)
Rugby – Results for Aliwal North vs Marlow

Rugby – Aliwal North High School played rugby vs Marlow Agricultural High School from Cradock on 4th June. The results was as follow: u/14C vs Marlow u/14C: ANHS won 28-26.…

Landloop Liga 3 – Hoërskool Aliwal-Noord atlete presteer

Landloop Liga 3. Landloop atlete van Hoërskool Aliwal-Noord het Vrydag 27 Mei in Bloemfontein aan die Landloop Liga 3 deelgeneem. Die tye wat die atlete behaal het, het bewys dat…

Skiet – Alie-land toets Lantie-gees

Skiet – Hardewerk, uithouvermoë en self dissipline is die fondasie waarop die skuts van Hoërskool Aliwal-Noord hulle sukses bou. Alie-land het die afgelope naweek die lantie-gees gaan toets tydens Prysskiet…

ANHS Hockey – Aliwal North High School vs CBC

ANHS Hockey. Aliwal North High School first and second girls’ hockey teams hosted Christian Brothers College (CBC) on home turf the past weekend. The Alies girls did not disappoint and…

Border Inland Hokkie – ANHS hokkie-bokkies in spanne

Border Inland Hokkie. Vyf van Hoërskool Aliwal-Noord se hokkie-bokkies het die Border Inland spanne gehaal! Die Alies is baie trots op die volgende hokkie dogters wat verkies is om verskeie…

ANHS Hokkie – Hoërskool Aliwal-Noord in Grens Finaal

ANHS Hokkie. ANHS Hokkie se 1ste hokkiespan het die finaal in die Grens Inland Spar-toernooi 2022 gehaal! Die 1ste Hokkiespan van ANHS het op Sondag, 22 Mei, in Queenstown aan…

ANHS Junior Student Council – Hoërskool Aliwal-Noord

ANHS Junior Student Council. Six learners from Aliwal North High School were elected to the Junior Student Council. Seuns: Mzukisi Malila Marnus Snyman Christoph Van Jaarsveld Meisies: Angelique Kretzenger Kamerin…

Netbal – ANHS talent na finale proewe met groot sukses

Netbal – Hoërskool Aliwal-Noord se netbal leerders met groot sukses na finale proewe. Die afgelope naweek het die volgende netbal spelers van Hoërskool Aliwal-Noord na Port Elizabeth gereis. Hulle het…

Marlow Rugby – Hoër Landbouskool Marlow vs Framesby

Marlow Rugby. Marlow Landbouskool van Cradock het Saterdag, 21 Mei, met elf rugbyspanne teen Framesby gespeel op Marlow se velde. Die Wolramme se spanne speel in al die wedstryde met…

Revue – Hoërskool Aliwal Noord sing en dans deur die week

Revue -To paraphrase Plato: All well-bred men (and women) should have mastered the art of singing and dancing. Hoërskool Aliwal Noord het maande lank geoefen en voorberei vir die kultuurweek.…

CANSA Shavathon – Curro Bald-ly standing up to cancer

CANSA Shavathon. You might notice a few extra hairless heads among the staff at St George’s Preparatory School managed by Curro. Three teachers volunteered to shed their locks in support…

ANHS Soccer – 1st Soccer team against Lady Grey Arts Academy

ANHS Soccer. On Saturday, 14 May 2022, ANHS’ 1st soccer team played against Lady Grey Arts Academy. It was a very close encounter and the teams were evenly matched. After…

Landloop – Hoërskool Aliwal-Noord neem deel aan Liga 2 in Bloemfontein

Landloop – Op Vrydag 13 Mei het Hoërskool Aliwal-Noord deelgeneem aan die Landloop Liga 2. Dit het in Bloemfontein plaasgevind. Die uitslae was as volg: Hier volg die Landloop uitslae:…

Netbal – Uitslae Hoërskool Aliwal-Noord vs Hoërskool Winterberg

Netbal – Hoërskool Winterberg van Fort Beaufort het Hoërskool Aliwal-Noord besoek vir ‘n netbal-wedstryd. Die tuiswedstryd het plaasgevind op Sateredag, 14 Mei op Hoërskool Aliwal Noord se tuisveld. ‘n Groot…

ANHS Rugby – Aliwal North High School vs Winterberg High School

ANHS Rugby. Aliwal North High School rugby teams played against Winterberg High School from Fort Beaufort in the Eastern Cape. ANHS Rugby U/14 vs Winterberg U/14: score 10 – 7…

Landloop Ligabyeenkoms – Hoërskool Aliwal-Noord langasems

Landloop Ligabyeenkoms. Hoërskool Aliwal-Noord het hul eerste Landloop Ligabyeenkoms vir 2022 bygewoon. By Hoërskool Aliwal-Noord is daar altyd plek vir langasems ook! Ses van die skool se landloop atlete het…

Akademiese presteerders – Hoërskool Aliwal-Noord presteer

Akademiese presteerders. “There is no key to success. You have to take the stairs.” – Author unknown. Hoërskool Aliwal-Noord se akademiese presteerders het gedurende die eerste kwartaal van 2022 weereens…

ANHS Rugby – Aliwal North High School vs Cradock High School

ANHS Rugby. On Saturday, 7 May, ANHS rugby players travelled to Cradock to take on the Cradock rugby teams. The day was a grueling one and both schools bared their…

Vrystaat Luggeweerkompetisie – ANHS bied kompetisie aan

Vrystaat Luggeweerkompetisie. Die Buffelkamp, oftewel Hoërskool Aliwal-Noord, het die Vrystaat Luggeweerkompetisie aangebied. Vrystaat Prysskiet 3 het die afgelope naweek in Alie-land plaasgevind. Altesaam 148 skuts het aan hierdie kompetisie deelgeneem.…

ANHS Hokkie – Hoërskool Aliwal-Noord vs Hoërskool Cradock

ANHS Hokkie. Die afgelope naweek het ANHS hokkie teen Cradock verwoesting gesaai op die hokkieveld. Die wedstryd was die eerste amptelike ANHS hokkie wedstryd van die seisoen vir Alies se…

Blessed Mothers Day / Geseënde Moedersdag

Schools That Rock wens al die Moeders ‘n Geseënde Moedersdag /Schools That Rock wishes all Mothers a Happy Mothers day. https://schoolsthatrock.co.za

Land Service Club camp – Aliwal North High School annual Club camp

Land Service Club camp. From hail to smores… Fun-filled, adventurous and educational, are just a few words to describe the Land Service Club camp of 2022. On 29 April 2022…

Rugby – Hoërskool Aliwal-Noord durf Queens College aan

Rugby – Hoërskool Aliwal-Noord se manne het rugby gaan speel teen Queens College. Alies het die pad na Queenstown aangedurf om teen die gesogde seunskool, Queens College, rugby te gaan…

Senior redenaarskompetisie – ANHS sê hul sê

Senior redenaarskompetisie. “If you have an important point to make, don’t try to be subtle or clever. Use a pile driver. Hit the point once. Then come back and hit…

Sportdag – Hoërskool Aliwal Noord vs Hoërskool Middelburg

Sportdag: ‘n Sportdag het plaasgevind op 23 April tussen Hoërskole Aliwal Noord en Middelburg. Rugby- en netbalwedstryde wat plaasgevind het, het vir groot opwinding en hoogtepunte gesorg. Die 0/15 rugby…

ANHS Hokkie – ANHS Hokkie presteer vs Queenstown Girls High

ANHS Hokkie. Hoërskool Aliwal Noord se eerste meisies hokkiespan het Woensdagmiddag, 20 April, teen Queenstown Girls High se eerstespan gespeel. Alies se meisies het pragtig gespeel en die wedstryd met…

Land Service – The grade 8 members had a fun filled first camp

Land Service – The grade 8 Land Service members had a fun filled first High School Land Service camp this past Thursday. They pitched their tents on the school ground.…

Colour Run – Curro Westbrook and a splash of paint

Colour Run. Curro Westbrook, Gqeberha, held their first 5km Colour Run on Saturday, 9 April around the Westbrook Estate. What an amazing event it was! Everybody loved the idea of…

Artificial intelligence (AI) – The power of AI in education

Artificial intelligence (AI). Hands up. Are you impressed when Netflix or Showmax recommends the perfect movie for your Friday night binge? What about when adverts about travel insurance helpfully start…

ANHS Grow Toernooi – Hoërskool Aliwal-Noord se Eerste Rugbyspan

ANHS Grow Toernooi. Hoërskool Aliwal-Noord se Eerste Rugbyspan het ‘n toer onderneem na die Grow Toernooi in Jeffreysbaai vanaf 24 tot 28 Maart. Die Buffels, soos die ANHS span tradisioneel…

AHNS Netbalspan – O.18 span by afrigtingskliniek deur Jenny van Dyk

AHNS Netbal. Tydens die Maart skoolvakansie het Hoërskool Aliwal-Noord se netbal dames Camp Discovery bygewoon.  Die O.18 AHNS netbalspan het ‘n afrigtingskliniek bygewoon wat aangebied was deur die bekende afrigter,…

First Aid – ANHS learners attend a First Aid course

First Aid. You do not need to be a doctor to save a life! Anyone can learn first aid. ANHS learners had the privilege to attend a First Aid course…

Hokkie Afrigtingskliniek – ANHS woon kliniek by in Pochefstroom

Hokkie Afrigtingskliniek. Gedurende die afgelope vakansie het die 1ste Hokkiespan van Hoërskool Aliwal-Noord ‘n afrigtingskliniek bygewoon. Potchefstroom het gasheer gespeel vir die kliniek. Groot skole van regoor die land het…

Paarl Gimnasium Netbalfees – Hoërskool Nico Malan

Paarl Gimnasium Netbalfees. Hoërskool Nico Malan van Kaapstad se o/18A en o/16A dogters het die voorreg gehad om na twee jaar weer te kon toer en die Paarl Gimnasium Netbalfees…

ASA Nasionale Atletiek Kompetisie – Hoërskool Aliwal-Noord

ASA Nasionale Atletiek Kompetisie. Tydens die afgelope vakansie het ses atlete van Hoërskool Aliwal-Noord aan die ASA Nasionale Atletiek Kompetisie in Potchefstroom deelgeneem. Hierdie byeenkoms word deur al die provinsies…

Jeppe High Annual Debating – St Andrew’s College Debating attended

Jeppe High Annual Debating. St Andrew’s College, Grahamstown, Debating Society attended the Inaugural Jeppe High School Annual Debating Tournament from 18 to 19 March. Seven boys took part. The junior…

2022 Knowling Shield Triangular – St Andrew’s College winners

2022 Knowling Shield Triangular. The St Andrew’s College, Grahamstown, 1st Tennis team won the 2022 Knowling Shield Triangular series. They played against Kingswood College and Graeme College earlier this term.…

SA U/17 tennis – Brandon Rieseberg, Pearson High School, selected

SA U/17 tennis. Pearson High School, Port Elizabeth, is proud of Brandon Rieseberg for being selected for the SA U/17 tennis team. Brandon was 1 of 6 Pearsonites to represent…