Cheerleaders. Hoërskool Fichardtpark All Girls en Co-ed spanne het beide eerste plek verower gedurende die naweek.
Die ‘partnerstunts‘- groepe het All Stars ‘n eerste plek en die Lions Nebula die tweede plek behaal.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf













