Baie geluk aan Johané van Coller van Rooiskool in Kroonstad, wat haar matriekjaar met 7 onderskeidings afgesluit het! Sy het onderskeidings behaal in Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Rekeningkunde, Fisiese Wetenskap en Lewenswetenskap.
Rooies is trots op jou, Johané!!