SA Atletiek Kampioenskappe – ANHS atlete verteenwoordig Oos-Kaap
SA Atletiek Kampioenskappe. Vyf van Hoërskool Aliwal-Noord se atlete het die afgelope week (16 tot 18 Maart) die Oos-Kaap Provinsie verteenwoordig in Germiston by die SA Hoërskole Nasionale Atletiek Kampioenskappe.…
Thought For The Week/ Gedagte Vir Die Week
Thought For The Week. God’s discipline proves His love/ Die oog moet op Jesus gevestig wees
Animal Welfare – Curro Westbrook contributed to “Cause 4 paws”
Animal Welfare. The Animal Welfare Society would like to thank each and every parent, child and teacher from Curro Westbrook. They contributed to the magnificent amount of animal food and…
Krieket – Primêre Skool Stulting seëvier oor Victory Christian School
Krieket – Primêre Skool Stulting se o/13 Krieket span seëvier oor Victory Christian School. Stulting het die loot gewen en eerste gekolf. Estian van Staden het ‘n wonderlike 83 nie…
Rugby – Primêre Skool Stulting hou Interhuis rugbydag
Rugby – Primêre Skool Stulting van Humansdorp het ‘n Interhuis rugbydag gehou. Dit het plaasgevind op Saterdag 5 Maart. Vier 0/11 spanne het teen mekaar gespeel asook vier o/13 spanne.…
ANHS Atletiek – ANHS atlete presteer by ASA Vrystaatkampioenskappe
ANHS Atletiek. Die afgelope naweek het ANHS se atlete aan die ASA Vrystaat Atletiek kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Die kompetisie was baie sterk en ANHS se atlete het teen atlete…
Algoritmes – Primêre Skool Stulting leer van kodering en robotika
Algoritmes – Primêre Skool Stulting in Humansdorp se Graad 5 leerders leer hierdie kwartaal van Algoritmes. Die missie was om ‘n masjien te ontwerp en te bou wat boere kan…
Swemgala – Primêre Skool Stulting hou jaarlikse Interskole swemgala
Swemgala – Dit was weer tyd vir Primêre Skool Stulting in Humansdorp se jaarlikse Interskole swemgala. Victory Christiaan School en St Francis College het die dag saam met Stulting kom…
Opvoedkundige speletjies – Laerskool Stulting Graad 2 Gogga-klassie
Opvoedkundige speletjies. Laerskool Stulting se Graad 2 Gogga-klassie het die eerste dag van herfs met opvoedkundige speletjies afgesluit. Getalkombinasie-legkaarte en klanke-dobbelstene is onderskeidelik gebruik vir die vasleggging van wiskunde-konsepte en…
O.13 Krieket – Laerskool Stulting vs Laerskool Jeffreysbaai
O.13 Krieket. Laerskool Stulting van Humansdorp het onlangs ‘n wonderlike wen behaal met hul krieket-wedstryd teen Laerskool Jeffreysbaai. Stulting het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Stulting…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. God is Vir Ons ‘n Toevlug/ God Is Our Mighty Fortress
Filmit Festival 2022 – An exciting year ahead for high schools
Filmit Festival 2022. Filmit is a film making competition for high schools. After a successful first year (2021), Paul Roos is excited to announce the bigger, better and more creative…
Eastern Cape Athletics Championship – ANHS athletes performed
Eastern Cape Athletics Championship. Sixteen athletes from Aliwal North High School were chosen, based on performance, to represent the Joe Gqabi district at the annual Eastern Cape Championships in Port…
Fichardtpark Sportdag – ANHS rugby en hokkie uitslae
Fichardtpark Sportdag. Hoërskool Aliwal-Noord se rugby- en hokkiespanne het Saterdag deelgeneem tydens die Fichardtpark Sportdag in Bloemfontein. Rugby uitslae: Onder 14’s wen 32 – 0 teen Jim Fouche se B…
Chess at Alies – Aliwal North chess players at Fichardtpark
Chess at Alies. On Friday, 4 March, the 1st chess team of High School Aliwal North took part in the Fichardtpark High School Chess tournament. The tournament is hosted annually…
Thought for the Week/ Gedagte vir die Week
Thought for the Week. Psalms 72: 12,13,14/ Psalm 72:12,13,14 A prayer to help the king/ Mag die koning lank lewe
Wall of Fame – Curro Sport first nominees for 2022
Wall of Fame. Congratulations to the Curro sport first Wall of Fame nominees for 2022! Paballo ???????????????????? (Curro Academy Savanna City Independent School) Paballo came first in the u.17…
Netball Captains – Bohlokwa Tsemane chats to Schools That Rock
Netball Captains. Schools That Rock kicked off yesterday with a new sport series, where the captains from our schools’ first netball teams tell us more about their captaincy. Our second…
Sportnaweek – Hoërskool Aliwal-Noord vs Hoërskool Landboudal
Sportnaweek. Tydens die sportnaweek van 25 Februarie tussen Hoërskool Aliwal-Noord teen Hoërskool Landboudal van Jacobsdal, is daar met verskeie sportsoorte, rugby, hokkie en netbal meegeding. Rugby Hoërskool Aliwal-Noord se spanne…
3D Artwork – Stulting Primary used edible dough for fine motor skills
3D Artwork – Stulting Primary Grade 3’s went back to the basics. They used edible dough for improving their fine motor skills. They used and played with the dough to…
Joe Gqabi Athletics – Aliwal North High excels at meeting
Joe Gqabi Athletics. On Saturday the 26th of February Aliwal North High School’s athletes went to Sterkspruit to compete in the regional district meeting for the Joe Gqabi Athletics. The…
Library – Stulting Primary introduced their Media Assistant Team for 2022
Library – Stulting Primary from Humansdorp introduced their Media Assistant Team for 2022. At the library the learners read books in Afrikaans, English and Xhosa. They have a lot of…
Prysskiet 2 – Hoërskool Aliwal-Noord skuts se sukses skiet die hoogte in
Prysskiet 2. Gewapen met konsentrasie, uithouvermoë en self-dissipline het Hoërskool Aliwal-Noord se vier skuts, Izelle van Vuuren, Johane Malan, Nellie Geldenhuys en Annika de Wet aan Prysskiet 2 deelgeneem. Hierdie…
Hoërskole Tennis – Hoërskool Aliwal-Noord vs Hoërskool Landboudal
Hoërskole Tennis. Hoërskool Aliwal-Noord se 1ste tennis span het Saterdag, 27 Februarie, teen Hoërskool Landboudal van Jacobsdal gespeel. Van die begin af was hierdie wedstryd baie gelyk. Gelukkig kon Alies die…
Nuwe opvoedkundige klimrame vir Laerskool Stulting speelgrond
Nuwe opvoedkundige klimrame – Laerskool Stulting in Humansdorp se Grondslagfase het gedurende 2021 ‘n baie oulike Virtuele Kunsuitstalling gehou. Dit is wonderlik deur die ouers ondersteun. Die fondse wat tydens…
Musiekopvoeding – Henriette Du Toit die ruggraat van Stulting
Musiekopvoeding. By Laerskool Stulting in Humansdorp, is Juffrou Henriette Du Toit die ruggraat van die leerders se musiekopvoeding. Baie dankie dat Juffrou ons leerders se breine op ‘n musiekale noot…
Mini Krieket – Laerskool Stulting vs Laerskool Jeffreysbaai
Mini Krieket. Stulting het ‘n lekker mini-krieket wedstryd teen Laerskool Jeffreysbaai gespeel. Die spelers het hul natuurlik gate uit geniet en boonop so pragtig in hul wedstryd-klere vertoon. Foto verskaf Meer…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. ‘n Skat in kleipotte/ Treasure in clay jars
UCSA Valentine’s Picnic – ANHS’s learners participated in this lovely event
UCSA Valentine’s Picnic. The 16th of February was a rainy Wednesday. Fortunately, the rain ceased just in time for the UCSA’s annual Valentine’s Day Picnic. Twenty five Group leaders and…
Alie Tennis – Hoërskool Aliwal-Noord vs Hoërskool Zastron
Alie Tennis – Hoërskool Aliwal-Noord se 1ste Tennisspan het op Maandag 21 Februarie, teen Hoërskool Zastron te staan gekom. Alies se 1ste span wen 84-72. Baie geluk aan Henco Vorster,…
Sentraal Top 20 atletiekbyeenkoms – ANHS atlete presteer
Sentraal Top 20 atletiekbyeenkoms. Hoërskool Aliwal-Noord se atlete het Vrydag, 18 Februarie, aan Hoërskool Sentraal Top 20 atltiekbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Die byeenkoms is deur skole regoor die Vrystaat bygewoon…
Maletswai Meeting – Aliwal North Athletics 2022
Maletswai Meeting – Aliwal North High School attended the Maletswai Athletics Meeting on Saturday 11 February. This meeting took place at Sauer Park. Alies want to congratulate the following athletes…
Athletics clinic – Stulting Primary attended an athletics clinic
Athletics clinic – Stulting Primary attended an athletics clinic at Kouga Team. The athletes attended a athletics clinic to expand an develop their technique and skills. Eighteen of Stulting athletes…
Fida & Chessa – Laerskool Stulting leerders neem deel aan skaaktoernooi
Fide & Chessa – Leerders van Laerskool Stulting in Humansdorp het deelgeneem aan die gegradueerde skaaktoernooi. Daar is verskeie kriteria vir die verkryging van ‘n aanvanklike Fide-gradering. Die toernooi moet…
Stulting Krieket – Laerskool Stulting vs teen Graslaagte Primêre Skool
Stulting Krieket – Laerskool Stulting van Humansdorp in die Oos-Kaap se o/13 krieketspan het ‘n krieketwedstryd gespeel teen Primêre Skool Graslaagte van Humansdorp. Stulting se krieket spelers het eerste gekolf…
Vertebratas and Invertebratas – Stulting classify different organisms
Vertebratas and Invertebratas – Stulting Primary School from Humansdorp learners left for the beach. On Wednesday, 16 February the Grade 7 learners went to Jeffreys Bay. There they learned more…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Proverbs 3:27, 28/ Spreuke 3: 27, 28. Withhold not good/ Moenie ‘n weldaad weerhou nie.
Athletics – ANHS had its annual in house Athletics meeting
Athletics – Aliwal North High school had its annual in house Athletics meeting on Tuesday the 8th of February at Sauer Park. The theme for the day was Zombies vs…
Stulting Krieket – Stulting wen teen Paul Sauer
Stulting Krieket. Laerskool Stulting van Humansdorp in die Oos-Kaap het ‘n krieketwedstryd gespeel teen Laerskool Paul Sauer van Kareedouw. Stulting se krieket spelers het eerste gekolf en het in hul…
ANHS Tennis – Hoërskool Aliwal-Noord vs Hoërskool Middelburg
ANHS Tennis. Hoërskool Aliwal-Noord het Maandag, 14 Februarie tenniswedstryde gespeel teen Hoërskool Middelburg. ANHS tennis het ongelukkig sie onderspit gedelf met 9 – 14. Baie geluk aan Henco Vorster, Tine…
ANHS Landsdiens – Hoërskool Aliwal-Noord maak ‘n verskil
ANHS Landsdiens. Twee van die Landsdiens organisasie se liefdes is Liefde vir jou medemens en liefde vir die natuur. Hierdie twee pilare van die Landsdiensfondasie het die ANHS Landsdiens klub…
Truida Kestell Atletiek – Truidjies presteer by Fichardtpark byeenkoms
Truida Kestell Atletiek. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem is baie trots op hul atlete se puik prestasies by Primêre Skool Fichardtpark se Prestige Atletiek byeenkoms. By hierdie byeenkoms het 1214…
Kodering en Robotika – Laerskool Stulting Graad 4’s ontwerp helikopter
Kodering en Robotika. Laerskool Stulting van Humansdorp in die Oos-Kaap se Graad 4 klas moes onlangs, deur middel van kodering en robotika, ‘n helikopter ontwerp. Hierdie helikopter moes ‘n motor…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Hoor en doen/ Hearing and obeying Meer nuus: https://schoolsthatrock.co.za
ANHS Krieket – 1ste Krieketspan speel kookwater-krieket
ANHS Krieket. Hoërskool Aliwal-Noord se 1ste Krieketspan speel kookwater-krieket. ANHS Krieket het weereens gewys waartoe hulle instaat is tydens hul wedstryd teer teen Burgersdorp! The Alies played a T20 match…
ANHS Prysskiet – Hoërskool Aliwal-Noord skuts skiet kolskote
ANHS Prysskiet. Die eerste Prysskiet vir die jaar het Saterdag, 5 Februarie, by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein plaasgevind. ANHS prysskiet het 5 kranige skuts ingeskryf om hierdie plattelandse skool se…
Atletiek SA – Robert Orrock van Hoërskool Aliwal-Noord skitter
Atletiek SA. Robert Orrock, ‘n matriekleerder van ANHS het die afgelope naweek aan die Oostelike Provinsie se ASA liga 2 byeenkoms in Port Elizabeth aan die 3000m hindernis gaan deelneem.…
Hoërskool Aliwal-Noord – ANHS berig oor hul 2022 Sotte
Hoërskool Aliwal-Noord. Die storie van Hoërskool Aliwal-Noord se Kalfies van 2022 het op Woensdagoggend, 19 Januarie, begin. Hulle het met groot afwagting en onsekerheid in ‘n volgepakte Johan Greef saal ingestap…
Curro Westbrook – Trying to save the planet
Curro Westbrook. On Saturday, 5 February, Curro Westbrook, Port Elizabeth, had their very first beach clean-up at Pollock beach. They had such a great turn out. “We are very thankful…
“World Read Aloud Day” – Laerskool Stulting neem weer deel
World read aloud day. Laerskool Stulting van Humansdorp se leerders het vanjaar weer “World Read Aloud Day” gevier! Soos hulle sê… “a child who reads will be an adult who…









