)
SA Country Western Dans – HoĆ«rskool Goudveld

SA Country Western Dans. Nigella Siebert verteenwoordig Suid-Afrika op wĆŖreldverhoog. HoĆ«rskool Goudveld se Graad 11-leerder, Nigella Siebert, is ā€˜n buitengewone talentvolle danser in die SA Country Western Dans (SACWD) het…

Toutrek – Landboudal Boere

Toutrek – Landboudal Boere. ’n Groot gelukwensing van Landoudal Boere aan Maryke Roux en Franswa Keyser. Hulle het met trots hulle SA-Gazelle kleure vir toutrek ontvang. Hierdie eerbewys is ’n…

Interstreek Landloopkampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark

Interstreek Landloopkampioenskappe. Vier landloopatlete van HoĆ«rskool Fichardtpark is ingesluit in die Motheo-landloopstreekspan. Die span neem op 28 Junie in Parys aan die Top 20 Interstreek Landloopkampioenskappe deel. Fichies se atlete…

Senior Free State IPT – Saint Andrew’s School Bloemfontein

Senior Free State IPT. Young Talent Shines in Men’s Hockey Team. Sixteen-year-old Kaden Henderson, a standout player for St Andrew’s 1st Team Hockey squad, has achieved a remarkable milestone by…

SANESA Qualifier 4 – Welkom Volkskool

SANESA Qualifier 4 – Welkom Volkskool se ruiters het die afgelope naweek deelgeneem aan die SANESA Qualifier 4 te Welkom. Hulle het baie goed presteer. Die uitslae van die SANESA…

Bloemfontein Landloopliga – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Bloemfontein Landloopliga – Atlete van HoĆ«r Meisieskool Oranje het Vrydag, 6 Junie deelgeneem aan die Bloemfontein Landloopliga. YonĆ© van Heerden was eerste oor die eindstreep in haar ouderdomsgroep (o.15). Sy…

ATKV Redenaars – HoĆ«rskool Hoopstad

ATKV Redenaars. Tahlia Muller, leerder van HoĆ«rskool Hoopstad, het onder die Top 10 ATKV Redenaars geĆ«indig. Sy het deurgedring na die nasionale rondte wat op 5 en 6 Augustus plaasvind…

Ekonomiese & Bestuurswetenskap vasvrakompetisie – Trio PrimĆŖr

Ekonomiese & Bestuurswetenskap vasvrakompetisie. Trio PrimĆŖr, Kroonstad is aangewys as die wenners van die Ekonomiese & Bestuurswetenskappe vasvrakompetisie van die distrik. Die volgende uitblinkers het met hul kennis en vaardighede…

Junior Springbok Jaco Grobbelaar – HoĆ«rskool Fichardtpark

Junior Springbok Jaco Grobbelaar. HoĆ«rskool Fichardtpark is super trots op op hul Junior Springbok Jaco Grobbelaar. Jaco was Fichardtpark se hoofseun in 2023 asook die kaptein van Fichie Leeus 202.…

St Michael’s Drama Festival – Eunice High School

St Michael’s Drama Festival. Eleven girls from Eunice High School achieved wonderful results at the St. Michael’s Drama Festival (Eisteddfod). Read more school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://ehs.co.za/ Photos supplied

Netballiga Wenners – HoĆ«rskool Bothaville

Netballiga Wenners – Die o.15A netbalspan van HoĆ«rskool Bothaville het skoonskip gemaak tydens die netballiga. Hulle het verlede Saterdag deelgeneem aan die Lejweleputswa netballiga te Welkom Gimnasium. Hulle gaan aan…

1st Cricket Team – 1st Cricket Team heading to UK

1st Cricket Team. Grey College 1st Cricket Team is heading to the UK for an unforgettable tour from 23 June to 12 July. Wishing the boys memories to last a…

Inter-Provincial Squash – Grey College

Inter-Provincial Squash. This June/July holiday, several of Grey College’s finest squash players will take to the courts as they represent their province at the Inter-Provincial Tournaments (IPTs) across the country.…

2025 Tennis Liga – HoĆ«rskool Salomon Senekal

2025 Tennis Liga. Foto: Hanray van den Heever, Collin Phillips, Helgard Muller, Divan Groenewald HoĆ«rskool Salomon Senekal, Viljoenskroon, se laerskool-tennisspanne is slaggereed vir die 2025 Tennis Liga. Senior seuns: Senior…

Vrystaat SanefĀ Show Jumping – PrimĆŖre Skool Naudeville

Vrystaat SanefĀ Show Jumping. Ava Adendorff, leerder van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, is gekies vir die Vrystaat SanefĀ Show Jumping span wat aan die South African Youth Championship gaan deelneem. Die…

Netbal-afsluiting – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Netbal-afsluiting. PrimĆŖre Meisieskool Oranje se eende het die jaar se netbal afgesluit op Dinsdag, 3 Junie. Die skool het dit gedoen om te wys wie is baas op die netbalbaan.…

Vrystaat SANESA – Welkom Gimnasium

Vrystaat SANESA – Drie ruiters van Welkom Gimnasium en hul perde het op 7 en 8 Junie deelgeneem aan die Vrystaat Sanesa. Dit het plaasgevind by die Goldfields Equestrian Centre…

Eerste Netbalspan naaswenners – HoĆ«rskool Hoopstad

Eerste Netbalspan naaswenners – HoĆ«rskool Hoopstad se eertste netbalspan het Saterdag deelgeneem aan die Lejweleputswa liga. Dit het plaasgevind by die HoĆ«rskool Welkom Gimnasium. Hoopies se eerste netbalspan en hul…

Vrystaat SANESA – PrimĆŖre Skool Naudeville

Vrystaat SANESA. Ruiters van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom het die afgelope naweek aan die Vrystaat SANESA se 5de kwalifiserende rondte by Goldfields Equestrian Centre in Welkom deelgeneem. Die ruiters…

Vrystaat Platteland Rugbyspanne – HoĆ«rskool SPS Brandfort

Vrystaat Platteland Rugbyspanne. HoĆ«rskool SPS Brandfort spog vanjaar met ses rugbyspelers wat in die o.11 en o.12 Vrystaat Platteland Rugbyspanne ingesluit is. Die skool het ook drie afrigters wat betrokke…

Free State Netball Championship – Welkom Gymnasium

Free State Netball Championship. Welkom Gymnasium’s netball teams are delivering outstanding performances, with all four teams advancing to the Free State Championships. More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkom-gimnasium.co.za/

Skole o.13 Netballiga – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Skole o.13 Netballiga. PrimĆŖre Meisieskool Oranje het hul goeie spel van die jaar voortgesit en stap vanjaar weer weg met die Skole o.13 Netballiga trofee! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjeprimer.co.za/ Foto’s…

Netbalspan as wenners gekroon – BVHS

Netbalspan as wenners gekroon – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se eerste netbalspan is as wenners gekroon. Die eerste netbalspan het aan die jaarlikse Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks derby deelgeneem. Die derby…

Southern Free State Hockey – Grey College Primary

Southern Free State Hockey. Photo, front: Craig Andreas, Logan Van Der Westhuizen, Dayle Verster, Lombaard Grobler. Back: AJ Richards, JJ Snooke, Ruben Van Zyl, Mr. Mtana (head coach of the…

SA Swemranglys – HoĆ«rskool Bultfontein

SA Swemranglys. Tien swemmers van HoĆ«rskool Bultfontein verskyn op die SA Swemranglys Top 100 – 2024/2025 seisoen. ElnĆ© Hoffman (10 jaar) Lia van Heerden (12 jaar) MilnĆ© Bredenkamp (12 jaar)…

ATKV Redenaars – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

ATKV Redenaars. Twee leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, Lisa Botha en SunĆ© Deacon, is onder die top tien redenaars in die Vrystaat. Lisa en SunĆ© is onder die…

Vrystaat Stoei Liga – PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ©

Vrystaat Stoei Liga. PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ© leerder, Jan Daniel Marais, het tydens die Vrystaat Stoei Liga ā€˜n silwer medalje verower. Wat die prestasie nog beter maak, is dat dit…

ATKV Semi-finaal – Laerskool Truida Kestell

ATKV Semi-finaal. Foto, voor: Richardt Otto, Andries van der Walt, Anke Bruwer, Marx Geldenhuys, Agter: Muhammad Latiff, Layya Latiff, Inge Meintjes Tien sprekers van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het aan…

Pastorale Berading – PrimĆŖre Skool Naudeville

Pastorale Berading – Clarise van Breda, ‘n onderwyseres van PrimĆŖre Skool Naudeville, Welkom het haar Pastorale Berading Vlak 4 voltooi. Pastorale BeradingĀ is ‘n unieke vorm van psigoterapie.Ā Geestelike hulpbronne sowel asĀ sielkundigeĀ begrip…

Entrepreneur van die Jaar – HoĆ«rskool Witteberg

Entrepreneur van die Jaar. Xanell Heyns, leerder van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, het op 17 Mei 2025 deelgeneem aan die BrandBank-uitdunrondte van die “@Maak My ‘n MiljoenĆŖr ” Entrepreneur van…

ATKV Nasionale Finaal – Laerskool Truida Kestell

ATKV Nasionale Finaal. Vier van Laerskool Truida Kestell se sprekers, Richardt Otto, Muhammad Latiff, Mia Rautenbach en David Shepherd het deurgedring na die Naionale finaal wat op 5 en 6…

Cross Country League 4 – Trio High School excels

Cross Country League. A huge shoutout to Trio High School’s athletes for crushing it in Cross Country League 4 at Kroonstad. League 4 results: G U14 G U15 B U15…

Skole Gholf liga – Grey Kollege leerders presteer

Skole Gholf liga. Die Skole Gholf Liga-finaal is die afgelope naweek, 24 Mei, beslis. Grey Kollege gholfers het puik gevaar! Met vasberadenheid en uitsonderlike spel het die seuns gekwalifiseer vir…

ATKV Redenaars – HoĆ«rskool Goudveld presteer

ATKV Redenaars. Drie leerders van HoĆ«rskool Goudveld in Welkom, Logan Jacobs, Kaylee Groenewald en Jonoria Masiu, is onder die top 10 redenaars in die Vrystaat. Kaylee is ook deur na…

Netbal semi-finaal 2025 – Laerskool Truida Kestell

Netbal semi-finaal 2025 – Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se spanne het deelgeneem aan die Netbal semi-finaal 2025. Die spanne wat reeds deur is na die op 5 Junie: o.11C, o.12C…

Battle Boards 2025 Skaakkampioenskap – HoĆ«rskool Fichardtpark

Battle Boards 2025 Skaakkampioenskap. HoĆ«rskool Fichardtpark se skaakspan, het die afgelope naweek aan die AlexForbes Battle Boards 2025 Skaakkampioenskap (provinsiaal) – Vrystaat deelgeneem. HoĆ«rskool Fichardtpark se talentvolle skaakspan bestaan uit:…

Laerskole Netbal A-Liga – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Laerskole Netbal A-Liga. Die netbalspanne van PrimĆŖre Meisieskool Oranje het tydens die laerskole netbal A-Liga op 2 Junie wedstryde gespeel teen PrimĆŖre Skool Fichardtpark. Die dogters het 28 wedstryde gespeel…

Oppie Tong Af – Saint Andrew’s School Bloemfontein

Oppie Tong Af. Saint Andrew’s School Bloemfontein participated at the Oppie Tong Af – On the Tip of Your Tongue competition. The boys performed very well. Read more schools news:…

Mental Maths – PrimĆŖre Skool Naudeville presteer

Mental Maths. Twee leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, Keaton Neuhoff en Lenique Loggenberg het uitstekend gevaar by dieĀ Mental Maths Distriks kompetisie. Die kompetisie het Vrydag, 30 Mei by…

SALA Redenaars – PrimĆŖre Skool Naudeville

SALA Redenaars. Vyf redenaars van PrimĆŖre Skool Naudeville, Welkom, het gevorder na die volgende rondte van SALA redenaars. Hierdie leerders neem nou virtueel deel op 23 Augustus. Lees meer skolenuus:…

2025 Provincial Chess Championships – HoĆ«rskool Sentraal

2025 Provincial Chess Championships. HoĆ«rskool Sentraal se skaakspelers het hul man gestaan tydens die 2025 Provincial Chess Championships. Sentraal het ‘n vierde plek behaal. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto…

ATKV Redenaarskompetisie – HoĆ«r Meisieskool Oranje

ATKV Redenaarskompetisie – HoĆ«r Meisieskool Oranje spog met ses leeders wat in die ATKV Redenaarskompetisie in die Vrystaat in die top 10 geĆ«indig het. Die ses leerders wat deelgeneem het…

ATKV Redenaars Semi-finaal – PrimĆŖre Skool Oranje

ATKV Redenaars Semi-finaal – Op Vrydag, 23 Mei 2025 het sewe leerders van PrimĆŖre Skool Oranje aan die ATKV Redenaars Semi-finaal deelgeneem. Dit het plaasgevind te HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem. Die…

Jaarlikse Derby – HoĆ«rskool Witteberg teen BVHS

Jaarlikse Derby. Een dorp, twee skole – goeie gees! Dit is diĆ© geleentheid op Bethlehem se skolesportkalender. Dit was weer tyd was weer tyd vir die jaarlikse Derby in Bethlehem.…

Schools Sport – Grey College vs Selborne College

Schools Sport. Grey College, Bloemfontein and Selborne College, East London competed in Hockey, Chess, football, cross country, golf and tennis at the inter schools on 30 May. Cross Country/ Landloop…

World Rugby U20 Championship – Grey College

World Rugby U20 Championship. Seven Grey College Old Boys who have been selected for the final Junior Springbok training squad ahead of the World Rugby U20 Championship! What a proud…

Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks – BVHS Netbal wenners

Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se eerste netbalspan is as wenners gekroon by die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks! Voortrekker se eerste netbalspan neem tydens die jaarlikse derby teen…

Netbal Stadsliga – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© wen hul Liga

Netbal Stadsliga. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se o.19C netbalspan het hul finaal in die Netbal Stadsliga teen HoĆ«r Meisieskool Oranje met 21-17 gewen. Daarmee eindig JF se o.19C netbalspan dus 1ste…