Schools That Rock verwelkom Welkom Volkskool se Graad 1’s
Welkom Volkskool se Graad 1’s het hul skoolloopbaan op 15 Februarie begin. Hulle is in Graad 1C. Baie welkom!
Schools That Rock verwelkom Welkom Volkskool se Graad 1’s
Welkom Volkskool se Graad 1’s het hul skoolloopbaan op 15 Februarie begin. Hulle is in Graad 1B Baie welkom!
Miné de Klerk van Hoërskool Goudveld vertel haar suksesverhaal
My passie, my liefde, my lewe, atletiek… Atletiek het nog altyd ‘n groot rol in my lewe gespeel en dit groei elke jaar ‘n bietjie meer. Ek het in Gr…
Hoërskool Goudveld atlete by ACNW byeenkoms
Baie geluk aan die Goutie atlete wat gister in Potchefstroom en op 16 Februarie aan die ACNW byeenkoms deelgeneem het. Die Gouties is super trots op julle! Dames 0/20(Het met…
Grey Kollege trots op Topleerder van 2020 Matrieks
Die Grey-gemeenskap is uiters trots op hulle Topleerder van 2020, Mike Heyns. Hy is ook aangewys as die leerder met die hoogste punte in Afrikaans in die Vrystaat! Dit is…
Schools That Rock verwelkom Minjè Blignaut in Graad 1
Minjè Blignaut het haar skoolloopbaan verlede week in Graad 1 by Primêre skool Voluit in Virginia begin. Baie welkom, Minjè. Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Clayton Weir in Graad 1
Clayton Weir het sy skoolloopbaan op 15 Februarie begin by Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein. Baie welkom, Clayton!
Willem Postma Primêre skool verwelkom nuwe juffrou
Willem Postma Primêre Skool verwelkom Juffrou Clarizé Bonthuys. Sy is die nuwe onderwyseres vir Afrikaans by die Graad 4’s.
Willem Postma Primêre Skool verwelkom nuwe tweelinge in Graad 1
Foto: vlnr: Johlette & Jan van der Westhuizen, Lauré en Elizmé de Waal asook Liam en Lea Kuipers Possies verwelkom hul nuwe tweelinge in Graad 1, Johlette en Jan van…
Hoërskool Witteberg Nr 1 in Vrystaat – Wiskunde & Fisiese Wetenskap
Hoërskool Witteberg in Bethlehem is aangewys as die nommer 1 skool vir Wiskunde en Fisiese Wetenskap in die Vrystaat.
Hoërskool Witteberg doen dit weer!
Hoërskool Witteberg van Bethlehem het vanjaar weereens bewys waarom hulle een van die topskole in die Vrystaat is. Hulle het ‘n 99% slaagsyfer behaal met 86,84% universiteitstoelating en 221 onderskeidings.…
Willem Postma Preprimêr open amptelik
Kontiki het 15 Februarie 2021 amptelik oopgemaak as Willem Postma Preprimêr in Bloemfontein. Dit is ‘n voorreg vir Primêre Skool Willem Postma om hulle eie Willem Postma Preprimêr by hulle…
Vrede Skool se Gr 12 uitslae 2020
Die skoolhoof en onderwysers van Vrede Skool is baie trots op 2020 se matrieks en wens vir hulle ‘n blink toekoms toe. Die skool is baie trots op hul 100%…
BVHS Kwalitiet-uitslae van 2020 Matriekklas – Trekkers se trots in pandemie
Bethlehem Voortrekker Komprehensiewe Skool spog voorwaar met sy 2020-matriekgroep. Die kwaliteit van die uitslae is van hoogstaande gehalte in beide die akademiese en tegniese afdeling. Die skool is ook gelys…
Hoër Meisieskool Oranje spog met 12 leerders in Vrystaatse Top 50
Hoër Meisieskool Oranje spog vanjaar met 12 Matrieks van 2020 in die Vrystaatse Top 50. Truné Prinsloo met 93,2%; Ivanke van Jaarsveldmet 92,7%; Rehanjo Swanepoel met 92,4%; Michelle Strydom met…
Eunice High School proud on Jacolette’s 8 distinctions
Jacolette Wessels, Matric 2020, from Eunice High School in Bloemfontein, is feeling proud of her 8 distinctions obtained during the 2020 final matric exams. The subjects in which she obtained…
Hoërskool Jim Fouché trots op Wikus Vorster se 9 onderskeidings
Wikus Vorster van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein spog met 9 onderskeidings tydens die 2020 matriek-eindeksamen! Hy was ook verlede jaar aangewys as JF se Dux-leerder met ‘n gemiddeld van…
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad trots op hul 2020 Matrieks se onderskeidings
Rooiskool is baie trots op die 2020 Matrieks wat onderskeidings tydens die Matriek-eindeksamen behaal het. Nkite Pretorius: 5 onderskeidings in Engels, Wiskunde, LO, Rekeningkunde en Lewenswetenskappe Ignatius Doyer: 4 onderskeidings…
Schools That Rock verwelkom Mianey van der Walt in Graad 1
Mianey van der Walt het haar skoolloopbaan verlede week in Graad 1 by Primêre Skool Fichardtpark begin. Clayton van der Walt, in Graad R by Fichies, het Mianey moreel ondersteun…
Hoër Meisieskool Oranje is trots op hul 2020 Matrieks
“Hartlik geluk aan ‘n ieder en ‘n elk van ons 2020-matrieks wat tot die 100%-slaagsyfer bygedra het!”
Afrikaanse Hoërskool Kroonstad se Johané van Coller spog met 7 onderskeidings
Baie geluk aan Johané van Coller van Rooiskool in Kroonstad, wat haar matriekjaar met 7 onderskeidings afgesluit het! Sy het onderskeidings behaal in Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Rekeningkunde, Fisiese Wetenskap…
Hoër Meisieskool Oranje is trots op hul Matriekuitslae
Christi Dempers van Hoër Meisieskool in Bloemfontein, is een van slegs 3 Vrystaatse matrieks wat 9 onderskeidings kon inryg. Sy is die enigste een wie se 9 A’s – in…
Hoërskool Sentraal leerder behaal 7 onderskeidings
Hoërskool Sentraal is baie trots op Elri Groenewald met haar behaling van 7 onderskeidings in Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Rekeningkunde, Geografie en Lewenswetenskappe, tydens die 2020 matriek-eindeksamen.
Grey Kollege Matriekprestasies
“When the occasion demands it, the Grey Boy always comes uo to scratch”. Congratulations to all our boys who did exceptionally well! “Geluk aan al ons matrikulante wat puik presteer…
Schools That Rock verwelkom die Graad 1’s van Vrede Skool
Vrede Gekombineerde Skool verwelkom hul Graad 1’s van 2021 wat verlede week met hul skoolopleiding begin het. “Ons weet sommer julle gaan ‘n blink toekoms by Vrede Skool hê.” Foto’s…
Schools That Rock verwelkom Amy van Zyl in Graad 1
Amy van Zyl het haar skoolloopbaan op 15 Februarie by Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein begin. Amy is in Juffrou Daleen se klas. Baie welkom, Amy!
Schools That Rock verwelkom Quintus Hoffman in Graad 1
Quintus Hoffman het verlede week sy skoolloopbaan begin in Graad 1 by Primêre Skool Fichardtpark. Baie welkom, Quintus! Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Lenise van der Walt in Graad 1
Lenise van der Walt het verlede week haar skoolloopbaan in Graad 1 by Primêre Skool Fichardtpark begin. Baie welkom, Lenise. Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Mickayla Alberts in Graad 1
Mickayla Alberts het haar skoolloopbaan verlede week in Graad1 E by Primêre Skool Jim Fouche begin. Haar ouers is Eugene en Michelle Alberts. Baie welkom, Mickayla! Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Lea en Liam Kuipers in Graad 1
Lea en Liam Kuipers, ‘n tweeling het verlede week hulle skoolloopbaan in Graad 1 by Primêre Skool Willem Postma begin. Baie welkom, Lea en Liam! Foto’s verskaf
Schools That Rock verwelkom Amerise Siebert in Graad 1
Amerise Siebert het haar skoolloopbaan op 15 Februarie in Graad 1 begin by Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein. Baie welkom, Amerise!
Schools That Rock verwelkom Pieter en Giselle Venter in Graad 1
Pieter en Giselle Venter het 15 Februarie hul skoolloopbaan in Graad 1 begin by Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein. Kleinboet Jacques (Gr R) het hulle ondersteun. Baie welkom, Pieter en…
Schools That Rock verwelkom Michael en Mathew Swanepoel in Graad 1
Michael en Mathew Swanepoel het 15 Februarie hul skoolloopbaan in Graad 1 begin by Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein. Baie welkom! Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Aiden Albertse in Graad 1
Aiden Albertse het 15 Februarie sy skoolloopbaan by Primêre Skool Jim Fouché begin. Baie welkom, Aiden! Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Tiaan Hendriks in Graad 1
Tiaan Hendriks het 15 Februarie sy skoolloopbaan in Graad 1 by Primêre Skool Jim Fouché begin. Baie Welkom, Tiaan! Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom SJ van Zyl in Graad 1
SJ van Zyl het sy skoolloopbaan die afgelope week in Graad 1 by Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein begin. Baie welkom, SJ. Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Naché Steyn in Graad 1
Naché Steyn het hierdie week haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein. Baie welkom, Naché!
Schools That Rock verwelkom Clarise Lamprecht in Graad 1
Clarise Lamprecht het hierdie week haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein.
Schools That Rock verwelkom Miley Wolmarans in Graad 1
Miley Wolmarans het hierdie week haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein.
Schools That Rock verwelkom Jamie-Lee Henning in Graad 1
Jamie-Lee Henning het hierdie week haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein.
Schools That Rock verwelkom Zian Pfaff Joubert in Graad 1
Zian Pfaff Joubert het hierdie week sy skoolloopbaan in graad 1 begin by Laerskool Jim Fouché in Bloemfontein.
Schools That Rock verwelkom Jared Loppnow in Graad 1
Jared Loppnow het hierdie week sy skoolloopbaan in Graad 1 begin by Laerskool Fichardtpark in Bloemfontein. Baie welkom, Jared!
Schools Rhat Rock verwelkom Gabrielle en Isabella Meyer i Graad 1
Gabrielle en Isabella Meyer het as tweeling hierdie week hul skoolloopbaanin Graad 1 begin by Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein. Baie welkom, Gabrielle en Isabella! Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Ryan Davis in Graad 1
Ryan Davis het hierdie week sy skoolloopbaan in Graad 1 begin by Primêre Skool Jim Fouch♪0 in Bloemfontein. Baie welkom, Ryan!
Schools That Rock verwelkom Hugh Daverin in Graad 1
Hugh Daverin het sy skoolloopbaan hierdie week in graad 1 begin by Primére Skool Jim Fouché Baie welkom, Hugh!
Schools That Rock welcomes Iané Forbes in Grade 1
Iané Forbes started her school career in Grade 1 this week at Jim Fouché Primary School in Bloemfontein. Welcome, Iané
Schools That Rock verwelkom Morgan Greyling in Graad1
Morgan Greyling het hierdie week sy skoolloopbaan in Graad 1 begin by Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein. Baie welkom, Morgan!
Schools That Rock verwelkom Franstene Stander in Graad 1
Franstene Stander het haar skoolloopbaan hierdie week in Graad 1 begin by Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein. Baie welkom Franstene!
Hoërskool Witteberg leerder presteer in Boogskiet
Sophia Pieters, ‘n graad 8 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het 23 Januarie aan die Vrystaat Boogskiet 3D eerste rondte in Senekal deelgeneem. Sy het daar ‘n eerste plek…









