Vrystaat Semi-finaal Luggeweerskiet kompetisie
Foto bo: Izelle van Vuuren Prysskiet 5 medalje Hoërskool Aliwal Noord het op 13 en 14 Augustus aan die Semi-finaal Luggeweerskiet kompetisie deelgeneem. Die kompetisie plaasgevind het by Hoërskool Fichardtpark…
Hoërskool Aliwal-Noord Tennis vs Zastron
Foto: Alies se eerste tennisspan Hoërskool Aliwal-Noord Tennis vs Zastron. Die Alies speel steeds uitstekende tennis. Maandag, 16 Augustus, was dit weer vir die eerste keer in ‘n baie lang…
Stulting leerder in o/13 Oos-Kaap Aloes tennisspan
Elandré van Loggerenberg, ‘n graad 7 leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp is verkies tot die o/13 Oos-Kaap Aloes tennisspan. Hulle sal die Oos-Kaap vanaf 24 – 26 September as…
US Kids Golf Gardenroute 9-jarige kampioen
Hannes Lourens van Laerskool Stulting in Humansdorp het deelgeneem aan die Winter toernooi reeks van US Kids Golf Gardenroute. Hy het op verskeie golfbane gespeel in die toernooi. Die bane…
Meet Union High School’s SGB
Photo: Union High School’s new governing body chairman, Mr Kelvin Kayster, with his wife, Anziske and sons, William and Phillip ???????????? ???????????????????????? ???????????????????????????????????? ???????????????? (????????????) ???????? ???????????? ???????????????? ???????????????????????????? ????????…
Hoërskool Aliwal-Noord vier Vrouedag
Alie-land het Vrydag die 6de Augustus Vrouedag gevier deur pienk en wit aan te trek! Ons wil vir elke vrou sê: “Jy is kosbaar!” “Be the kind of woman who…
Hoërskool Aliwal-Noord Top-10 Akademiese leerders
Foto vlnr: Jani Louw, Nico Louw, Franco Greyling Hoërskool Aliwal-Noord wens al hul akademiese presteerders geluk met hul prestasies. Ook hartlik geluk aan al die leerders wat hul beste gegee…
Aliwal-Noord Tennisspelers in Oos-Kaap span
Foto: Ilne Prinsloo Twee Tennisdogters van Hoërskool Aliwal-Noord, Ilne Prinsloo en Tine Pretorius (Reserwe) is gekies vir Oos-Kaap Tennisspan! Na byna meer as ‘n jaar en ‘n half het tennis…
Leef heilig met jou vrou/ Honour your wife
Vandag vier ons Vrouedag. Kan ons ‘n vrou se waarde werklik meet? ‘n Vrou is ‘n Dogter, ‘n Moeder, ‘n Tuisteskepper, ‘n Versorger, ‘n Leier, ‘n Vriendin, ‘n Eggenote, ‘n…
UHS learner selected for Inter-Provincial Tennis Tournament
Union High School, Graaff Reinet, is delighted to start the week off with the exciting tennis news. that Grade 8 learner, Tara Ferreira, will represent the Eastern Cape tennis. She…
Curro learners call on all South Africans to join the #HopeToHeal movement
Following the events of the past few weeks, 66 000 learners from the independent school group, Curro Holdings, have initiated a movement called #HopeToHeal. As we need to #RebuildSA, the movement…
Hoërskool Aliwal-Noord se Izelle 1ste in SA o/14 Skiet
Foto: Izelle van Vuuren Schools That Rock berig oor Hoërskool Aliwal Noord se skuts. Izelle van Vuuren vlamwarm skut eerste in Suid-Afrika o/14! Izelle is beslis ‘n skut om dop…
Pragtige kruis pronk in ANHS se voorportaal!
Foto: Links: VCSV lede gom hul klippies met die kruis regs Die VCSV van Hoërskool Aliwal-Noord het in die tweede kwartaal ‘n pragtige spanpoging aangewend om ‘n houtkruis te mosaiek.…
When the ???????????????????????????????????????? ???????????????????????????? their ????????????????????????????????????
Photo: Union’s Grade 4s’ during their excursion to the Camdeboo National Park Schools That Rock reports on Union Preparatory School’s visit to the Camdeboo National Park One of the many…
Schools developed Springboks for British & Irish Lions matches
Schools That Rock report on schools attended by the South African team. Here are the official 46-man Springbok squad to take on the British & Irish Lions. The following 33…
Union High School’s new ???????????? takes the helm
Photo: Back: Mr Christopher Felix, Mrs Tess Neill, Mrs Jennifer Hope, Mrs Yvette Cloete and Mr Grant Lemke. Front: Mr Dolan Cochrane, Mrs Cheryl Waddelow, Mr Kelvin Kayster, Mr David…
Humansdorp-gesin skitter in Netbal en Gimnastiek
Foto: Dewald (2de van regs) mag dalk die kortste tussen die wenners wees, maar dit is beslis nie ‘n faktor vir hom nie. Daar word nie verniet gesê dat dinamiet…
Laerskool Stulting Virtuele Redenaars presteer
Schools That Rock, webtuiste vir skolenuus, berig oor Laerskool Stulting se Radikale Redenaars Gedurende die kwartaal het van Laerskool Stulting in Humansdorp se leerders deelgeneem aan die virtuele Radikale Redenaars…
Laerskool Stulting leerder skitter by Aanlyn Skaak
Berig deur Schools That Rock oor Stulting Skaak-prestasie. Handro Hickman, gr.3-leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het bewys hy kan skaak speel. Handro het die afgelope naweek aan die “South…









