)

ASA Nasionale Atletiek Kompetisie – Hoërskool Aliwal-Noord

ASA Nasionale Atletiek Kompetisie. Tydens die afgelope vakansie het ses atlete van Hoërskool Aliwal-Noord aan die ASA Nasionale Atletiek Kompetisie in Potchefstroom deelgeneem.

Hierdie byeenkoms word deur al die provinsies in die hele land verteenwoordig en Aliwal-Noord se atlete het uitstekend gevaar teen die top atlete in die land.

Die uitslae is as volg:

  • Monique Weitsz: dogters o/18 behaal ‘n 2de plek in die 5000mW met ‘n tyd van 28:24.43 (893 punte)
  • Chris Weitsz: seuns o/16 behaal ‘n 3de plek indie 5000mW met ‘n persoonlike beste tyd van 26:44.49s (879 punte)
  • Robert Orrock: seuns o/20 behaal ‘n 9de plek vir die 3000mSc met ‘n tyd van 10:12,25s (868 punte)
  • Keyshaun Basson: seuns o/16 100m behaal ‘n 5de plek in sy uitdun met ‘n tyd van 11.66s (728 punte)
  • Lutho Silele: seuns o/16 200m behaal ‘n 5de plek in sy uitdun met ‘n tyd van 24.70s
  • Ethan du Plessis: seuns o/18 100m kon ongelukkig nie sy wedloop voltooi nie a.g.v ‘n dyspierbesering.
Robert Orrock

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/AliesANHS/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal