Heart Health

Craven Week 2025 – Grey College

Craven Week 2025. Photo: Front row: B. Joubert, K. Dyonase, M. Oosthuizen, D. Hayidakis, X. Smit, A Nieuwoudt, D. Erwee, V. Casling. Middle: Middel: A. Booysen, S. Buys, L. Mgedezi, E. Adams, T. Schambreel, J. Badenhorst, S. Kenny. Back: Agter: A. Meyer, C. Steyn, A. Tyropolis, O. Kleyn, E. Mabena

Congratulations to the 18 Grey College players selected to represent the Free State at Craven Week 2025! This remarkable achievement reflects your discipline, skill, and dedication. Stepping onto one of school rugby’s biggest stages is an incredible honor. Grey College stands proudly behind each of you!

Grey Kollege Spelers by Cravenweek 2025

Baie geluk aan die 18 Grey Kollege spelers wat gekies is om die Vrystaat by Cravenweek 2025 te verteenwoordig! ’n Ongelooflike prestasie en ’n bewys van jul dissipline, talent en toewyding.

Om op een van skolerugby se grootste verhoë te speel, is ’n enorme eer. Grey Kollege staan trots agter elkeen van julle!

Grey se spelers:

  • B Joubert
  • K Dyonase
  • M Oosthuizen
  • D Hayidakis
  • X Smit
  • A Nieuwoudt
  • D Erwee
  • V Casling
  • A Booysen
  • S Buys
  • L Mgedezi
  • E Adams
  • T Schambreel
  • J Badenhorst
  • S Kenny
  • A Meyer
  • C Steyn
  • A Tyropolis
  • O Kleyn
  • E Mabena

Sterkte aan al die spelers – maak die Vrystaat trots!

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://greycollegesecondary.com/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Interhuis Skaaktoernooi – Hoërskool Montana

Interhuis Skaaktoernooi – Hoërskool Montana het glans beleef by die jaarlikse Interhoër Skaaktoernooi. Hierdie Interhuis Skaaktoernooi het weereens bewys dat sportgees nie net op die veld leef nie. Dit kan…

Midmar Myl – Hoërskool Stellenberg trots op Luan Terblanche

Midmar Myl. Hoërskool Stellenberg vier ’n uitmuntende prestasie! Stellies is ongelooflik trots op Luan Terblanche wat onlangs aan die Midmar Myl deelgeneem het. Luan het sy plek in die Elite-resies…

Leave a Reply

You Missed

Interhuis Skaaktoernooi – Hoërskool Montana

Interhuis Skaaktoernooi – Hoërskool Montana

Midmar Myl – Hoërskool Stellenberg trots op Luan Terblanche

Midmar Myl – Hoërskool Stellenberg trots op Luan Terblanche

2026 Kearsney Easter Rugby – Zwartkop High School joins KERF

2026 Kearsney Easter Rugby – Zwartkop High School joins KERF

Voorseisoen-Toernooi – Hoërskool Duineveld

Voorseisoen-Toernooi – Hoërskool Duineveld

Summer Splash – St Mary’s School, Waverley superior results

Summer Splash – St Mary’s School, Waverley superior results

SA U19 Women’s Cricket – Durban Girls’ College delighted

SA U19 Women’s Cricket – Durban Girls’ College delighted