)
Vrystaat skolerugby-spelers – Primêre Skool Fichardtpark

Vrystaat skolerugby-spelers. Twaalf rugbyspelers van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein is ingesluit in verskeie Vrystaat Skole-rugbyspanne. Afrigters: Marco Oosthuizen en Lambert Rautenbach. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fpark.co.za/ Foto voorsien

Central Finity Vriendskaplike Tampolienkompetisie – Primêre Skool Fichardtpark

Central Finity Vriendskaplike Tampolienkompetisie. Twee leerders van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Ethan en Ryan van Metzinger het op 24 Mei aan die Central Finity Vriendskaplike Trampolienkompetisie in Bloemfontein deelgeneem.…

Skoolhoof aanstelling – Hoërskool Goudveld

Skoolhoof aanstelling. Hoërskool Goudveld verwelkom Mnr. Mark Louwies met trots en opgewondenheid as hul nuwe skoolhoof. Mnr Louwies is die sesde skoolhoof van die Goudveld-familie. “Mag u pad saam met…

Primêre Skole Skoolhoofde aanstellings – Jim Fouché

Primêre Skole Skoolhoofde aanstellings. Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein verwelkom Mnr Rudolf Fourie as skoolhoof. Hy is een van die Primêre Skole Skoolhoofde aanstellings in Bloemfontein. Die skool is…

Praktiese Landbou-ervaring – Hoërskool Witteberg

Praktiese Landbou-ervaring. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se graad 10 Landboubestuurspraktyk-leerders het waardevolle praktiese landbou-ervaring en blootstelling ontvang tydens ’n besoek aan Sandvlei, met gasheer mnr. Jan Scheepers en sy span. Mnr.…

Griffons Rugbyspanne – Welkom Gimnasium se trots

Griffons Rugbyspanne. Welkom Gimnasium rugbyspelers wat voorlopig ingesluit is in verskeie Griffons Rugbyspanne. Griffons O.15: Griffons O.16: Griffons O.17: Griffons O/18: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto’s verskaf

Goudveld Kunste Akademie – Hoërskool Goudveld presteer

Goudveld Kunste Akademie. Vyf leerders van Hoërskool Goudveld het uitstekend presteer tydens die Con Spirito provinsiale rondte van Goudveld Kunste Akademie. Hierdie leerders het deur middel van hul prestasies hul…

Bloemfontein Skole-Netballiga semi’s – Hoërskool Fichardtpark

Bloemfontein Skole-Netballiga semi’s. Hoërskool Fichardtpark se netbalharte klop trots blou na die Bloemfontein Skole-Netballiga semi’s vandag. Drie van Fichardtpark se netbalspanne het vandag, tydens die Bloemfontein Skole-Netballiga semi’s – Hoërskool…

Rugby Bokkieweekspan – Primêre Skool Naudeville

Rugby Bokkieweekspan. Twee rugbyspelers van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Malan du Plessis en Dohandrè Janse van Rensburg, is ingesluit in die 0.13 Bokkieweekspan wat vanaf 7 tot 11 Julie…

AUSC UFAK 5 Afrika – Hoërskool Sentraal

AUSC UFAK 5 Afrika. Johanco Greyvenstein, leerder van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het, as lid van die Protea karatespan, ‘n dubbel goud verwerf by die AUSC UFAK 5 Afrika Kampioenskap.…

Maple Ridge Equestrian – Primêre Skool Naudeville

Maple Ridge Equestrian. Primêre Skool Naudeville ruiters het die naweek vanaf 16 tot 18 Mei aan nog ‘n SANESA kwalifiserende rondte by Maple Ridge Equestrian in Gauteng deelgeneem. Die ruiters…

Vrystaat Mini-3 Tennis – Vrystaat Mini-3 Tennis

Vrystaat Mini-3 Tennis. Johandre du Plessis, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het Vrydag en Saterdag, 23 en 24 Mei in Bloemfontein aan die Vrystaat Mini-3 tennis kampioenskappe deelgeneem.…

V-Power Padfiets – Hoërskool Sentraal

V-Power Padfiets. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché, Ulrike de Wit en Jan-Jurie Loots, het die V-Power Padfiets 52km aangedurf en uitstekend presteer. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf

Spartan Bishops Chess Championships – Hoërskool Jim Fouché

Spartan Bishops Chess Championships. Hoërskool Jim Fouché leerder, HJ de Villiers, het aan die 2025 Spartan Bishops Chess Championships deelgeneem. HJ het uitstekend presteer deur ‘n eerste plek te behaal.…

Interprovinsiale Skaaktoernooi – Hoërskool Sentraal

Interprovinsiale Skaaktoernooi. Drie skaakspelers van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, Christiaan Els, Alex Struwig en Dewald Ebersöhn, het gedurende die naweek van 23 tot 25 Mei aan die Interprovinsiale Skaaktoernooi in…

Direkteur van Netbal – Hoërskool Fichardtpark

Direkteur van Netbal. Hoërskool Fichardtpark het met groot opgewondenheid aangekondig dat , Direkteur van Netbal van Hoërskool Fichardtpark, se kontrak hernu is en dat sy nog by Fichardtpark netbal betrokke…

Provinsiale Netbalspanne – Sekondêre Meisieskool Oranje

Provinsiale netbalspanne. Netbalspelers van Sekondêre Meisieskool Oranje is ingesluit in verskeie Vrystaat Netbalspanne. Die meisies gaan gedurende die komende wintervakansie as provinsiale netbalspanne aan nasionale toernooie deelneem. Vrystaat o.18 netbal…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. In Certain ways we are weak, but the Spirit is here to help us. Die Gees staan ons ook in ons swakheid by…

Netbalspan span die kroon – BVHS maak indrukwekkende merk

Netbalspan span die kroon. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste-netbalspan van het in alle opsigte ‘n indrukwekkende merk gemaak tydens die jaarlikse Sentaal netbaltoernooi. Die toernooi is by Hoërskool Sentraal in…

Griffons oefengroepe – Hoërskool Trio rugbyspelers ingesluit

Griffons oefengroepe. rugbyspelers van Hoërskool Trio in Kroonstad is voorlopig ingesluit is by die onderskeie Griffons oefengroepe. O.15 Oefengroep: O.16 Oefengroep: O.17 Oefengroep: O.18 Oefengroep: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.triohs.co.za/…

Kovsies Aandliga Hokkietoernooi – Grey Kollege Primêr

Kovsies Aandliga Hokkietoernooi. Grey Kollege Primêr se o.12A en o.12B B asook die o.13A en -B hokkiespanne het die afgelope twee weke aan die Kovsies Aandliga Hokkietoernooi deelgeneem. Die o.12A…

Hokkie Aandliga – Primêre Meisieskool Oranje

Hokkie Aandliga. Vier van Primêre Meisieskool Oranje se hokkiespanne het Dinsdag, 20 Mei, aan die Hokkie Aandliga deelgeneem. Die spanne het soos volg presteer: o.12A Die dogters eindig 1ste in…

Skoolhoof aangestel – Primêre Skool Willem Postma

Skoolhoof aangestel. Mnr. Sakkie Matthee is amptelik aangestel as Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein se skoolhoof. Mnr. Matthee het ‘n absolute passie vir die onderwys en Possieland. Die skool…

WOW Spelfeeskompetisie – Laerskool Truida Kestell

WOW Spelfeeskompetisie. Foto Voor: James Taljaard, Alexa Meyer, Amelie Jacobs, Lana Kloppers, Esmi Blignaut,Triegaardt Prinsloo, Biaan Fourie. Agter: Evé-Le Boshoff, Barend Human, La-Shay Schoeman,  Nina Kilian, WH Kilian, Cado Claassen,…

SA Pluimbal-kampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché

SA Pluimbal-kampioenskappe. Sewe pluimbalspelers van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaat o.19 pluimbalspan wat vanaf 12 tot 19 Julie aan die SA Pluimbal-kampioenskappe en Internasionale toernooi…

Term 2 Music Concert – Grey College

Term 2 Music Concert. On Tuesday, 20 May, the Rëunie Hall came alive with the sound of talent at the Grey College Term 2 Music Concert. Each learner took to…

Skole hokkie – Hoërskool Sentraal

Skole hokkie. Baie geluk aan Christopher van Vuuren, hokkiespeler van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, wat op 17 Mei sy sewentigste hokkie-wedstryd vir die Blokke gespeel het. Hokkiespelers wat op 17…

Curro Halala Cup – Curro Bloemfontein

Curro Halala Cup. Photo: Grey College won 4 – 2 on penalties after a tightly fought encounter against Moroko High School The first round of the Curro Halala Cup in…

Griffons Skole Rugbyspanne – Laerskool Truida Kestell

Griffons Skole Rugbyspanne. Vier rugbyspelers van Laerskool Truida Kestell is verkies tot die onderskeie Griffons rugbyspanne. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto verskaf

ATKV Redenaars – Laerskool Truida Kestell

ATKV Redenaars. Foto: Voor: Richardt Otto, Constant Bester, Colene Koch, Müller Bosch, Karli van Zyl, Andries van der Walt, Anke Bruwer, Marx Geldenhuys. Agter: Barend Human, Layya Latiff, David Shepherd,…

Bergfietsry – Grey Kollege teen Affies

Bergfietsry. Tydens ‘n bergfietsry kompetisie tussen Grey Kollege se bergfietsspan en Affies se span het die twee skole mekaar uitgedaag. Die spanne het die afgelope naweek net buitekant Bloemfontein op…

Skole rugbyspanne – Primêre Skool Naudeville

Skole rugbyspanne. Drie rugbyspelers van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Nardus Cronje, Ulrich van Schalkwyk en Hanno van Jaarsveld, is ingesluit in onderskeie Griffons skole rugbyspanne. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Gimnastiek – Primêre Skool Naudeville gimnaste presteer

Gimnastiek. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Hugo de Klerk, Taylene van Alphen en Eben Naude, het 17 Mei aan Bloemfontein se gimnastiek-kompetisie deelgeneem en uitstekend presteer. Lees…

ATKV Semi-finaal – ATKV semi-finaal presteer

ATKV Semi-finaal. Foto: Gerhard Nel, Izandri Strydom, Heilene Meintjes, Limay Kriel, Leonelle van Niekerk en Rigardt Strydom. Vier senior en twee Junior debatspanne van Hoërskool Witteberg dring deur na die…

Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark presteer

Cheerleaders. Hoërskool Fichardtpark All Girls en Co-ed spanne het beide eerste plek verower gedurende die naweek. Die ‘partnerstunts‘- groepe het All Stars ‘n eerste plek en die Lions Nebula die…

Classic Clashes Netbal – Hoërskool Jim Fouché teen Sentraal

Classic Clashes Netbal. Tydens die Classic Clashes Netbal het Hoërskool Jim Fouché en Hoërskool Sentraal mekaar die stryd aangesê. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

ATKV Redenaars – Hoërskool Jim Fouché

ATKV Redenaars. Drie redenaars van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het deurgedring na die ATKV semi-finaal wat Vrydag, 23 Mei, by Hoërskool Witteberg in Bethlehem plaasvind. Lisa Botha, Lizé Fourie…

Southern Free State Hockey – Grey College

Southern Free State Hockey. Seven hockey players from Grey College are included in the u14A Southern Free State Hockey team. Eight hockey players from Grey are included in the Southern…

Griffons rugbyspanne – Hoërskool Goudveld

Griffons rugbyspanne. Vier rugbyspelers van Hoërskool Goudveld in Welkom is opgeneem in die onderskeie Griffons rugbyspanne. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

Laerskole tennistoernooi – Hoërskool Hoopstad

Laerskole tennis. Sumienke Wolfaardt, leerder van Hoërskool Hoopstad, het as deel van die Vrystaatspan aan ‘n laerskole tennistoernooi te Klerksdorp deelgeneem. Sumienke het uitstekende tennis gespeel en haar enkels, dubbels,…

Tweekamp en Driekamp – Hoërskool Jim Fouché

Tweekamp en Driekamp. Hoërskool Jim Fouché atleet, AJ Theron, het aan die Twee- en Driekampkampioenskappe deelgeneem. Die kampioenskappe het op 10 en 11 Mei by Bethlehem Voortrekker Hoërskool plaasgevind. AJ…

Griffons rugby proewe – Laerskool Truida Kestell

Griffons rugby proewe. Die Griffons rugby proewe vind die naweek in Welkom plaas Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto’s verskaf

Ruitersport – Primêre Skool Naudeville

Ruitersport. Primêre Skool Naudeville ruiters het 10 en 11 Mei  aan ‘n SANESA kwalifiserende rondte ruitersport deelgeneem by Kimberley Equestrian Centre. Die ruiters het uitstekend gevaar. Core league:  Mia Best…

SA Country Schools squash – Grey College

SA Country Schools squash. Eight squash players from Grey College in Bloemfontein took part in the SA Country Schools Festival squash tournament. They represented Free State in their respective age…

Noord-Vrystaat hokkiespanne – Hoërskool Witteberg

Noord-Vrystaat hokkiespanne. Vier-en-twintig hokkiespelers van Hoërskool Witteberg is na afloop van die finale proewe gekies is vir onderskeie Noord-Vrystaat hokkiespanne Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/ Foto’s verskaf

Vrystaat skole netbalspanne – Hoërskool Witteberg

Vrystaat skole netbalspanne. Foto: Jané de Villiers, Kara du Toit, Ané Joubert, Mia Daacke, Kesia Nel, Judie Uys, Zoë Ellis, Lesedi, Bongi, Sonelle Jonker, Lené Labuschagne. Elf talentvolle netbaldogters van…

CR-Swart Voortrekkers Kommando – Hoërskool Witteberg

CR-Swart Voortrekkers Kommando. Foto: Isabel Botha, Marshall Landman, Hanno Kotze en Henke Minnaar. Vier Wittebergers van die CR-Swart Voortrekkers Komando, Isabel Botha, Marshall Landman, Hanno Kotze en Henke Minnaar, het…

Amanda Coetzer-tennistoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Amanda Coetzer-tennistoernooi. Foto: Heinrich Willemse (afrigter), Mariaana Spamer, Mieke le Roux, Yana Olivier, Inge Ferreira, mev. Klink (skoolhoof). Tydens die Amanda Coetzer-tennistoernooi was Oranje Meisieskool se o.15A’s die 4de keer…