Lejweleputswa Landloop Streekspan – Goudveld HoĆ«rskool
Lejweleputswa Landloop Streekspan. Baie geluk aan Goudveld se ster-atlete! Goudveld-HoĆ«rskool is trots om aan te kondig dat vier van sy talentvolle leerders gekies is vir die Lejweleputswa Landloop Streekspan: Hierdie…
Interstreek Landloopkampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark
Interstreek Landloopkampioenskappe. Vier landloopatlete van HoĆ«rskool Fichardtpark is ingesluit in die Motheo-landloopstreekspan. Die span neem op 28 Junie in Parys aan die Top 20 Interstreek Landloopkampioenskappe deel. Fichies se atlete…










