Interstreek Landloopkampioenskappe. Vier landloopatlete van Hoërskool Fichardtpark is ingesluit in die Motheo-landloopstreekspan. Die span neem op 28 Junie in Parys aan die Top 20 Interstreek Landloopkampioenskappe deel.
Fichies se atlete is:
- Rehardt Britz – seuns o.15
- Michelle Cilliers – dogters o.15
- Megan Jordaan – dogters o.16
- Carli Bouwer – dogters o.17
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf












