Akademiese presteerders. “There is no key to success. You have to take the stairs.” – Author unknown. Hoërskool Aliwal-Noord se akademiese presteerders het gedurende die eerste kwartaal van 2022 weereens bewys wat harde werk kan vermag. Nie net het die top 10 leerders van elke graad dit bewys nie, maar so ook elke leerder wat hard gewerk het en die trappe een vir een geklim het om hulle eie punte te verbeter. Die onderwysers is trots op elke leerder wat hulle eie mikpunte bereik het. Hulle is hard aan die werk om al die leerders te help om hulle potensiaal te bereik gedurende die tweede kwartaal.
ANHS kondig met trots die Top 10 leerders van elke graad aan:
Graad 12:
- 1: Wium Smit – 90,33%
- 2: Benathi Beje – 85%
- 3: Janco Labuscagnie – 84,67%
- 4: Milani Mdwaba – 84,33%
- 5: Sibongile Mhlontlo – 80,67%
- 6: Henco Vorster – 80%
- 7: Buhle Moyakhe – 79,33%
- 8: Robert Orrock – 79%
- 9: Akhona Makhomfana – 77,33%
- 10: Herman Theron – 75,33%
Graad 11:
- 1: Saskia Naude – 83,00%
- 2: Cassidy du Plessis – 80,57%
- 3: Marnus Snyman – 79%
- 4: Kayla Stephenson – 77,71%
- 5: Nyakallo Seema – 76,71
- 6: Sinclair Wright – 75%
- 7: Mychaela Davy – 74,57%
- 8: Thato Motehuli – 73.71%
- 9: Angelique Kretsenger – 72,71%
- 10: Robyn Reid – 72,57%
Graad 10:
- 1: Cody Joubert – 83,57%
- 2: Francois van Niekerk – 80,86%
- 3: Anli Germishuizen – 79,29%
- 4: Lohan Greyvenstein – 78,00%
- 5: Keithumetsi Motehuli – 77,57%
- 6: Stefan Bothma – 75,14%
- 7: Bianca Vorster – 74,86%
- 8: Thato Parkies – 73,86%
- 9: Liam Stroh – 73,71%
- 10: Bianca Nel – 73,14%
- 10: Marques Botha – 73,14%
Graad 9:
- 1: Jani Louw – 87,11%
- 2: Franco Greyling – 83,00%
- 3: Anmari du Toit – 79,89%
- 4: Kylie Webber – 78,11%
- 5: Mihlali Mzuzu – 78,00%
- 6: Iminathi Mdwaba – 77,00%
- 7: Nico Louw – 76,11%
- 8: Pharell Booysen – 73,78%
- 9: Tiné Pretorius – 73,67%
- 10: Karabelo Makhetha – 72,00%
Graad 8:
- 1: Keith Isted – 85,56%
- 2: Mia Coetzer – 83,00%
- 3: Barend Vorster – 82,11%
- 4: Ayphila Dyani – 78,67%
- 5: Dawid Bothma – 78,33%
- 6: David Muir – 77,78%
- 7: Iminathi Lange – 77,67%
- 8: Minentle Papu – 77,44%
- 9: Elyon Moolman – 76,89%
- 10: Tinelia Thomas – 74,11%
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.facebook.com/AliesANHS
Foto’s verskaf