)

ANHS Landsdiens – Hoërskool Aliwal-Noord maak ‘n verskil

ANHS Landsdiens. Twee van die Landsdiens organisasie se liefdes is Liefde vir jou medemens en liefde vir die natuur. Hierdie twee pilare van die Landsdiensfondasie het die ANHS Landsdiens klub van Hoërskool Aliwal-Noord laat besluit om ‘n fondsinsameling ten bate van Boere droogtehulp te hou. Die fondsinsameling behels ‘n steak aand, waar Zak Steyn gaan optree. ‘n Gholfdag volg ook op 26 Februarie.

Bring Hoop (Boere droogtehulp SA NPC), verskaf aktief kos aan die boere en hul diere. Hulle lewer kos uit alle dele van die land aan hierdie honger gesinne en diere. Bring hoop het die publiek nodig om hulle te help om ‘n verskil te maak.

Daarom is ANHS Landsdiens  opgewonde om die geleentheid aan te bied en as skool en gemeenskap ‘n positiewe bydrae te maak en te wys hulle gee om.

On 9 February the junior Landservice members worked hard on decorations for the tables of the steak evening.  They also used toothpicks to make markers to indicate which steaks are “Well done”, “Medium” or “Rare”. The Landservice members also made coasters with the Landservice emblem..

The Landservice members and teachers are busy with a lot of hard work behind the scenes to ensure a successful fundraiser.

More preparations
Hulle werk ook hard aan die voorbereidings

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal