V-Power Padfiets. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché, Ulrike de Wit en Jan-Jurie Loots, het die V-Power Padfiets 52km aangedurf en uitstekend presteer.
- Ulrike de Wit het die eerste plek behaal vir dogters o.17 en die vierde plek algeheel (52 km).
- Jan-Jurie Loots het die eerste plek behaal vir Junior mans (Vrystaat) en die tiende plek algeheel (104km).
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








