)
Covid-19 self-portraits – Stulting Primary School embraced own masks

Covid-19 self-portraits. Stulting Primary School, Humansdorp, kicked off by celebrating their first two weeks of Grade 3 by creating our very own Covid-19 self-portraits. At school the learners focused on…

Interhuis Atletiek – Laerskool Stulting atlete verbeter rekords

Interhuis Atletiek. Laerskool Stulting, van Humansdorp, se leerders het vanjaar weer die geleentheid gehad om aan verskeie atletiek items tydens hul jaarlikse interhuis-atletiek deel te neem.  Die atlete het hul…

Landsdiens – Alies skop 2022 af met ‘n groot groep Landsdieners

Landsdiens – Hoërskool Aliwal-Noord het Woensdag, 26 Januarie amptelik begin met hul Landsdiensjaar. ‘n Groot groep Landsdieners is opgewonde om 2022 aan te pak! Vanjaar se Landsdiensbestuur het met ‘n…

Curro Westbrook – first assembly in the Curro Westbrook Indoor Centre

Curro Westbrook. New beginnings! The school year of 2022 has started off with an amazing Highlight for Curro Westbrook, Port Elizabeth. The school officially held their very first assembly in…

Hoër Landbouskool Marlow – Begin die Marlow Groenteprojek

Hoër Landbouskool Marlow. Marlow is baie opgewonde om saam met Jami Pasque – oud ouer, Inteligro en Sakata, die Marlow Groenteprojek te begin. Die borgskap aan Hoër Landbouskool Marlow van…

VCSV Kringleier Seminaar – Hoërskool Aliwal-Noord woon seminaar by

VCSV Kringleier Seminaar. Die 2022 Kringleiers van ANHS het Saterdag, 22 Januarie, ‘n seminaar bygewoon. Dit het plaasgevind by die Toll In Herberg op die oewer van die Kraairivier. Dit…

Akademie – ANHS top 10 presteerders vir 2021

Akademie. Selfs al het 2021 ook baie uitdagings gehad, is ANHS steeds ongelooflik trots op die akademiese presteerders. Alies vereer die Top 10 leerders per graad. Hulle sê ook geluk…

2021 Grade 12 – ANHS se ongelooflike groep Graad 12’s presteer

2021 Grade 12. Achieving big goals requires you to become a bigger person. You must develop new habits, abilities, skills, and attitudes. You must stretch yourself, and in so doing,…

Laerskool Stulting – Verwelkom nuwe maatjies

Laerskool Stulting. Die eerste dag van die “groot skool” was iets waarna baie maatjies oor die land uitgesien het. By Laerskool Stulting in Humansdorp was daar beslis geen tekort aan…

Matric results – Curro Hermanus has a 100% pass rate

Matric results. Curro Hermanus is very proud of their 2021 matric results. They achieved a 100% IEB pass ratefor learners who completed the IEB assessments. 96% Tertiary exemption 19% Achieved…

Curro Westbrook – Celebrated their 8th birthday

Curro Westbrook. Congratulations to Curro Westbrook, Port Elizabeth, who celebrated their 8th Birthday on Saturday, 15 January! The theme was “Mad Hatters” and their learners and staff parading with all…

Graad 12 – ‘n Boodskap aan al die 2022 Matrieks

Graad 12. ‘n Nuwe jaar beteken ‘n nuwe hoofstuk – die laaste jaar van jou skoolloopbaan. Schools That Rock glo dat 2022 ‘n ongelooflike deel van jou storie gaan wees.…

Pensteek Kampioenskappe – Sakkie Kotzé verteenwoordig Oos-Kaap

Pensteek Kampioenskappe. Sakkie Kotzé van Hoërskool Aliwal-Noord het die 18de Desember die Oos-Kaap verteenwoordig by die Pensteek Interprovinsiale Kampioenskappe. Die span het baie goed gevaar en wen die vol-seksie lance…

Hoofleiers – Laerskool Stulting Humansdorp maak 2022 Hoofleiers bekend

Hoofleiers. Laerskool Stulting van Humansdorp kondig hiermee met trots hul Hoofleiers van 2022 aan. Baie geluk aan die volgende leerders wat as die hoofleiers van die 2022 Leerlingraad aangewys is:…

Matrieks – Hoërskool Aliwal-Noord skenk hul skoene

Matrieks. Die challenge was om met jou sokkies uit te loop die dag van jou laaste vraestel… en die Matrieks het juis dit gedoen! Thank you to each matriculant who…

Pianists – Union High School pianists excel in Karoo #Eisteddfod

Pianists. Union High School from Graaff Reinet was very fortunate to have many talented senior pianists participating in this year’s Karoo #Eisteddfod. All of them did very well and Union…

Framesby – Schools That Rock gesels met Tiaan Nortjé

Framesby. Dit is vir Schools That Rock  ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Tiaan Nortjé, Onderhoofseun vir 2022 van Hoërskool Framesby in Gqeberha. Tiaan, hoe sien jy jou rol as hoofleier…

Framesby – Schools That Rock gesels met Thriscka Stapelberg

Framesby. Dit is vir Schools That Rock  ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Thriscka Stapelberg, Onderhoofdogter vir 2022 van Hoërskool Framesby in Gqeberha. Thriscka, hoe sien jy jou rol as hoofleier…

Hoërskool Framesby – Schools That Rock gesels met Corné Scheepers

Hoërskool Framesby. Dit is vir Schools That Rock  ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Corné Scheepers, Hoofseun vir 2022 van Hoërskool Framesby in Gqeberha. Corné, hoe sien jy jou…

Hoërskool Framesby – Schools That Rock gesels met Anke Scheffer

Hoërskool Framesby. Dit is vir Schools That Rock  ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Anke Scheffer, Hoofdogter van Hoërskool Framesby in Gqeberha vir 2022. Anke, hoe sien jy jou…

Little Big Mouth – Curro Aurora’s Brady-Rae Brophy Going for the Stars

Little Big Mouth. Brady Hofmeyr, a student at Curro Aurora, Randburg, is the child star of the new romantic comedy, Little Big Mouth, on Netflix. Brady acts as the 9…

Vroeë Kersfees – Kersvaders besoek Laerskool Stulting

Vroeë Kersfees. Laerskool Stulting in Humansdorp het sommer al vroeg-vroeg Kersfees gehou. ‘n Hele paar Kersvaders het saam met hul elfies kom kuier… Josef en Maria was ook daar en…

Curro Westbrook – One-stop game changer campus in Gberqha

Curro Westbrook. From the day when Curro Westbrook opened their doors in 2014, under the amazing leadership of their Executive head, Mr Frans van der Walt, the school has grown…

Stulting – 2021 Grade 7 farewell celebrated

Stulting. The grade 7’s from Stulting Primary School, Humansdorp, were in high spirits as they celebrated their farewell. They spent the morning at the Jeffrey’s Bay Supertubes where they enjoyed…

Alies Tennis – Hoërskool Aliwal-Noord tennisspelers blink uit

Alies Tennis. Hoërskool Aliwal-Noord se tennisspelers het op Saterdagoggend 6 November deelgeneem aan die Berg Meubels Tennistoernooi. Drie seunsspanne en twee meisiesspanne het deelgeneem en dit was alles behalwe treurige…

Landsdiensklub – Hoërskool Aliwal-Noord sluit 2021 op hoë noot af

Landsdiensklub. Hoërskool Aliwal-Noord het die jaar 2021 op ‘n hoë noot afgesluit met vuur, boereworsrolle, tamatiesous besmeerde glimlagte en ‘n Springbok! Landsdiensklub-lede wat toekennings ontvang het, moes aan die nasionale…

“Talent Africa” – Melita Steyn van Laerskool Stulting verower goud

“Talent Africa“. Melita Steyn is ‘n Gr.6 leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp. Sy het aan die nasionale rondte van die “Talent Africa” kompetisie deelgeneem. Tussen drieduisend ses en dertig…

OP Tennisproewe – Laerskool Stulting leerders presteer

OP Tennisproewe. Vier van Laerskool Stulting, Humansdorp, se leerders, Elandré van Loggerenberg, Reghardt Conradie, Lianca Rose en Naruschka Conradie het Sarah Baartman verteenwoordig by die o/14 OP Tennisproewe. Tydens hierdie…

Landboubestuurspraktyk – Hoër Landbouskool Marlow Dormerbeoordeling

Landboubestuurspraktyk. Hoër Landbouskool Marlow van Cracock het ‘n Dormerbeoordelings-kursus vir graad 10 Landboubestuurspraktyk-leerders aangebied. Die kursus is moontlik gemaak deur die telersgenootskap van die Dormers. Die kursus is met baie…

ANHS Leerlingraad – Hoërskool Aliwal-Noord stel 2022 leerlingraad bekend

ANHS Leerlingraad. Hoërskool Aliwal-Noord is baie trots om hul leiers vir 2022 bekend te stel. Dogters: Anica Pretorius (Hoofdogter), Benathi Beje (Onderhoofdogter), Olothando Mbakaza, Milani Mdwaba, Dijana Coetzer, Mckayla Jacobs…

Cricket – Aliwal North High School vs Middelburg High School

Cricket. Aliwal North High School first Cricket team played a 30 over match against Middelburg High School, and what a match it was! Middelburg won the toss and decided to…

Alies Atlete presteer – Hoërskool Aliwal Noord by JF Atletiekdag

Alies Atlete presteer. Op Saterdag 23 Oktober het 14 van Hoërskool Aliwal-Noord se top atlete aan die Jim Fouché uitnodigingsbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Schools from across the Free State, Northern…