)
Grey College Primary oud-onderwyser skenk klavier

‘n Oud Grey onderwyser, mnr Frans Wessels, het ‘n klavier aan die Primêre skool geskenk. Mnr Wessels was vroeër jare ‘n wiskunde onderwyser by Grey Kollege Sekondêr. Sy twee kleinseuns…

Hoërskool Fichardtpark leerders deur na finale rondte van die SA Wiskunde Olimpiade

Foto vlnr: Christiaan Kotzé, Louhen Bergh, Altus Grobbelaar, Michael Cruywagen,Wian Bekker, Elané Bekker en Rochelle Matthee. Baie geluk aan Christiaan Kotzé, Louhen Bergh, Altus Grobbelaar, Michael Cruywagen, Wian Bekker, Elané…

BCC 2021 Leiers verkies

Foto voor vlnr: Milan de Wit, Simonè de Witt, Brian Nakedi en Siphokazi Tshabalala Agter Vlnr: Dr. Frelet de Villiers (begeleidster), Mia Delport en Simon Laubscher en mnr. Werner Stander…

Hoërskool Jim Fouché matriekpresteerders

Foto agter v.l.n.r:  Jan-Adriaan Bekker, Wikus Vorster en  Elizri Malan Voor v.l.n.r:  Anke de Kock, Me. Anso Esterhuizen (Graad 12-Graadhoof 2020) en  Ancke Boshoff Afwesig:  Corné Beyers, Carike Beylefeld, en…

Graanveld Primary School learners excel in creative writing

Nine learners from Graanveld Primary School in Bethlehem’s creative writing had been published in the third edition of the ‘Cool Creative Kids’, a book filled with literary gems from Free…

Primêre Skool Naudéville Krieket-afrigters presteer

Primêre Skool Naudévile is trots op menere William Goslett,Tommie Doubell en Pottie wat verkies is in verskeie leiersposisies by Lejweleputswa junior krieket. tesourier. Mnr. William Goslett is verkies tot Lejweleputswa…

Willem Postma Primêre Skool Atletiek

Hierdie Possies het op 2 Maart by die ACNW ope Baan en veld byeenkoms in Potchefstroom deelgeneem. Michelle Pienaar was 2de in die 1200m dogters 0/12 met ‘n tyd van…

Grey Kollege Sekondêr leerder skitter in Swem en Lewensredding

Liam Nieuwoudt (gr.8) van Grey Kollege Sekondêr, het uitstekend in swem en lewensredding presteer! Tydens die vlak 2 provinsiale swemkampioenskappe in Bloemfontein (19 tot 21 Februarie), het hy ‘n goue-,…

Hoërskool Witteberg presteer by Lewenswetenskap Olimpiade

Foto lings vlnr: Duan Maritz, Wian Viljoen, Danielle Olivier, Erica Bibbey, Chene Stear en Gustav Hauptfleisch – Foto regs: Catherine Shepherd `n Totaal van 20 Wittebergers het einde 2020 aan…

Welkom Volkskool leerder gekies vir Vrystaat o.11 Gholfspan

Tiaan Botha van Welkom Volkskool is gekies vir die 0/11 Vrystaat Golfspan wat vanaf 27 tot 28 Maart in Magaliesburg sal deelneem. “Ons as Volkies is trots op jou, Tiaan,…

Hoërskool Hoopstad tennisspeler skitter by Growthpoint Noord-Kaap Tennis-kampioenskappe

Cara le Grange van Hoorskool Hoopstad het tydens die Growthpoint Noord-Kaap Tennis-kampioenskappe te Kimberley ‘n 1ste plek vir dogters O/14 behaal. Baie geluk, Cara. Hoopies is baie trots op jou!…

Welkom Gymnasium learner excels at Talent Africa Free State Regional

Tara Buckley from Welkom Gymnasium has entered the Talent Africa Free State Regional and was selected the best model and 1st place model. Tara went through to Talent Africa National…

Ses leerders van Hoër Meisieskool Oranje in Vrystaat Laserrun-span opgeneem.

Foto: Danielle Joubert Ses leerders van Oranje is in die Vrystaat Laserrun-span opgeneem. Die span van 29 lede (hoër- en laerskole) ding op 28 Maart mee op die nasionale kampioenskap…

Vyf oud-Greys maak verskyning in Jake White se Bullespan

Foto: Jan-Hendrik Wessels in aksie. Baie geluk aan die vyf oud-leerders van Grey Kollege in Bloemfontein wat vanaand hul verskyning in Jake White se Bulle-span maak! Hulle speel in hul…

Hoërskool Witteberg atlete presteer by ASA byeenkoms in Sasolburg

Foto bo vlnr: Sue-Marie Claasen, CF Barnard, Ivé van der Westhuizen en Wedrich Niewoudt Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se atlete het Saterdag, 6 Maart aan die ASA Atletiekbyeenkoms in Sasolburg deelgeneem. Doe…

Rooiskool leerder presteer by Presidentskiet kompetisie

Annika Serfontein van Afrikaanse Hoërskool Kroonstad, het deelgeneem aan SA Jagters en Wildbewarings-vereniging se Streeks Presidentskiet kompetisie op Hertzogville. Daar word jaarliks 6 sulke kompetisies geskiet in die Vrystaat. Die…

Rooiskool swemmers presteer by Provinsiale Vlak 2 en 3 Swem Kampioenskap

Afrikaanse Hoërskool Kroonstad se swemmers het op 19 en 20 Februarie aan die Provinsiale Vlak 2 en 3 Swem Kampioenskap deelgeneem. Die volgende prestasies is behaal: Annika Serfontein: Vlak 2100m…

Afrikaanse Hoërskool Kroonstad leerders presteer in SA Country and Western Dancing

Rooiskool, Kroonstad, se leerders het goed presteer tydens die South African Country and Western Dancing (Line & Couple). Die volgende leerders het plekke in hul onderskeie afdelings behaal: WJ Dennis:…

Hoërskool Witteberg leerders presteer in SA Spraak en Drama eksamen 2020

Foto bo vlnr: Mignon Thomas, Danielle Steyn en Janie de Bruin Hoërskool Witteberg leerders, Mignon Thomas, Danielle Steyn, Jani de Bruin, Milan de Villiers en Lilandi de Klerk het puik…

Grey Kollege leerder presteer by 120km Uithourit

Christopher Terblanche (gr.8) van Grey Kollege Sekondêr, het 20 Februarie ‘n eerste plek behaal in ‘n 120km Uithourit in Bloemfontein wat deur Willows Ride aangebied is.Hy het dié rit in…

Hoërskool Hoopstad 2020 Grondslagfase-prysuitdeling

‘n Jaar propvol leer, groei, aanpas en hard werk kom tot ‘n einde met die suksesvolle voltooiing van elke graad en mooi pryse vir almal. Elke Hoopie stap met trots…

Welkom Gimnasium se Fisiese Wetenskap departement presteer

Baie geluk aan Welkom Gimnasium se Fisiese Wetenskap departement. Hulle het ‘n toekennings ontvang vir uitsonderlike prestasies in die 2020 Matriek-eindeksamen. Mr Johan Slabbert, Mrs René Erwee and Mrs Jana…

Schools that Rock gesels met Lerato Rakotsoane

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Lerato Rakotsoane, Hoofleier van Hoërskool Theunissen. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien die…

Schools That Rock gesels met Amori Pristl

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Amori Pristl, Hoofleier van Hoërskool Theunissen. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit met die begin van die 2021 skooljaar? Ek…

Hoër Meisieskool Oranje se akademiese presteerders vereer

Foto bo vlnr: Chané Nel (95%), Carmi van Niekerk (94%) en Mia Olivier (93%) Nadat Covid-19 verlede jaar se prysuitdeling verhinder het, is ’n akademiese prysuitdeling wel Maandag vir verlede…

Landbouleerders van Blouskool en Rooiskool woon wolkurses by

Foto vlnr: Christiaan Kritzinger, André Fick, mnr. Karel du Plessis (BKB Woladviseur), Zaahn Fullard, Liebré Potgieter, Johanni Loggenberg, Nicolene de Gouveia, Abigaile Koekemoer en Johan Visagie. Gooi en afranding van…

Louis Lategan van Hoërskool Witteberg in Vrystaat Karatespan

Louis Lategan, ‘n graad 8 leerder van Hoërskool Witteberg is ingesluit in die Vrystaat Karate span wat vanf 4 tot 7 Maart aan die KSA Nasionale toernooi deelneem. Louis neem deel in die afdeling…

Hoërskool Sentraal stel Rasieleiers 2021 bekend

Baie geluk aan Hoërskool Sentraal se nuwe rasieleiers vir 2021. Dogters: Anri Nel, Madine Pittendrigh, Tlotlang Mokomela en Marisna Morgenrood Seuns: Erik van den Berg, Christiaan Bruwer, Innus de Coning…

Zané Engelbrecht van Hoërskool Witteberg presteer in swem

Zané Engelbrecht van Hoërskool Witteberg het die afgelope naweek aan die Provinsiale Vlak 3 Gala te Sasolburg deelgeneem. Haar uitslae is as volg: 100m Borsslag 2de, 50m Rugslag 5de, 100m…

Hoërskool Witteberg atlete presteer by ASA byeenkoms in Sasolburg

Foto vlnr: Ivé van der Westhuizen, Mariné du Plooy en Ané Beneke Hoërskool Witteberg van Bethlehem se atlete het baie goed presteer tydens die ASA Atletiekbyeenkoms in Sasolburg op Saterdag, 27…

Hoërskool Witteberg: ASA Pukke Atletiekbyeenkoms

Hoërskool Witteberg se atlete het baie goeie uitslae behaal tydens die ASA Pukke Atletiekbyeenkoms op 23 Februarie. Die volgende prestasies is behaal: Andrea Stenberg-400m D0/16 3de plek-800m D0/16 1ste plek…

Hoërskool Witteberg leerder presteer in aanlyn skaak

Jurie Wessels, `n Graad 9 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die afgelope tyd aan twee aanlyn skaaktoernooie deelgeneem en uitstekend gevaar! Jurie het tydens die Mangaung aanlyn skaaktoernooi ‘n…

BVHS leerder presteer in tennis

Annika van Rooyen van Bethlehem Voortrekker Hoérskool het aan die Gauteng-Noord TSA Tennistoernooi deelgeneem gedurende 26 tot 28 Februarie. Dit was ‘n groot toernooi van 48 inskrywings in haar ouderdomsgroep.…

BVHS atlete presteer tydens Inter-provinsiale Atletiek

Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete het puik presteer tydens die inter-provinsiale atletiekbyeenkoms op 27 Februarie by die NWU McArthur Stadion. Foto vlnr: M. Dempsey, A. J. Myburgh, H. Smith, K…

Afrikaanse Hoërskool Kroonstad verwelkom nuwe onderwyser

Rooiskool, Kroonstad, verwelkom mnr Lütke van Drossen as nuwe onderwyser. Hy verwerf sy B.Ed Senior en VOO graad aan die NWU. Hy het ‘n passie vir sport en kinders en…

2020 Matriekklas van Hoër Meisieskool Oranje verbeter rekords

Foto: Die Hoër Meisieskool Oranje het 12 leerders in die top 50 in die Vrystaat in die die 2020 nasionale Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen. Hulle is van links Naretha Swanepoel (namens…

Redenaars van Vrede Skool se tonge klap by Redenaars-aand

Vrede Skool redenaars se tonge was behoorlik los by hul jaarlikse Redenaars-aand! Baie geluk aan die volgende leerders: Gr. 4-5 kategorie: 1ste LJ Botha, 2de Pieter Cronjé en 3de –…

Schools That Rock verwelkom Ansu Coetzee in Graad 1

Ansu Coetzee het haar skoolloopbaan op 15 Februarie by Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein begin. Baie welkom, Ansu! Foto verskaf

Hoër Meisieskool Oranje vereer verskeie laerskole

Die 39 matrieks van 2020 wat by Hoë Meisieskool Oranje met ’n A-gemiddeld geslaag het, kom uit 17 verskillende laerskole. Oranje erken en prys die groot aandeel wat dié skole…

Hoërskool Jim Fouché Matriek-uitslae

Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is baie trots op die uitslae van die 2020 matrieks. Hulle het, ten spyte van al die teenslae in 2020, steeds baie goed presteer. Die…

Schools That Rock verwelkom Annemie Gouws in Graad 1

Annemie Gouws het op 15 Februarie haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein. Baie welkom, Annemie!

Hoërskool Witteberg leerders skitter in Western Mounted Games

“Western Mounted Games” is die vinnigste groeiende perdewedrenne in Suid-Afrika. Dit is ‘n tak van perdewedrenne waar baie vinnige speletjies gespeel word deur mense van alle ouderdomme. Hulle benodig ‘n…

Schools That Rock verwelkom Welkom Volkskool se Graad 1’s

Welkom Volkskool se Graad 1’s het hul skoolloopbaan op 15 Februarie begin. Hulle is in Graad 1A. Baie welkom!

Primêre Skool Jordania hou Redenaarskompetisie van hoë gehalte

Primêre Skool Jordania bedank al hulle redenaars wat aan die skool se Interne Redenaarskompetisie deelgeneem het. Die toesprake was hierdie jaar van baie hoë gehalte. Die volgende redenaars het goed…