)

Schools That Rock gesels met Amori Pristl

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Amori Pristl, Hoofleier van HoĆ«rskool Theunissen.

Vraag: Waarna sien jy die meeste uit met die begin van die 2021 skooljaar? Ek wil graag goeie punte behaal sodat ek verder kan studeer en klaar te maak met matriek.

Vraag: Is daar enige aanpassings/ veranderinge wat jy graag wou sien by jou skool? Ek wil graag beter dissipline sien en respek vir die leerders. Ek sal ook graag meer geleenthede wil hĆŖ vir die leerders om buitemuurse aktiwiteite te kan doen.

Vraag: Indien jy iemand moet oorreed om jou skool hul keuse te maak, wat sal dit wees? Ons het uitstekende onderwysers wat uit hul pad gaan om die leerders te help.

Vraag: Wie is jou rolmodel by jou skool? Juffrou Veronica Visser.

Vraag: Watter sportsoort is jou gunsteling? Netbal

Vraag: Wat is jou gunsteling gereg? Blomkool en Broccoli met witsous en kaas.

Vraag: Watter loopbaan wil jy volg na skool? ‘personal trainer’, diĆ«etkundige of fisioterapeut.

Vraag: Na watter universiteit wil jy volgende jaar gaan? Ek is van plan om ‘n leerlingskap by Virgin Active te doen

Vraag: Wat is jou boodskap aan jou mede-skoliere vir 2021? Tweede plek is eerste verloorder. Werk hard of bly agter.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal