Radikale Redenaars. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se leerders het goed presteer tydens die Radikale Redenaars se Nasionale kompetisie Radikale Redenaars...
Stadsliga Skaak. Hoërskool Fichardtpark se o.19A skaakspan het 'n tweede plek tydens die Stadsliga Skaak behaal. Fichies het ook die...
Vrystaat Skole Tennis. Verskeie tennisspelers van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het aan die Vrystaat skole tennis proewe deelgeneem. Twee spelers...
Media, Snoepie Prefekte 2023. Laerskool Truida Kesteel in Bethlehem het hul meis en snoepie prefekte aangekondig. Sien video. https://www.youtube.com/watch?v=wUyTyQFk1kM Meer...
Hoofleiers 2024. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het hul hoofleiers vir 2024 aangekondig: Hoofseun: HJ Eksteen Hoofdogter: Heilene Meintjes Onder-hoofseun: Johan...
Jim Fouché Uitnodigingsbyeenkoms. Twintig atlete van Laerskool Truida Kestell het aan die jaarlikse Jim Fouché Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem. Hierdie atlete en...
Trio Prysuitdeling 2023. Trio PrimêrKroonstad, het hul leerders vereer tydens die Trio Prysuitdeling 2023, vir sportprestasies behaal gedurende 2023. Lana...
World Cup Cricket 2023. Gerald Coetzee, old boy from St Andrew's School in Bloemfontein, 2018, has taken the most wickets...
Bloemfontein Hoërskole skaakliga. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se skaakspanne het aan die Bloemfontein Hoërskole skaakliga deelgeneem. Sentraal se o.19 en...
Karate. Twintig leerders van Hoërskool Reitz het by die Komodo Dragons Shotokan Karate Klub hul laaste gradering vir die jaar...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.