Rooiskool is baie trots op die 2020 Matrieks wat onderskeidings tydens die Matriek-eindeksamen behaal het.
Nkite Pretorius: 5 onderskeidings in Engels, Wiskunde, LO, Rekeningkunde en Lewenswetenskappe
Ignatius Doyer: 4 onderskeidings in Wiskunde, LO CAT en Fisiese Wetenskappe
Nadia Engelbrecht: 4 onderskeidings in Wiskunde, LO, Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe
Hano Kriel: 4 onderskeidings Wiskunde, LO Rekeningkunde en CAT
Christelle van Zyl: 4 onderskeidings in Afrikaans, Wiskunde, LO en Besigheidstudies