)

You are sponsoring

Afrikaanse Hoërskool Kroonstad se Johané van Coller spog met 7 onderskeidings

Baie geluk aan Johané van Coller van Rooiskool in Kroonstad, wat haar matriekjaar met 7 onderskeidings afgesluit het! Sy het onderskeidings behaal in Afrikaans, Engels, Wiskunde, LO, Rekeningkunde, Fisiese Wetenskap…