ATKV Redenaarskompetisie – Hoër Meisieskool Oranje spog met ses leeders wat in die ATKV Redenaarskompetisie in die Vrystaat in die top 10 geëindig het.
Die ses leerders wat deelgeneem het is:
- Anje du Plessis (gr. 12 | seniors voorbereid | 1ste)
- Kayla Hogewind (gr. 12 | seniors voorbereid | 4de)
- Jana Geldenhuys (gr. 8 | juniors onvoorbereid | 6de)
- Daniëlle Herbst (gr. 12 | seniors voorbereid | 6de)
- Lisa Lintveldt (gr. 10 | seniors onvoorbereid | 10de)
- Anrike le Roux (gr. 8 | juniors onvoorbereid | 10de)
Anje du Plessis het met haar 1ste plek vir die nasionale rondte gekwalifiseer.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto voorsien
Become a Sponsor








