)

You are sponsoring

Hoërskool Witteberg doen dit weer!

Hoërskool Witteberg van Bethlehem het vanjaar weereens bewys waarom hulle een van die topskole in die Vrystaat is. Hulle het ‘n 99% slaagsyfer behaal met 86,84% universiteitstoelating en 221 onderskeidings.…