)

Hoër Meisieskool Oranje is trots op hul Matriekuitslae

Christi Dempers van Hoër Meisieskool in Bloemfontein, is een van slegs 3 Vrystaatse matrieks wat 9 onderskeidings kon inryg. Sy is die enigste een wie se 9 A’s – in al haar vakke – nie een insluit in die onafhanklike eksamenraad nie. Harde werk en lang ure vertel die verhaal van Christi se sukses. Sy gaan vanjaar BCom (Rek) aan die Universiteit van Pretoria studeer waar haar ouer suster, Jana tans Inligtingstegnologie studeer. Jana is ook ‘n oud-leerder van Oranje.

Altesaam 19 matrieks in die Vrystaat kon 8 A’s vermag, waarvan 8 Oranjeniete is! Hulle is Ivanke van Jaarsveld, Celenté van Zyl, Jana Campbell, Sunique Boshoff, Katia Geustyn, Charlotte Doubell, Michelle Strydom en Carmi du Plessis.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal