Griffons rugbyspanne. Vier rugbyspelers van Hoërskool Goudveld in Welkom is opgeneem in die onderskeie Griffons rugbyspanne.
- Dawie Schoeman (o.15)
- Tian Harmse (o.17)
- Thomas Bothma (o.17)
- Kamohelo Moloke (o.17)

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor










