)
What The Bible says about Faith/ Wat sê die Bybel van geloof

Without faith it’s impossible to please God (Heb. 11:6), so our relationship with the Lord is dependent on it. Faith is what brings the things God has provided for us…

Hoërskool Aliwal-Noord leerders by Impi Enduro

Alies Moterfietsryers, Walt Vorster en Hanco Fourie, het hul staal gewys by Impi Enduro! Op 17 Junie het 2 leerders van ANHS aan die Impi Enduro motorfietswedren in Bergville, Kwazulu…

Hoërskool Aliwal-Noord voorsien sop aan behoeftiges

Die Alies se Interactklub het vanoggend ‘n weldaad verrig. Hulle het Alheit van der Merwe besoek om 100 soppakkies af te lewer! Elke soppakkies kan ‘n huisgesin met ‘n heerlike…

Union Preparatory School ???????????????? ???????????????? ????????????????????????????

Photo above: On Friday morning, 25 June, Union Preparatory School delivered a ‘book nook’ to the Uniting Reformed Church’s daycare centre in Kroonvale Following a very successful book drive hosted…

Can you save 3 lives?

On World Blood Donor Day, we encourage a small action that could have a deep impact. South African National Blood Service is calling for South Africans to take this quick quiz to…

Lekker Luister ‘n moet vir alle kinders

Lekker Luister is ’n oudio platform met stories vir kinders. Kinders van alle ouderdomme hou van stories en Lekker Luister is die perfekte storieverteller. Op die webwerf is daar verskeie…

Laerskool Stulting leerders besoek ‘n plaas

Gr. 2-Gogga-klassie met hul pragtige hoenders! As deel van die tema “Plaasdiere” het laerskool Stulting se Gr. 2-maats oulike hennetjies gemaak wat snoesig op ‘n nes sit en broei met…

Laerskool Stulting leerder presteer in Ballet

Amé Spangenberg en Lilly Mountfort saam met hul afrigter Twee van laerskool Stulting, Humansdorp, se leerders, Amé Spangenberg en Lilly Mountfort, het onlangs aan die Friendly City Dance Festival in…

Stulting Primary Warrior Race

Join Stulting next Saturday, 19 June at Stulting Primary for a day of outdoor fun. It’s free and open to all children aged 4-6. Don’t forget to WhatsApp to RSVP! See…

Stulting Primary School – healthy eating inside out

Whilst focusing on their Healthy Eating theme, the Grade 3’s of Stulting Primary learn’t about the Fruit of the Spirit in the Bible and decided to integrate their art accordingly. …

Laerskool Stulting Trans Elands MTB Marathon

Twee van Stulting se leerders, Marco Botha en Soné Jacobs, het die afgelope naweek gewys hulle is nie bang vir ‘n uitdaging nie en het hul staal gewys tydens die…

Laerskool Stulting sien Belofte van die Reënboog

Die Gr. R Dolfyn-maatjies van Stulting was onlangs so bevoorreg om weer op ‘n baie spesiale manier herinner te word aan die belofte wat God aan Noag gemaak het.  Mag…

Laerskool Stulting leerder ‘n Gimnas om dop te hou

Vir Dewald Duvenhage is ouderdom net ‘n getal en het die feit dat die 1ste en 2de plek wenners van die kompetisie 3 jaar ouer as hy is, hom glad…

Life Healthcare nominees and winners for Life Healthcare’s Great 100 Nurses Awards 2021

Congratulations to all the nominees and winners for Life Healthcare’s Great 100 Nurses Awards 2021! We celebrate you and all your hard work in contributing to #MakingLifeBetter for our patients…

ATKV-DigiToneel 2021 wys Top 20 aan

Vir maande lank al word ons daaglikse wel en wee deur die Covid-19-pandemie belemmer, maar een ding wat definitief nie ingeperk is nie, was die kreatiwiteit van die deelnemers aan…

Hoërskool Aliwal-Noord leerder presteer by SA Saalperdkompetisie

Simone van Metzinger van Hoërskool Aliwal-Noord het verseker nie die verkeerde perd opgesaal nie! Sy het ‘n derde en twee sewende plekke by die naweek se Suid-Afrikaanse saalperdkampioenskap in Bloemfontein…

