Akademiese prestasies – Alies skitter met puik punte
Akademiese prestasies. Hoërskool Aliwal-Noord is baie trots op hulle Top 10’s se akademiese prestasies van Graad 8-12.trots op akademiese presteerders Die leerders het weereens tydens die derde kwartaal gewys van…
Ons Matrieks – Schools That Rock wens jou die allerbeste toe
Ons Matrieks. Schools That Rock weet dat jy die afgelope twaalf jaar jou beste gegee het vir jou skoolloopbaan. Daarom wens ons jou die allerbeste toe met die eksamen. Ons…
For our Matrics – Schools That Rock wishes you all the best
For our Matrics. We know that you gave your best during the past twelve years. We pray for all our matrics – we know that you are in Good Hands!
Verkose Leerlingraad 2022 – Hoër Landbouskool Marlow
Verkose Leerlingraad 2022. Die leerlingraad vir 2022 is die afgelope week tydens die prysuitdeling van Hoër Landbouskool Marlow bekendgemaak. Die Graad 9 verkose Leerlingraad vir 2022 is: Burgert van Heerden.…
Marlow Prysuitdeling – Hoër Landbouskool Marlow hoogtepunte
Marlow Prysuitdeling. Hoër Landbouskool Marlow in Cradock het die afgelope week hulle prysuitdeling gehou. Die leerder Hano Froehlich het die beste daarin geslaag om hulle skool se leuse, “Handhaaf en…
Luggeweerskuts – Alie skuts skiet stof in onderwysers se oë…
Luggeweerskuts. Op 16 Oktober het die luggeweerskuts van Hoërskool Aliwal Noord ‘n opedag gehou. Daar is aan leerders wat belangstel gedemonstreer waaroor die sport eintlik gaan. Belangstellendes is bietjie touwys…
Inter-Pro Tennis – Ilne Prinsloo van Alies verteenwoordig Oos-Kaap
Inter-Pro Tennis. Ilne Prinsloo van Hoërskool Aliwal-Noord het tydens die Oktober vakansie die Oos-Kaap verteenwoordig by die Inter-Provinsiaie Tennistoernooi in George. Die O/15 span het gespeel teen die Westelike provinsie, Boland,…
Aliwal-Noord Krieket – Eerste krieketspan speel by St. Dominic’s College
Aliwal-Noord Krieket. Die afgelope naweek het Hoërskool Aliwal-Noord se Eerste krieketspan aan ’n toernooi deelgeneem wat deur St. Dominic’s College in Welkom aangebied was. Oor die 3 dae het die…
Mathematics Tessellation challenge – Stulting Transformations in Maths
Mathematics Tessellation challenge. The grade 6-3 class from Stulting Primary school, Humansdorp, participated in a Transformations challenge in Mathematics. They decided to show off their tessellation skills. The learners were…
Nasionale Radikale Redenaars – Stulting leerders praat ‘n hond uit ‘n bos
Nasionale Radikale Redenaars. Leerders van Laerskool Stulting in Humansdorp het top plekke behaal in die kompetisie. Die leerders het presteer met die volgende uitslae in die Nasionale Radikale Redenaars kompetisie:…
Leerlingraad – Laerskool Stulting 2022 leerlingraad
Leerlingraad. Laerskool tulting van Humansdorp het hul leerlingraad vir 2022 bekend gemaak. Baie geluk aan die volgende leerders wat tot die 2022 Leerlingraad verkies is: Congratulations to the following learners…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Thought for the week. Geduld/ Patience Read more: https://schoolsthatrock.cp.za
Stories of Hope – Showcased by Curro’s and The Ithemba Foundation
Stories of Hope: #HOPEtober essay writing winners chosen by award-winning journalists announced. Stories of Hope showcased by Curro’s and The Ithemba Foundation’s initiatives 286 Entrants As a young, budding writer,…
RYLA conference – Aliwal North Highschool learners attended conference
RYLA conference. Five of Aliwal North Highschool Rotary Interacters attended the annual RYLA conferences. Zoom hosted the conference. Having young amazing leaders in their midst thrilled the Alies. Congratulations to…
Matric Farewell ANHS – Aliwal North High School
Matric Farewell ANHS. The most glamorous night of the year for Aliwal North was held last week. The Grade 12s looked sensational! Here is a sneak peek at some of…
Sporting achievements – Collegiate Girls’ High School
Sporting achievements: Herewith some fantastic sporting achievements from Collegiate Girls’ High School, Gqeberha, during the past few weeks. Top 12 hockey event The CGHS U17A team participated in the U17…
Happy Teachers Day/ Gelukkige Onderwysersdag
Happy Teachers day. To the world you are a Teacher, but to your students you are their Hero! Vir die wêreld is julle net ‘n Onderwyser, maar vir julle leerders…
SA Observed National Trials – Jessica Orrey excels
SA Observed National Trials. Collegiate Girls’ High School in Port Elizabeth is extremely proud of Jessica Orrey. Jessica competed in the 2021 SA Observed National Trials motorsport event last weekend…
SA Cross Country – Robert Orrock and Catherine Van Aardt
SA Cross Country. Aliwal North High School is proud on two of their Cross Country Athletes, Robert Orrock and Catherine Van Aardt. They participated in the SA Cross Country championships…
Krieket Aandliga 2021 – Hoërskool Aliwal-Noord vs Mavericks
Krieket Aandliga 2021. Hoërskool Aliwal-Noord het hul tydens hul Krieket Aandliga 2021 hul eerste wedstryd van 2021 op ‘n hoë nooit afgeskop. Hulle het hul eerste wedstryd teen die Mavericks…
Eienaars en slawe – Gedagte vir die week/ Thought for the week
Eienaars en slawe/ Slaves and masters
School’s Hockey – Hoër Meisieskool Oranje vs Collegiate Girls High School
School’s Hockey. VAT 5 vir Oranje. Oranje Meisieskool in Bloemfontein het ‘n prag-hokkiewedstryd gespeel teen Collegiate Girls High School van Port Elizabeh. Oranje het vyf spandoele aangeteken. Lees meer oor…
God’s pupose prevails – Gedagte vir die week/ Thought for the week
God’s pupose prevails
Talentvolle Netbalspelers en Onderwysers – Hoërskool Aliwal-Noord
Talentvolle Netbalspelers en Onderwysers. ANHS spog met talentvolle netbalspelers en onderwysers. Die afgelope twee naweke (3-5 September in Port Elizabeth en 10-12 September in Oos-Londen) het Juffrou Petro Makkink en…
Gardening about finding faith – ANHS Landservice new things
Gardening about finding faith. A “tomatoe” a day keeps the doctor away… “Gardening is all about finding faith in what the future holds.” The ANHS landservice members realised a few…
Stulting Virtuele Kunsuitstalling Grondslagfase
Stulting Virtuele Kunsuitstalling. Laerskool Stulting se Grondslagfase het hul eerste virtuele kunsuitstalling gehou. Pragtig, maats! Lees meer oor Stulting: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.stulting.co.za/
Stulting Opeweek – jaarlikse Opeweek aangebied vir ouers en leerders
Stulting Opeweek. Laerskool Stulting van Humansdorp het oudergewoonte hul jaarlikse Opeweek gehou vir alle voornemende Stulting-ouers en leerders. ‘n Skattejag is gehou en by elke klas was daar ‘n geheime…
Hoër Landbouskool Marlow – Top 10 akademiese presteerders
Hoër Landbouskool Marlow. Wolramme doen hul deel in die klas ook! Baie geluk julle Ramme. Hoër Landbouskool Marlow van Cradock is baie trots op hul Top 10 akademiese presteerders in…
Longing for the Temple Worship / Hoe lief het ek u woning, Here
Longing for the Temple: Hoe lief het ek u woning, Here. For the Lord God is our sun and our shield. He gives us grace and glory. Die Here God…
Aliwal-Noord Pensteek kampioenskappe – leerder presteer
Aliwal-Noord Pensteek kampioenskappe. Sakkie, is Alies se eie Pensteek kampioen! Sakkie Kotze van Hoërskool Aliwal-Noord het die afgelope naweek deelgeneem aan die Oos-Kaap Pensteek Kampioenskappe. Drie-en-twintig ruiters het deelgeneem om…
Eastern Cape U/18 Netball – ANHS learner to represent Easter Cape U/18 Netball team
Easter Cape U/18 Netball. Chumikazi Qaqane to represent Easter Cape U/18 Netball team! Chumi has been selected to play for the Eastern Cape U/18 Netball team. They will be playing…
Protea Netball star ANHS – Protea Netball star welcome home
Protea Netball star ANHS. Zanele Vimbela, Old Alie and powerhouse Protea Netball star, Zanele Vimbela, came to visit Aliwal North High School on Thursday! Zanele, accompanied by a film crew,…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Is die Here tevrede met jou lewe? / Do you please the Lord?
Laerskool Stulting leerder presteer by Eden Invitational in Stilbaai
Stulting Eden Invitational Stilbaai. Amonè Jacobs het onlangs deelgeneem aan Eden Invitational in Stilbaai. Sy het in die o/7 ouderdomsgroep ‘n 2de plek vir toudans behaal, asook ‘n 1ste plek…
Stulting Primary School at Little People Art Competition
Stulting Primary Art Competition. Liam van der Westhuizen, a grade 1 learner from Stulting Primary School, participated in the Little People Art Competition, which was held by Team Panda who’s…
ANHS breek spreekwoordelik bene by die jaarlikse Eisteddfod!
Foto bo: Anga, Marnus en Kamva ANHS jaarlikse Eisteddfod deelname. Hoërskool Aliwal-Noord het spreekwoordelik bene gebreek by die Eisteddfod! Dis ‘n bewys dat die kinders van Hoërskool Aliwal-Noord kreatief kan…
Hoërskool Aliwal Noord Graad 12 Gasvryheid-studies se Praktiese Eksamen
Alies se Graad 12 Gasvryheidstudie-leerders sien elke jaar uit na hulle praktiese eksamen. Dis is ‘n hoogtepunt op die kalender wanneer hulle hul kennis ten toon stel deur ‘n watertand…
Nasionale Landsdiensprojek Hoërskool Aliwal-Noord
Nasionale Landsdiensprojek Hoërskool Aliwal-Noord. “Thank you to our frontliners”. Die Nasionale Landsdiensprojek – “Koekies vir werkers in die voorste linies” het tot ‘n einde gekom. Dit is in samewerking met…
Laerskool Stulting leerder behaal Oos-Kaap top 10 by ATKV Redenaars
Stulting top 10 ATKV Redenaars. Vyf leerders van Laerskool Stulting het op kort kennisgewing besluit om aan vanjaar se ATKV-Redenaars deel te neem. Die kompetisie was stram en Stulting se…
Alies-landloopatlete snel na SA’s!
Alies-landloopatlete snel na SA’s! Die jaarlikse Landloopkampioenskappe het die naweek van 21 Augustus te Bloemfontein plaasgevind. Ses atlete van Alies het deelgeneem. Dit was ‘n baie groot aangeleentheid aangesien die…
Hoërskool Aliwal-Noord presteer by Vrystaatskiet finale
Aliwal-Noord by Vrystaatskiet finale by Vrystaatskiet finale. Op Saterdag 21 Augustus het die Vrystaat skietfinale plaasgevind by Hoërskool Fichardtpark. William Muir, Izelle van Vuuren en Gary Marx van Hoërskool Aliwal-Noord…
Vrystaat Luggeweerskiet finale rondte
Hoërskool Aliwal Noord het op 21 Augustus aan die Vrystaat Luggeweerskiet kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het by Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein plaasgevind. William Muir, Izelle van Vuuren en Gary Marx het deurgedring…









