)
Vrystaat Skole Netbal – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Vrystaat Skole Netbal. Baie geluk aan BVHS se uitblinkers op die netbalbaan! BVHS is ongelooflik trots op al hul netbalspelers wat gekies is vir die Vrystaat Skole Netbalspanne. Julle harde…

SA Open Styles Karate – Hoërskool Sentraal

SA Open Styles Karate. Goud, Silwer én Protea-toekenning vir Sentraal karate-kampioen! Johanco Greyvenstein, ’n leerder van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het die SA Open All Styles Karate Championship behoorlik oorheers.…

ATKV Digikuns 2025 – Hoërskool Jim Fouché

ATKV Digikuns 2025. Hoërskool Jim Fouché is baie trots op die leerders se uitstekende prestasies behaal by die ATKV Digikuns 2025 kompetisie. Prestasies behaal: Die wenner in ATKV-Digikuns in die…

SA Schools Tennis – Grey College

SA Schools Tennis. Grey College Celebrates SA Schools Tennis Stars! 🇿🇦✈️🇬🇧 Grey College proudly congratulates the SA Schools Tennis Team on their upcoming international tour! The team is headed to…

Swem Suid-Afrika Ranglys – Primêre Skool Naudeville

Swem Suid-Afrika Ranglys. Welverdiende roem vir jong swemsensasie! Primêre Skool Naudeville in Welkom het rede om fees te vier, want een van hul eie het die waters van Suid-Afrika behoorlik…

Friends of South Africa – Hoërskool Fichardtpark

Friends of South Africa. ’n Jong ambassadeur van trots en talent! Baie geluk aan Henro Vorster, ’n graad 11-leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, wat weereens sy merk gemaak het—op…

Karate Uitblinker – Primêre Skool Fichardtpark

Karate Uitblinker – Primêre Skool Fichardtpark is baie trots op Chrisné van Deventer wat op 21 Junie aan die ontwikkelings-kompetisie in Bloemfontein deelgeneem het. Sy het beslis haar staal gewys!…

Vrystaat Platteland rugbyspanne – Hoërskool SPS Brandfort

Vrystaat Platteland rugbyspanne – Foto: Danté Underhay (o.11), Kian le Grange (o.12), JJ Pretorius (o.11), Niël Fraser (o.12), Danru Burger (o.12) en Martin Strydom (o.12). Hoërskool SPS Brandfort is ongelooflik…

Provinsiale rugbyspanne – Hoërskool Trio

Provinsiale rugbyspanne. Hoërskool Trio rugbysterre skitter op provinsiale vlak. Hoërskool Trio in Kroonstad het weer gewys hoekom hulle bekend staan as ‘n broeikas van talent, met nie minder nie as…

Dance World Cup – Sasolburg High School

Dance World Cup. Sasolburg High School Leaps onto the World Stage. Get ready to cheer, because Megan Olivier, a talented learner from Sasolburg High School, is jeté-ing her way to…

SA o.20 Netbalspan – Hoër Meisieskool Oranje

SA o.20 Netbalspan – Marianne Louw van Hoër Meisieskool Oranje blink uit ondanks ‘n besering. Hoewel sy volgende maand nie in aksie op die netbalbaan sal wees nie, dra Marianne…

T20 Vroue Krieket – Hoër Meisieskool Oranje

T20 Vroue Krieket – Die oud-matriekleerling van Hoër Meisieskool Oranje, 2023, Miané Smit het Maandag geskitter op die krieketveld. Sy het in haar derde wedstryd vir die Proteas se T20…

Lejweleputswa Landloop Streekspan – Goudveld Hoërskool

Lejweleputswa Landloop Streekspan. Baie geluk aan Goudveld se ster-atlete! Goudveld-Hoërskool is trots om aan te kondig dat vier van sy talentvolle leerders gekies is vir die Lejweleputswa Landloop Streekspan: Hierdie…

Vrystaat Netbalkampioenskappe – Hoërskool Goudveld

Vrystaat Netbalkampioenskappe. Hoërskool Goudveld se 1ste Netbalspan blink uit by Vrystaat-kampioenskappe! Die Gouties het hul merk gemaak met twee puik oorwinnings tydens die provinsiale kampioenskappe: Hierdie uitslae getuig van harde…

SA Open Karate Championships – Grey College Primary

SA Open Karate Championships. Grey College Primary Karate Star Shines on National Stage. Young martial artist Robert Rijkheer, a learner at Grey College Primary in Bloemfontein, made his school and…

IPT Squash Tournament – Grey College Primary

IPT Squash Tournament. Grey College Primary Congratulates Young Squash Stars. Photo from left: Jaco du Toit, Ryan Johnson, George Hung, Owen Odendaal, Chris van Wyk, Samuel Steynberg, Prieur Otto, Johan…

Suid-Vrystaat (SVS) Hokkiespanne – Primêre Meisieskool Oranje

Suid-Vrystaat (SVS) Hokkiespanne. Oranje dogters blink uit. Primêre Meisieskool Oranje is uiters trots op die 16 dogters wat verkies is tot die onderskeie Suid-Vrystaat (SVS) hokkiespanne in hul ouderdomsgroepe. Hierdie…

SA XCC & XCO Fietsryreeks – Hoërskool Witteberg presteer

SA XCC & XCO Fietsryreeks. Hoërskool Witteberg-fietsryers skitter op nasionale verhoog by SA XCC & XCO #2. Inge van Heerden en Pedri Grobler van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het op…

2025 ITTF Afrika Jeugkampioenskappe – Grey Kollege

2025 ITTF Afrika Jeugkampioenskappe. Die veelsydige jong sportman, Rupie Bester, ’n leerder aan Grey Kollege in Bloemfontein, het ’n groot prestasie behaal deur gekies te word vir die Suid-Afrikaanse O.15…

Lejweleputswa Interprovinsiale Landloop – Primêre Skool Naudeville

Lejweleputswa  Interprovinsiale Landloop. Ronah Mpofu verteenwoordig Lejweleputswa by interprovinsiale landloopbyeenkoms. Ronah Mpofu, ’n talentvolle 0.10 landloop-atleet van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is met trots opgeneem in die Lejweleputswa Interprovinsiale…

Landloop – Primêre Skool Naudeville

Landloop – Naudies se trots! Foto: Marnu Strydom, Ronah Mpofu, Elle-Anne Roper, Quinne van Staden en Linmari de Lange. Afwesig: Dianq Badenhorst Primêre Skool Naudeville is baie trots op hulle…

Wêreld-Multisportkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark

Wêreld-Multisportkampioenskappe. Skitterende wêreldklas-prestasie deur Fichie-leerder! Baie geluk aan Carli Bouwer, ’n uitmuntende leerder van Hoërskool Fichardtpark. Sy het Suid-Afrika trots gemaak by die onlangse Wêreld-Multisportkampioenskappe in Pontevedra, Spanje. Carli het…

Vrystaat Skole Rugby – Hoërskool Jim Fouché

Vrystaat Skole Rugby. Hoërskool Jim Fouché vier Vrystaat Skole Rugby trots met 13 uitverkorenes in Provinsiale Spanne. Die Vrystaat Skole Rugbylandskap het onlangs ’n stewige inspuiting van talent gekry toe…

Wenners van Vrystaatbeker – Sekondêre Meisieskool Oranje

Wenners van Vrystaatbeker. Kroonopvolgers! Netbalspanne blink uit as wenners van Vrystaatbeker. Die o.19A- én o.15A-netbalspan het Saterdag geskiedenis gemaak toe albei spanne die Vrystaatbeker se eindstryde in Bethlehem gewen het…

Junior Springbok – Hoërskool Fichardtpark

Junior Springbok. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op Jaco Grobbelaar, oud-skolier, wat gisteraand in Stellenbosch amptelik “gecap” is as ’n Junior Springbok. Jaco speel as slot vir die Bulls. Sterkte…

Junior Springbok Rugby team – Grey College

Junior Springbok Rugby team. Old Greys Shine Bright: Four Make Junior Springboks. It’s a moment of immense pride for Grey College and the greater rugby community. Four 2023 Old Grey…

Provinsiale Rugbyspanne 2025 – Hoërskool Fichardtpark

Provinsiale Rugbyspanne 2025. Hoërskool Fichardtpark is trots op die derrtien rugbyspelers wat in verskeie Provinsiale rugbyspanne ingesluit is. Vrystaat o.17 Arendespan Grant Khomo Akademieweek Cravenweek Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za…

Cross Country Inter-Regional Championships – Eunice High School

Cross Country Inter-Regional Championships. Eunice Athletes Shine Bright ahead of Inter-Regional Championships Four promising athletes from Eunice High School in Bloemfontein have earned spots on the Bloemfontein Motheo Regional team…

Rugbyspelers in Vrystaatspanne – Hoërskool Sentraal

Rugbyspelers in Vrystaatspanne – ‘n Groot skouerklop vir Hoërskool Sentraal se rugbyspelers. Hoërskool Sentraal is ongelooflik trots op hul rugbyspelers wat hul staal op die rugbyveld gewys het. Dit is…

Oceans8 Charity swembyeenkoms – BVHS

Oceans8 Charity swembyeenkoms. ‘n Golwende prestasie vir bewaring! Tussen 14 en 16 Junie het die inspirerende Gaby Bishop, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, haar moed én spierkrag gewys tydens die…

O.16 Vrystaat Muurbalspan – Hoërskool Fichardtpark

O.16 Vrystaat Muurbalspan. Sebastian Gouws gekies vir o.16 Vrystaatspan. Hoërskool Fichardtpark se trots is weereens op die sportveld bevestig met die nuus dat Sebastian Gouws gekies is om die Vrystaat…

Vrystaat SANEF Show Jumping – Primêre Skool Naudeville

Vrystaat SANEF Show Jumping. Hanno van Jaarsveld, Graad 6-leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het ’n besonderse mylpaal bereik deur gekies te word vir die Vrystaat SANEF Show Jumping-span. Hanno…

Vrystaat Netbalkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

Vrystaat Netbalkampioenskap. Primêre Meisieskool Oranje blink uit! Op Vrydag, 13 Junie, het die o.13-netbalspan van Primêre Meisieskool Oranje deelgeneem aan die opwindende Vrystaat Netbalkampioenskap. Dit is aangebied by Onze Rust…

SA Intra District Swimming – Hoërskool SPS Brandfort

SA Intra District Swimming. ‘n Aantal talentvolle SPS-swemmers het vanjaar deelgeneem het aan die SA Intra District Swimming byeenkomste op Vlak 0, 1 en 2! SPS se swemmers het skitterend…

Hokkietoer na Nederland – Welkom Gimnasium Skool

Hokkietoer na Nederland. Drie talentvolle en uitstekende o.14 hokkiespelers van Welkom Gimnasium Skool is gekies vir ‘n Hokkietoer na Nederland. Anke Brits, Carike du Toit en Keira Naidu is gekies…

Free State Netball Championships – Eunice High School

Free State Netball Championships – Two of Eunice High School teams competed in the Free State Netball Championships this past weekend. Their dedication and passion made Eunice extremely proud. A…

Vrystaat Landloop Kampioenskappe – Hoërskool Hennenman

Vrystaat Landloop Kampioenskappe. Hoërskool Hennenman se landloop-atlete blink uit! Met ’n seisoen vol vasberadenheid, sweet en oorwinnings, het vanjaar se landloop weer eens sy staal gewys! Soos die laaste strale…

Gimnastiek – Primêre Skool Naudeville

Gimnastiek. Naudies gimnaste blink uit in Bultfontein. Vier gimnastiek-sterre van Primêre skool Naudeville in Welkom, Marianca Alberts, Taylene van Alphen, Hugo de Klerk en Eben Naude, het die afgelope Saterdag,…

First Team Captains – Grey College

First Team Captains. Grey College proudly announced their first team captains. Photo, Front: F. Vermeulen, R. Isaacs, E. van Rensburg, K. Ntseki, H. de Wet, D. Lamprecht. Back: L. Johnson,…

Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark skitter

Cheerleaders. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein,presteer uitmuntend op provinsiale verhoog. Hoërskool Fichardtpark se cheerleaders het hul slag gewys tydens die Provinsiale Cheerleaders Kompetisie en met hul skitterende optredes almal se asems weggeslaan!…

Vrystaat Netbalkampioene – Hoër Meisieskool Oranje

Vrystaat Netbalkampioene – Foto: o/17A Vrystaat Netbalkampioene Hoër Meisieskool Oranje se o.17A- en o.16A-netbalspanne het Saterdag hul oorwinning gevier en is as Vrystaat netbalkampioene aangewys. Saam met die o.14A-span, wat…

Vrystaat Netbalkampioenskap – Hoërskool Sentraal Presteer

Vrystaat Netbalkampioenskap. Hoërskool Sentraal spog met topprestasies by die Vrystaat Netbalkampioenskap. Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het weereens gewys hoekom hulle as een van die Vrystaat se sportkragpunte gereken word. Tydens…

Kragoptel – Hoërskool Jim Fouché leerder presteer

Kragoptel. Kragman van staal! , breek grense op die nasionale verhoog van kragoptel! Die gewigte het gekreun en die skare het gejuig toe Conrad van der Zwaard, ’n leerder van…

Vrystaat Netbalkampioenskappe – BVHS o.17’s na SA’s

Vrystaat Netbalkampioenskappe: Silwer en brons vir Voortrekker se kampioene! 🏐 Voortrekker se netbalsterre het op Saterdag, 14 Junie, by Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein kragte gemeet teen van die Vrystaat…

Vrystaat Netbalkampioene – Hoërskool Fichardtpark

Vrystaat Netbalkampioene. Fichardtpark se o.14’s skitter as Vrystaat netbalkampioene! Hoërskool Fichardtpark se o.14-netbalspan het Saterdag, 14 Junie, ’n silwer oomblik in goud verander toe hulle onoorwonne uit die Vrystaat-netbalkampioenskappe gestap…

Biltong Karkaskompetisie – Landboudal Boere

Biltong Karkaskompetisie – Landboudal Boere, Jacobsdal is baie trots op hulle oud-Lantie Willem Scholtz (Pomp), hoofseun van 2016. Willem is onlangs bekroon as die wenner van die gesogte Biltong karkaskompetisie…

Craven Week 2025 – Grey College

Craven Week 2025. Photo: Front row: B. Joubert, K. Dyonase, M. Oosthuizen, D. Hayidakis, X. Smit, A Nieuwoudt, D. Erwee, V. Casling. Middle: Middel: A. Booysen, S. Buys, L. Mgedezi,…

Bestuurspan Opleiding – Hoërskool Fichardtpark

Bestuurspan Opleiding – Foto van Hoërskool Fichardtpark dagbestuur saam me. Emilise Rautenbach. Hoërskool Fichardtpark is bevoorreg om me. Emilise Rautenbach van DARE as fasiliteerder te hê. DARE staan vir Dynamic…

Skole Netbal – Hoërskool Jim Fouché na uitspele

Skole Netbal. Hoërskool Jim Fouché se o.17 netbalspan het sover ‘n fantastiese seisoen beleef. As beloning neem hulle die naweek aan die skole netbal Vrystaat uitspele deel. Sterkte aan die…