)

Hoërskool Jim Fouché Matriek-uitslae

Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is baie trots op die uitslae van die 2020 matrieks. Hulle het, ten spyte van al die teenslae in 2020, steeds baie goed presteer.

Die slaagsyfer is 100% en 94% het geslaag met universiteitvrystelling.

Wikus Vorster is JF se toppresteerder met 93,7%, 9 onderskeidings en een van die top 10 in die Vrystaat.

4 Leerders, Anke de Kock, Corné Beyers, Carike Beyleveld en Jan-Adriaan bekker het elk 7 onderskeidings behaal.

3 Leerders, Anke Boshoff, Elizri Malan en Anja Rust het elk 6 onderskeidings behaal.

4 Leerders, Tarien van der Walt, Nikita Niemand, Lané Rossouw en Luanie Schoemanhet elk 5 onderskeidings behaal.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal