wat gedurende die Septembervakansie plaasvind. Meer…
Con Spirito Debat – HoĆ«rskool Witteberg
Con Spirito Debat. Agt debatspanne van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, het deelgeneem het aan die Con Spirito Debat. Hierdie spanne het deurgedring na die semi-finale. Dit het die afgelope naweek…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Blossoms have appeared in the land; Song of Songs 2: 12, 13. More school news:
Netbal Fast Five – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Netbal Fast Five. Goeie nuus vir HoĆ«rskool Jim FouchĆ© is dat beide hul o.17 en o.15 Netbal Fast Five spanne die skool by die SA Kampioenskappe in die skoolvakansie gaan…
Sewes Rugby HoĆ«rskool Heidelberg – Welkom Gimnasium
Sewes Rugby Hoƫrskool Heidelberg. Welkom Gimnasium is aangewys as die wenners tydens die Sewes Rugby Hoƫrskool Heidelberg. Uitslae van Welkom Gimnasium: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto verskaf
Sentraal 7’s Rugbytoernooi – Sentraal, JF, Grey, Fichardtpark
Sentraal 7’s Rugbytoernooi. Uitslae van Sentraal 7’s Rugbytoernooi, Saterdag, 31 Augustus. O.15 Spanne O.17 Spanne Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf
Dogters Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark
Dogters Krieket. HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein se dames hou daarvan om nuwe uitdagings te aanvaart. So het ān groep dinamiese jong dames besluit hul gaan die grense verskuif om ān…
Eskom Wiskunde kompetisie – HoĆ«rskool Trio
Eskom Wiskunde kompetisie. HoĆ«rskool Trio leerder, Kaylie Steyl, het deelgeneem aan die Eskom Wiskunde kompetisie. Sy het bewys dat sy wiskunde se baas is deurdat sy algeheel 3de geĆ«indig by…
Paralimpiese Spele – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Paralimpiese Spele. Marisa Potgieter (nĆ©e Swart), ān oud-Oranje, sal by vanjaar se Paralimpiese Spele as spanbestuurder van die nasionale boccia-span optree. Marisa het in 2010 matrikuleer en werk deesdae as…
Wesgrow Sentrale Skolesport – HoĆ«rskool Fichardtpark
Wesgrow Sentrale Skolesport. HoĆ«rskool Fichardtpark se eerste seunshokkiespan is aangewys as die wenners van hul afdeling by die Wesgrow Sentrale Skolesport byeenkoms. Tydens die byeenkoms het Fichies se o.16B seunshokkiespan…
Matriekkomitee 2025 – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Matriekkomitee 2025. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het hul Matriekkomitee 2025 bekend gestel. Die skool se boodskap aan die leiers: Psalms 32:8 – āI will instruct you and teach you in the…
VRL 2025 – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
VRL 2025. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het hul VRL 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf
VRL 2025 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
VRL 2025. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het die VRL-lede van elke graad vir 2025 aangekondig. Graad 9: Graad 10: Graad 11: Graad 12: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Free State Table Tennis – Grey College
Free State Table Tennis. Photo: Shiraaz Moosa and Ricardo Carrasco Nine boys from Grey College, Bloemfontein, took part in the provincial trials for table tennis on Saturday, 24 August. Shiraaz…
Sand du Plessis Toernooi – HoĆ«rskool SPS Brandfort
Sand du Plessis Toernooi. HoĆ«rskool SPS Brandfort se o.15 Fast 5 Netbalspan en hul o.15 7’s Rugbyspan is as wenners gekroon by die HoĆ«rskool Sand du Plessis toernooi die afgelope…
Rugby Sewes – Tjokkies o.11A die wenners
Rugby Sewes. Tjokkies se rugby sewes spanne het weereens hul kant gebring. Welgedaan aan beide die 0/11A en -B spanne wat tydens die Fichardtpark sewes in die A-liga deelgeneem het.…
Netbal Fast 5 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter
Netbal Fast 5. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se o.15 netbal fast 5 asook die o.17 span het die eindrondte van die Fast5 behaal. Die o.15 span het in die finaal teen…
FAK Allegretto Toneelfees – HoĆ«rskool Witteberg
FAK Allegretto Toneelfees. Foto: Tafel van die Ongewenstes: van links: Leonelle van Niekerk, Lienke Coetzee, Isabelle Koch en Charlize Saaiman. HoĆ«rskool Witteberg se twee tienertoneelgeselskappe, Donkermaan en Tafel vir die Ongewenstes,…
MC groet OMS-tennis – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
MC groet OMS-tennis. NĆ” ān bietjie meer as 2 jaar as afrigter waarin Oranje se tennis ongekende sukses bereik het, het MC Olivier die afgelope naweek halt geroep. Hy gaan…
GoJu-Kai Karate Kampioenskappe – Grey Kollege
GoJu-Kai Karate Kampioenskappe. Lian Kritzinger, leerder van Grey Kollege, het onlangs aan die GoJu-Kai Karate Kampioenskappe deelgeneem. Lian het skitterend presteer en die volgende medaljes verower; Hy is ook ingesluit…
ESKOM Expo Regional Competition – Trio High School
ESKOM Expo Regional Competition. Trio High School learner, HelenĆ© Fourie, participated in the ESKOM Expo Regional Competition for Young Scientists Science Fair in Welkom. The competition took place from 16…
FAK Allegretto Toneelfees – HoĆ«rskool Witteberg
FAK Allegretto Toneelfees. Hiermee die FAK Ermelo Week wenners. Beste tegniese aspekte: Beste verhoogbestuur: Beste Beligtingsontwerp: Beste Klank Samestel: Beste Grimering: Beste Dekor: Beste Kostuums: Beste Choreografie: Beste Ensemble: Beste…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. The Lord’s invitation. Kom terug na My toe.