Laerskool Stulting leerder blink uit in Tennis

Elandré van Loggerenberg, ‘n Gr.7-leerder van Laerskool Stulting, het verlede naweek aan TSA se ProKennex toernooi in PE deelgeneem.  Tydens hierdie toernooi het hy ‘n silwer medalje in die goue…

Laerskool Stulting se Netbalspelers presteer

Foto bo vlnr: Naruschka Conradie,  Annelé Landman,  Karin Pienaar (afrigter), Lianca Rose,  Issataya Bredell,  Eliska Nel en Fioné Nel (voor). ‘n Paar van Laerskool Stulting se o/13 netbaldogters is onlangs…

Laerskool Stulting Fairytale dress up day

Front row: Kayla van As, Rebecca Maake, William Roux and Robert Roux Back row: Inga Mange, Mohammed Hassan, Joshua Lawack, Yebsra Sulito and Blake Russell Stulting’s Grade R classes had…

Hoërskool Aliwal-Noord kry besoek van Efficient Wealth Group

Die nasionaal bekende ekonoom, Mnr Dawie Roodt en sy assistent Mnr Riaan Prinsloo, het Alie-land besoek om hul rykdom van ekonomiese kennis en beleggings met die leerders te deel. Die…

Aliwal Noord Hoërskool hou ‘n Gedenkdiens

On Friday the 21st of May ANHS held a service to commemorate the lives of our loved ones lost during the Covid time. So many of our students are engulfed…

ANHS Netbal Onnies verteenwoordig Oos-Kaap

Juffrou Ane Von Gerricke van Hoërskool Aliwal-Noord is verkies as die o/17 Oos-Kaap Netbalspan se spanbestuurder en Juffrou Petro Makkink is verkies as die 0/16 Oos-Kaap Netbalspan se skeidsregter. Welgedaan,…

Laerskool Stulting Netbalspelers presteer

Vlnr: Naruschka Conradie,  Annelé Landman,  Karin Pienaar (afrigter), Lianca Rose,  Issataya Bredell,  Eliska Nel en Fioné Nel (voor) ‘n Paar van Laerskool Stulting se o/13 netbaldogters, Naruschka Conradie,  Annelé Landman, Lianca…

Laerskool Stulting fietsryers in aksie

Heelwat van Laerskool Stulting, Humansdorp, se leerders het die afgelope naweek aan die 10km en 25km Victory fietsry-resies deelgeneem. Die terrein was rof, maar die fietryers het hul staal gewys…

Laerskool Stulting leerder skitter by US Kids Golf

‘n Gr. 3-leerder van Laerskool Stulting, Hannes Lourens, het 1ste plek in die o/9 ouderdomsgroep van die US KIDS GOLF toernooi behaal wat die afgelope naweek by die Pezula Golf…

Laerskool Stulting huldig 2021 prefekte in

Foto bo: Die leerlingraad van 2021 saam met Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) “Bewus van die eer wat my te beurt geval het en ten volle bewus van die verantwoordelikheid wat…

Hoërskool Aliwal-Noord se juffrou Zizi tree af

My eerste kennismaking met Juf. Zizi was lank voordat ek haar as onderwyser by Hoërskool Aliwal-Noord ervaar het. By die provinsiale Landsdienskamp van 2014, wat in Despatch gehou is, is…

ANHS hou ‘n Alies-Sportdag

Foto bo: Hokkie wenspan Vrydagmiddag die 14de Mei het Hoërskool Aliwal-Noord se terrein omtrent gewemel met knaende sportmanne en dames. Die leerders het vroëer die week al hulself in spanne…

Aliwal North High School Netball girls to represent the Eastern Cape

Alies’ Netball girls participated in the Luncedo and Joe Gqabi Netball Trials held in Sterkspruit  and the following girls made it to the next set of trials: u/14: Imanathi Mdwaba…

Hoërskool Aliwal-Noord Top 10, 1ste kwartaal

Graad 8: Vlnr: Jani Louw, Franco Greyling en Ilne Prinsloo Education is about inviting every single person who enters a school to realize his or her relatively boundless potential in…