Junior Springbok Jaco Grobbelaar. Hoërskool Fichardtpark is super trots op op hul Junior Springbok Jaco Grobbelaar. Jaco was Fichardtpark se hoofseun in 2023 asook die kaptein van Fichie Leeus 202. Jaco is ingesluit in die finale groep van die Junior Bokke.
Die afrigtingspan het aanvanklik met 80 spelers gewerk gedurende die verskillende afrigtingskampe, en uiteindelik is 31 spelers gekies.
Die spelers is:
Voorspelers:
- Jean Erasmus
- Herman Lubbe
- Simphiwe Ngobese
- Oliver Reid
- Siphosethu Mnebelele
- Juandré Schoeman
- Jaco Grobbelaar
- Riley Norton
- JJ Theron
- Morné Venter
- Thando Biyela
- Bathobele Hlekani
- Wandile Mlaba
- Xola Nyali
- Matt romao
- Stephanus Linde
Agterspelers:
- Ceano Everson
- Haashim Pead
- Erich Visser
- Vusi Moyo
- Ian van der Merwe
- Albie Bester
- Gino Cupido
- Demitre Erasmus
- Dominic Malgas
- Cheswill Jooste
- Gilermo Mentoe
- Siya Ndlozi
- Jaco Williams
Die Junior Bokke neem vanaf 29 Junie 2025 in Italië aan die 0.20 Wêreldbeker deel.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf













