)

You are sponsoring
V-Power Padfiets - Hoërskool Sentraal

V-Power Padfiets - Hoërskool Sentraal

V-Power Padfiets. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché, Ulrike de Wit en Jan-Jurie Loots, het die V-Power Padfiets 52km aangedurf en uitstekend presteer. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf