Vrystaat Stoei Liga. Primêre Skool Jim Fouché leerder, Jan Daniel Marais, het tydens die Vrystaat Stoei Liga ‘n silwer medalje verower.
Wat die prestasie nog beter maak, is dat dit Jan Daniel se heel eerste stoeikompetisie was!
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