HoĆ«rskole Skaakliga 2024 – HoĆ«rskool Fichardtpark
HoĆ«rskole Skaakliga 2024. Foto: Fichies se skaakspelers. HoĆ«rskool Fichardtpark se o.19A-Skaakspan is bekroon as die algehele wenners van die Bloemfonteinse HoĆ«rskole Skaakliga 2024. Die o.19 A-spanlede Ruald van Heerden, Ruan…
Goudveld Kunstefees – HoĆ«rskool Bothaville
Goudveld Kunstefees. Drie leerders van Hoƫrskool Bothaville het aan die Goudveld kunstefees deelgeneem en skitterend gevaar. Anika van Zyl Lirrian du Preez Carlize Nel Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.facebook.com/BothavilleHS Foto verskaf
Dink of Sink – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Dink of Sink. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se Gladdebek Gawies, Chenique Erasmus, Josua Deacon en Eben Sander, het die Junior afdeling van die Provinsiale rondte van Dink of Sink gewen. Hulle…
Vrystaat Gimnastiekkompetisie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Vrystaat Gimnastiekkompetisie. Ansje Bekker, leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, het 17 Augustus aan die Vrystaat gimnastiekkompetisie deelgeneem. Ansje het as volg presteer: Sy sal gedurende die skoolvakansie aan die SA-gymnastics…
Dink of Sink Nasionaal – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Dink of Sink Nasionaal. SekondĆŖre Meisieskool Oranje se seniordebatspan is vir die vierde keer agtereenvolgens die wenner in die sentrale streek se Dink-of-Sink-Nasionaal debatskompetisie. Hulle sal in Oktober teen die…
Dink of Sink Debatskompetisie – BVHS
Dink of Sink Debatskompetisie. Vier Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool spanne het deelgeneem aan die gesogte Dink of Sink Debatskompetisie in Bloemfontein. Hulle moes spanname kies vir hierdie kompetisie. Trekker Trio Juniorspan…
Leerderraad 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark
Leerderraad 2025. Die leerderraad 2025 van HoĆ«rskool Fichardtpark is aangekondig en is tydens ‘n spoggeleentheid ingewy. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf
Bethlehem Kunswedstryd – HoĆ«rskool Witteberg
Bethlehem Kunswedstryd. HoĆ«rskool Witteberg se massakoor het Vrydag, 16 Augustus, tydens die Bethlehem Kunswedstryd opgetree het en ‘n A++ simbool ontvang. Die afrigters van die koor is Me. Christa Groenewald…
Provinsiale Krieketspanne – HoĆ«rskool Fichardtpark
Provinsiale Krieketspanne. Vier seuns van HoĆ«rskool Fichardtpark is gekies vir die onderskeie Motheo Krieketspanne wat tydens die September-vakansie aan die Vrystaat-week sal deelneem. š¢.šš² Motheo Krieketspan š¢.ššµ Motheo Krieketspan Meer…
Nasionale finaal van Artistatue – Laerskool Truida Kestell
Nasionale finaal van Artistatue. Foto bo vlnr – Voor: Marx Geldenhuys, Müller Bosch, Eduan Amaro, Bester Grimbreek. Middel: Colene Koch, Elizabeth van Staden, Biané Hattingh, AJ Pretorius, Cornel Ferreira, Petrie…
Stadsliga Hokkie – Grey Kollege kraai koning
Stadsliga Hokkie. Vier hokkiespanne van Grey College se o14A-, o16A-, o16B- en o18A- spanne het hul ligas gewen in die Stadsliga Hokkie. Grey Kollege se B- en C-spanne het ook…
Thabo Mofutsanyana-krieketspanne – BVHS spelers in spanne
Thabo Mofutsanyana-krieketspanne. Twaalf krieketspelers van Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool is gekies vir die Thabo Mofutsanyana-krieketspanne: O.19 Seuns O.16: Seuns Dogters: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto verskaf
Vrystaat Vrouehokkiespan – HoĆ«rskool Witteberg
Vrystaat Vrouehokkiespan. Twee leerders van HoĆ«rskool Witteberg, Tumi Mosikili en Amy KotzĆ©, is saam met hul onderwyseres, Juf. Casey-Jean Terblanche, ingesluit in die Vrystaat Vrouehokkiespan. Die Vrystaat Vrouehokkiespan neem vanaf…
Uitvoerende Komitee 2024/2025 – HoĆ«rskool Witteberg
Uitvoerende Komitee 2024/2025. Foto van links na regs, voor: Jemma Orsmond, Inneke Fourie, Carol Motholo, JuanĆ© Loubser, ArnĆ© Maritz, Sumari Eksteen, Charlize Saaiman, Kara du Toit, AnĆ© Botha. Agter: Pieter…
Studenteraad 2024/2025 – HoĆ«rskool Witteberg
Studenteraad 2024/2025. Foto: van links, voor: Marichelle Spies, Kaylin Stoffberg, Heleen van Pletzen, Illne Myburgh, JanĆ© de Villiers, LĆke Bernard, SimunĆ© de Villiers, Amy KotzĆ©, Cara Cilliers, JanĆ© Duvenage, Ziyanda…
Shotochamps Karate – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Shotochamps Karate. Divan Venter, Cara Hoffman en Elvin Pienaar het die afgelope naweek aan die Shotochamps Karate deelgeneem. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Vrystaat o.17 Pluimbalspan – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Vrystaat o.17 Pluimbalspan. Vier leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, Eben Sander, Sarel Vorster, Karli Botha en HanĆ©l Browne, is vir die Vrystaat o.17 pluimbalspan gekies. Die span gaan…
Vrystaat Landloop Kampioenskappe – Truida Kestell
Vrystaat Landloop Kampioenskappe. Foto: Van links agter: John Boshoff, Joah Bartleman, Nina Kilian, Luanru Odendaal, Mika Posthumus, Johnathan Matthew, Allie Zietsman, WH Kilian, Ralph Burls. Van links voor: JG Blignaut,…
Science Expo – PrimĆŖre Skool Naudeville
Science Expo. Vier leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville, Welkom, het Saterdag, 17 Augustus, deelgeneem het aan die Science Expo by Torontosaal. Hierdie vier leerders het uitstekende prestasies behaal. Meer skolenuus:…
Interprovinsiale Tennistoernooi -Laerskool Truida Kestell
Interprovinsiale Tennistoernooi. Awert Viljoen, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Interprovinsiale tennistoernooi in Pretoria waar hy die Vrystaatspan verteenwoordig het. Die toernooi…
Griffons Rugbyspan – PrimĆŖre Skool Naudeville
Griffons Rugbyspan. Nardus Cronje, leerder van PrimĆŖre Skool Naudeville is gekies vir die 0.12, 7’s Griffons Rugbyspan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
Lejweleputswa Interskaak toernooi – PrimĆŖre Skool Naudeville
Lejweleputswa Interskaak toernooi. Sewe leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom is uitgenooi om deel te neem aan die Lejweleputswa Interskaak toernooi. Die toernooi vind plaas op 20 en 21…
Dance Eisteddfod 2024 – HoĆ«rskool SPS Brandfort
Dance Eisteddfod 2024. AnĆ© Joubert, leerder van HoĆ«rskool SPS Brandfort, het deelgeneem aan die Dance Eisteddfod 2024. Dit is aangebied deur Reel Produksies in samewerking met ATKV – gemeenskapsteater op…
SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan – HoĆ«rskool Fichardtpark
SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan. CornĆ© Rossouw, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, is verkies vir die SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan. Sy verteenwoordig die SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan vanaf 24 tot 28 September te…
Biathle- en Triathle WĆŖreldkampioenskappe – Oranje Meisieskool
Biathle- en Triathle WĆŖreldkampioenskappe. Twee atlete van SekondĆŖre Meisieskool Oranje, Danny Pienaar (graad 10, triathle) en MarnĆ© van Rensburg (graad 9, biathle) is gekies vir die SA-span tydens die Biathle-…
Onder-hoofleiers – HoĆ«rskool Sentraal
Onder-hoofleiers. Hoƫrskool Sentraal in Bloemfontein het hul Onder-hoofleiers aangekondig vir 2024/2025. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto verskaf
SA Skermkampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark
SA Skermkampioenskappe. HoĆ«rskool Fichardtpark leerder, Miguel Ribeiro, het aan die SA Skermkampioenskappe deelgeneem. Hy het ān silwer medalje in die o. 20 Sabel en ān brons medalje in die o.17…



























































