)

Hoërskool Witteberg doen dit weer!

Hoërskool Witteberg van Bethlehem het vanjaar weereens bewys waarom hulle een van die topskole in die Vrystaat is. Hulle het ‘n 99% slaagsyfer behaal met 86,84% universiteitstoelating en 221 onderskeidings.

7 Leerders, het elk 7 onderskeidings behaal.

Zanie Oosthuizen (Eng FAL – 81%, Wiskunde 92%, LO 93%, Rekeningkunde 93%, Landbouwetenskap 80%, Lewenswetenskap 86% en Fisiese Wetenskap 92%);

Chris Briel (Afr 80%, Wisk 94%, LO 94%, Rek 92%, Drama 84%, Ekonomie 80% en Fisiese Wetenskap 91%)

TD Botha (Afr 81%, Eng 85%, Wisk 85%, LO 95%, IGO 94%, LW 83% en Fisiese Wetenskap 95%

Tekano Motholo (Afr FAL 80%, German 88%, Maths 83%, LO 90%, Accounting 96%, Life Science 92%, Physical Science 96%)

Maroné Grové (Afr 81%, eng FAL 85% Wisk 92%, LO 98%, REK 93%, LW 83%, Fisiese Wetenskap 93%)

Izeen Janse van Rensburg (Afr 83%, Eng 87%, Wisk 89%, LO 97%, Verbruikerswetenskap 85%, Lewenswetenskap 88%, Fisiese Wetenskap 90%)

Almira Cloete (Afrikaans 83%, English FAL 88%, Wisk 96%, LO 97%, REK 94%, LW91%, Fisiese Wetenskap 95%). Almira is ook die top rekeningkunde kandidaat in die Vrystaat.

6 Onderskeidings:

Salé Opperman – (Eng FAL, Wisk, LO, REK, LW, FW)

Helizna Janse van Rensburg  (Afr, Eng FAL, Wisk G, LO, Besigheidstudies, Verbruikerswetenskap)

5 Onderskeidings: Sarah Ledingham en Alicia Smith

4 Onderskeidings: Zoë Bruwer, Andile Dhlamini, Lucé du Toit, Karla Fraser, Aadilah Mitha, Geraldine Mong, Juané van den Berg, Anseri van der Westhuizen en Damian van Tonder

Vakonderskeidings: Afrikaans Huistaal: 11, Afrikaans EAT: 3, Drama: 2, ENG FAL: 27, Ekonomie: 1, Wiskunde: 15, LO: 81, Lewenswetenskap: 9, Besigheidstudies: 4  Landbouwetenskap: 1, Fisiese Wetenskappe: 19, CAT: 1, Rekeningkunde: 10, Wiskunde Geletterdheid: 18. Geografie: 2, IGO: 6, Duits: 4, Verbruikerswetenskappe: 3, Visuele Kunste: 3 en Dans: 1.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal