)
Netbalskeidsregters – Hoër Meisieskool Oranje blaas die fluitjie

Netbalskeidsregters – Hoër Meisieskool Oranje kan met trots aankondig dat elf van hul leerders geskiedenis gemaak het. Hulle is Oranje se heel eerste baanbrekers wat as netbalskeidsregters op die baan…

ATKV Redenaarskompetisie – Hoër Meisieskool Oranje

ATKV Redenaarskompetisie – Hoër Meisieskool Oranje spog met ses leeders wat in die ATKV Redenaarskompetisie in die Vrystaat in die top 10 geëindig het. Die ses leerders wat deelgeneem het…