)

Kragoptel – Hoërskool Jim Fouché leerder presteer

Kragoptel. Kragman van staal! , breek grense op die nasionale verhoog van kragoptel!

Die gewigte het gekreun en die skare het gejuig toe Conrad van der Zwaard, ’n leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, kragtig geskiedenis kom maak het by die AWPC Nasionale Kampioenskappe. In ’n vertoning van suiwer deursettingsvermoë en brute krag het Conrad nie net sy afdeling gewen nie, maar ook rekords laat spat!

Hier’s die indrukwekkende statistieke van sy oorwinning:

  • Squat: 230 kg – Wêreldrekord
  • Benchpress: 130 kg – Suid-Afrikaanse rekord
  • Deadlift: 230 kg – Wêreldrekord
  • Totale poging: 590 kg – Wêreldrekord

’n Totaal wat nie net skouerklop verdien nie, maar staande applous!

Conrad se uitsonderlike prestasie verseker hom ’n plek tussen die wêreld se sterkstes by die Wêreldkampioenskappe in Fort Worth, Texas, VSA. Dit vind in Augustus plaas. Suid-Afrika stuur nie net ’n atleet nie – ons stuur ’n legende in wording.

Sterkte, Conrad. Suid-Afrika hou sy asem op!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal