)
Maths24 Kompetisie – Primêre Skool Fichardtpark

Maths24 Kompetisie. Fichies se wiskunde-departement het op 16 Augustus `n Maths24 kompetisie aangebied waar die leerlinge meegeding het om as koning/koningin te kraai oor die getal: 24. Die kompetisie behels…

Hoofleiers 2024/2025 – Hoërskool Sentraal

Hoofleiers 2024/2025. Hoërskool Sentraal. Bloemfontein, het hul Hoofleiers vir 2024/2025 bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf

Thabo Mofutsanyana Krieketspanne – Hoërskool Witteberg

Thabo Mofutsanyana Krieketspanne. Foto: van links voor: Lize vd Bergh, Leanne ViljoenMiddel van links: Leozé Lottering en Mia DaackeAgter van links: Keisha Nel en Zané Wessels. ‘n Totaal van dertien…

Wolfpack Tennistoernooi – Primêre Skool Fichardtpark

Wolfpack Tennistoernooi. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein leerders, Mikayla Luyt, Isabell Ras, Lienke Gerber, Matthew Bolleurs en Tiaan Venter het deelgeneem aan die Wolfpack Tennistoernooi. Uitslae behaal – Senior Intermediêr:…

SA Jagters Streekskiet kompetisie – Welkom Gimnasium

SA Jagters Streekskiet kompetisie. Welkom Gimnasium leerder, Keagan Smith, het op 17 Augustus deelgeneem aan die SA Jagters Streekskiet kompetisie in Bothaville en uitstekend gevaar. Hy het deelgeneem aan drie…

SA Netbaltoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

SA Netbaltoernooi. Sekondêre Meisieskool Oranje se o.15A-netbalspan het die naweek 8ste in hul SA-Netbaltoernooi in Magaliesburg geëindig. Dit bring mee dat Oranje se 5 A-spanne vir die eerste keer ooit…

Landloop Vrystaat Champs – Grey Kollege

Landloop Vrystaat Champs. Twee van Grey Kollege se landloopatlete het deelgeneem aan die Landloop Vrystaat Champs. Die byeenkoms is op 3 Augustus by die Kovsies Landloopbaan gehou. Jaylynn Seclave en…

Welkom Gimnasium – Hoërskool Witteberg

Fast 5 Netbaltoernooi. Drie van Hoërskool Witteberg se netbalspanne het aan die Welkom Gimnasium Fast 5 Netbaltoernooi deelgeneem. Uitslae behaal: 0.17 Netbalspan O.15A Netbalspan O.15B Netbalspan Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/…

Netbal Fast 5 Toernooi – Hoërskool Wilgerivier

Netbal Fast 5 Toernooi. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se o.17 en o.15 netbalspanne het aan die Welkom Gimnasium Netbal Fast 5 Toernooi deelgeneem. Die o.17 span eindig 3de van twaalf spanne…

Vrystaat Landloopspan – Primêre Meisieskool Oranje

Vrystaat Landloopspan. Vier dogters van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaat Landloopspan wat op 7 September gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskap in Vanderbijlpark. Meer skolenuus:…

Interskole 2024 – Grey Kollege teen Paul Roos Gimnasium

Interskole 2024. Grey Kollege, Bloemfontein en Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, interskole die afgelope naweek in Stellenbosch. Rugby: o.19 Rugby: O.16 Rugby: O.15 Rugby: O.14 Hokkie: O.19 Hokkie: O.16 Hokkie: O.14…

FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Jim Fouché

FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Jim Fouché se leerders het weereens presteer tydens die FAK Allegretto Toneelfees. Toekennings ontvang: Kinderson ‘n Kwessie van verbeelding Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

Bloemfontein-streekfees – Hoërskool Jim Fouché

Bloemfontein-streekfees. Tydens die Bloemfontein-streekfees het Hoërskool Jim Fouché se leerders goed presteer: Toekennings ontvang: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

Kovsiebeker Semi-finale – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Kovsiebeker Semi-finale. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste rugbyspan het gewys waartoe hulle instaat is toe hulle Landboudal van Jacobsdal in die Kovsiebeker semi-finaal met met 24-22 gewen het. BVHS se…

Vrystaat Landloopspan – Primêre Skool Fichardtpark

Vrystaat Landloopspan. Twee atlete van Primêre Skool Fichardtpark, Mason Jordaan en La-Rochelle du Plessis, is hul skool se lang-asems. Hierdie twee atlete is in die Vrystaat Landloopspan ingesluit. Meer skolenuus:…

Sport en Jag Federasie – Primêre Skool Fichardtpark

Sport en Jag Federasie. Stian Strauss, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Nasionale Baansport Kampioenskap van die SA Sport en Jag Federasie deelgeneem. Hy het ‘n…

FS-DoE Eskom Maths – Grey College

FS-DoE Eskom Maths. Twelve Grey College learners competed in the FS-DoE Eskom Maths Competition this past week. Grade 8: Grade 10: Grade 11: The winners who will participate in the…

Leerlingraad 2025 – Vrede Skool

Leerlingraad 2025. Vrede Skool het met trots hul leerlingraad 2025 vir die skool asook die Hoger-Op Koshuis se leerlingraad 2025 aangekondig. Leerlingraad: BH Botha, Leytin Kimmins, Frikkie Kruger, Nathan Venter,…

Redenaarskompetisie Finaal – Primêre Meisieskool Oranje

Redenaarskompetisie Finaal. Primêre Meisieskool Oranje se Redenaarskompetisie het op ‘n hoogtepunt tot ‘n einde gekom met die finaal wat op 12 Augustus by die Rachel Steynsaal gehou is. Die beoordelaars…

Grootste Interhoër nog – Oranje Meisies teen Bloemhof Meisies

Grootste Interhoër nog. Die naweek se 26ste interskole tussen Sekondêre Meisieskool Oranje van Bloemfontein en Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch, bevat heel waarskynlik die besigste program nóg in die geskiedenis…

SA Tweekamp Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell

SA Tweekamp Kampioenskappe. Tien Tweekamp atlete van Laerskool Truida Kestell het aan die SA Tweekamp kampioenskappe in Oos-Londen deelgeneem. Prestasies behaal: Die volgende leerders het gekwalifiseer ook om aan die…

Vrystaat Junior Gholf – Hoërskool Fichardtpark

Vrystaat Junior Gholf. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Gerald Fowler, Jeandré van der Merwe en Juan Mostert, is deel van Vrystaat Junior Gholf. Hulle het aan die 2024…

Nika Coertzen Hokkie Toernooi – Laerskool Truida Kestell

Nika Coertzen Hokkie Toernooi – Die eerste dogters hokkiespan van Truida Kestell het hulle uitstekend van hul taak gekwyt tydens die Nika Coertzen hokkie toernooi. Hulle het aan die Nika…

Landloop – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Landloop. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete het uitstekend presteer van die afgelope Landloop byeenkoms. Die volgende atlete is deur na die Suid-Afrikaanse Landloop kampioenskappe wat 7 September by die Vaal…

TBM 0.13A Krieketspan – Laerskool Truida Kestell

TBM 0.13A Krieketspan. Drie leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Emma Smit, Lunay Senekal en Tamika Peters, is ingesluit in die TBM 0.13A Krieketspan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto…

Vrystaat Pluimbalspan – Hoërskool Fichardtpark

Vrystaat Pluimbalspan. Suzaan Kritzinger, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, is gekies vir die o.19 Vrystaat Pluimbalspan. Suzaan en haar span het aan die SA Kampioenskappe deelgeneem. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Vrystaat Landloopspan – Sekondêre Meisieskool Oranje

Vrystaat Landloopspan. Foto: Rouvé Janse van Rensburg, Marichelle de Jager, Annari Blignaut, Mira Rossouw, Ezeth Esterhuizen, Lané van Rooyen, Eunice Cilliers Hierdie sewe Oranjeniete is ingesluit in die Vrystaat landloopspan.…

Oos-Vrystaat Koringaar Tennistoernooi – Laerskool Truida Kestell

Oos-Vrystaat Koringaar Tennistoernooi. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem se tennisspelers is baie aktief. Nie minder nie as twintig spelers van Truida Kestell het die Oos-Vrystaat verteenwoordig by die Koringaar-tennistoernooi. Meer skolenuus:…

Jeugberaad vir jong leiers – Laerskool Truida Kestell

Jeugberaad vir jong leiers. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se leerlingraad het Donderdag, 1 Augustus Hoërskool Sentraal se jaarlikse jeugberaad vir jong leiers bygewoon. It was an educational experience which they…

Skole krieketspanne – Primêre Skool Naudeville

Skole krieket. Leerders van Primêre Skool Naudeville is ingesluit in verskeie skole krieketspanne. 0.13 Seuns Lejweleputswa krieketspanne: 0.11 Seuns Lejweleputswa krieketspanne: Dogters Lejweleputswa krieketspanne: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto’s verskaf

Leerderraad 2024/2025 – Hoërskool Sentraal

Leerderraad 2024/2025. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, het hul Leerderraad 2024/2025 bekend gestel Hiermee die name van die nuwe leiers: Seuns: Meisies: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf

Y2K Bergfietswedren – Laerskool Truida Kestell Fietsryer presteer

Y2K Bergfietswedren – Deon van Zyl van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het die afgelope naweek deelgeneem aan die Y2K Bergfietswedren se “short tour” vanaf Colesberg. Dit behels ‘n totaal van…

Vrystaat SANESA – Naudéville leerders gekies

Vrystaat SANESA – Primêre Skool Naudeville, Welkom het hierdie jaar sewe leerders wat ingesluit is in die Vrystaat SANESA span. Hulle gaan deelneem aan die SA Kampioenskappe wat vanaf 24-30…

Hockey League Semi-Final – Saint Andrew’s School Bloemfontein

Hockey League Semi-Final. The first Xl hockey team of Saint Andrew’s School Bloemfontein beat Grey College 2nd team in Hockey League Semi-Final. Saint Andrews bravely battled their way to a…

Limodo Truida Kestell tennistoernooi – Laerskool Truida Kestell

Limodo Truida Kestell tennistoernooi. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se eerste dogters tennisspan het pragtig gespeel en tweede geëindig in die B-Afdeling van die Roman’s Limodo Truida Kestell tennistoernooi. Meer skolenuus:…

SA Top Schools Squash – Eunice High School

SA Top Schools Squash. Eunice High School’s combined (1st and 2nd team players) squash team represented the Free State at the SA Top Schools Squash Tournament from 8-11 August in…

ATKV Redenaarskompetisie – Hoërskool Fichardtpark

ATKV Redenaarskompetisie. Karla Marais, Hoërskool Fichardtpark leerder, gaan môre, Dinsdag 13 Augustus, aan die Nasionale rondte van die ATKV Redenaarskompetisie te Klein-Kariba deelneem. Dit is ook die eerste keer in…

ATKV-Tienertoneel Streeksfees – Hoërskool Witteberg

ATKV-Tienertoneel Streeksfees. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se leerders het uitgeblink by die ATKV-Tienertoneel Streeksfees. Die streeksfees is in Bloemfontein aangebied. Benoemings en toekennings: Die regisseurs van Donkermaan, Ronelle en Jené van…

Dramastuk beste op Streeksfees – Sekondêre Meisieskool Oranje

Dramastuk beste op Streeksfees. Sekondêre Meisieskool Oranje se drama-opvoering “DOP” is as wenproduksie op die ATKV-tienertoneelfees se streeksfees aangewys. Daarby is Caitlin Erasmus wéér vir haar spel uitgesonder. Sy is…

Vrystaat Biathlé – Primêre Skool Jordania

Vrystaat Biathlé. Primêre Skool Jordania leerder, Dehan Cilliers, was deel van die Vrystaat Biathlé span wat die afgelope naweek deelgeneem het in Oos-Londen. Dehan het ‘n sesde plek verwerf in…

MTB Skolereeks – Hoërskool Witteberg

MTB Skolereeks. Gedurende die afgelope naweek het Hoërskool Witteberg se fietsryspan deelgeneem aan die tweede been van die plaaslike MTB Skolereeks. Die reeks bestaan uit vier byeenkomste. Die span het…

Vrystaat Landloop Kampioenskappe – Hoërskool Witteberg

Vrystaat Landloop Kampioenskappe. Twee leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Gerhard Bossert en Francisca Rheeder, het aan die Vrystaat Landloopkampioenskappe deelgeneem. Albei atlete het uitstekende prestasies behaal. Beide atlete is…

Biathlè National Championships – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Biathlè National Championships. WJ Kruger en Simoné Pretorius, leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het aan die Biathlè National Championships in Oos Londen deelgeneem. Albei die atlete het uitstekend gevaar. WJ…

Fairtree Super 12 Hockey – Eunice, which Teammate

Fairtree Super 12 Hockey. Eunice, which Teammate? More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://ehs.co.za/ Video supplied

Fairtree Super 12 Hockey – Individual award winners

Fairtree Super 12 Hockey. Four girls were awarded individual winner trophys at the Fairtree Super 12 Hockey yesterday, 10 August, played at Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein. The team of…

Limodo Tennistoernooi – Primêre Skool Jordania

Limodo Tennistoernooi. Primêre Skool Jordania, Bethlehem, se 1ste en 2de dogters tennisspanne het goed presteer tydens die Limodo Tennistoernooi. Die 2de dogters tennisspan het 1ste geëindig in die B-afdeling. Hulle…

Koshuis prefekte – Hoërskool SPS Brandfort

Koshuis prefekte. Foto: Van links, agter: Ewald Erasmus, Ruben Rautenbach, Juandré Strydom, Xander van Heerden, Adriaan Vorster, They Jongbloed. Voor: Madeli Cronjé, Tammy Niemand, Ashley se Lange, Beané Pretorius, Ania…

Fairtree Super 12 Hokkie – Rhenish Girls 2024 wenners

Fairtree Super 12 Hokkie. Die Fairtree Super 12 Hokkie Toernooi wat hierdie naweek deur die Sekondêre Meisieskool Oranje aangebied word, het ‘n verrassende wending geneem. ‘n Nuwe wenner gaan vandag,…