Hoërskool Aliwal-Noord Tennis vs Hoërskool Fichardtpark
Al die tennisspelers van Alies Alies se eerstespan is honger vir tennis! Na meer as ‘n jaar van geen tennis het ANHS hierdie week weer vir die eerste keer die…
Tonne pret en plesier vir Alies-Landsdieners!
Woensdag 12 Mei het ANHS se Landsdieners aan boeresport deelgeneem. Die taai stroop-appels het menigte met ‘n stroopgesiggie laat rondloop. Landsdieners moes op hulle rue lê met hulle voete in…
UCSA celebrates Ascension Day
Ascension Day is celebrated on the 40th day after Easter Sunday and it commemorates the day Jesus Christ ascended back to heaven. This celebration is a reminder of the Kingdom…
ANHS Hokkie-bokkies slaggereed vir die nuwe seisoen!
Hoërskool Aliwal-Noord se 1ste Hokkiespan (Dogters) het Sondag die 16de Mei 2021 deelgeneem aan die Spar Hockey Challenge, Eastern Cape Inland byeenkoms. ANHS wen teen: Templeton: 2-0, Queenstown Girls High…
ANHS maak nuwe Junior Leerlingraad bekend!
Dit is ‘n eer om ANHS se nuwe Junior Leerlingraad bekend te maak. Seuns: Robert Orrock, Duran Sauer en Henco Vorster. Dogters: Milani Mdwaba, McKayla Jacobs en Kaylan Van Zyl.…
Moedersdag/ Mothers’ Day – a Blessed Mothers Day. Geseënde Moedersdag
Moedersdag/ Mothers’ Day
Union High SchoolGr 12’s attend informative career evening
On Wednesday evening, 5 May, Union High School hosted a career evening in the Tony Burrell Union for the 2021 Grade 12s to help them get a better understanding of…
Hoërskool Aliwal-Noord Tennisspeler presteer
Ilne Pretorius van Alies is ‘n Tennisspeler om dop te hou! Die Growth Point, Super 8 tennistoernooi, het vanaf 24 April tot 28 April in Bloemfontein plaasgevind. Tennisspelers van regoor…
Laerskool Stulting wy nuwe Klubhuis in
En so het alles begin… Uiteindelik het die dag aangebreek waarna almal met groot opgewondenheid uitgesien het. Laerskool Stulting, Humansdorp, het op 22 April 2021 hul nuwe klubhuis met ‘n…
Laerskool Stulting leerders presteer in Gimnastiek
Foto lings: Amoné Jacobs lyk sommer baie ingenome met haar goue medalje! Foto regs: Amoné en Kirsten pronk saam op die podium Amoné Jacobs en Kirsten Whittal, twee gr. 1-leerders…
Laerskool Stulting berei voor vir fietsry-resies
Mnr. Tiaan Muller en ‘n paar leerders van Laerskool Stulting het Saterdag sommer dou voor dag ‘n paar kilometers gaan ry ter voorbereiding van hul heel eerste fietsry-resies vir die…
St Andrew’s College awarded Colours in Leadership
Congratulations to Daniel Bradfield, David David Reffern, Jack Brown, John Torcida and Stuart Cristie from St Andrew’s College, Grahamstown, who were awarded Colours in Leadership during final assembly, at the…
Hoërskool Aliwal-Noord kry boodskap van hoop van Bean Extreme
Foto bo: Bean en Beyers saam met Hoërskool Aliwal-Noord se skoolhoof, mnr Charles van Rooyen Bean Extreme inspireer die Alies met hulle boodskap van hoop.For the first time in history,…
Hoërskool Aliwal Noord se Prag Atlete skitter in Paarl
Sewe van ANHS se top atlete het die skool en hul provinsie verteenwoordig by die ASA Nasionale Kampioenskappe in Paarl vanaf 8-11 April. Atlete van regoor die land het hul…
Laerskool Stulting hou suksesvolle veiling
‘n Uiters suksesvolle veiling ten bate van Laerskool Stulting, Humansdorp, en met die samewerking van GWK – Humansdorp is op Woensdag 31 Maart gehou. Verskeie ouers en vriende van die…
Laerskool Sterling leerder presteer in swem
Soné Jacobs van Laerskool Stulting het onlangs aan die Marina Mile by Marina Martinique deelgeneem. Hierdie 13-jarige leerder van Stulting het ‘n 4de plek in die o/18 ouderdomsgroep behaal en…
Laerskool Stulting kies nuwe beheerliggaam
Laerskool Stulting van Humansdorp het hul nuwe Beheerliggaam bekend gemaak. Geluk aan die volgende persone is verkies tot Stulting se Beheerliggaam: · Oloff Cilliers: Voorsitter · Caryn Basson: Ondervoorsitter en…
Sterling Primary School: Mad hatter tea party
Photo ltr: William Roux, Robert Roux, Teacher Joselle and Blake Russell The grade RR Bunny class of Stulting Primary School, Humansdorp, celebrated Teacher Joselle’s birthday during their Mad hatter tea…
St Andrew’s College Athletics
Good luck to brothers Bryce and Nathan Putzier from St Andrew’s College in Grahamstown, who will be taking part in the Twizza Athletics South Africa Track & Field Age Group…
Laerskool Stulting Gr2’s bou waterfiltreerders
Die maats van Stulting se Gr.2-Gogga-klassie het hierdie week hulle eie waterfilters gebou. Die belangrikheid van skoon water is behandel en die maats het ook geleer hoe belangrik dit is…
Laerskool Stulting se klein Gimnas
Dewald Duvenage, ‘n graad 1 maatjie van Laerskool Stulting in Humansdorp, het verlede Saterdag aan Bay Gymnastics se eerste kompetisie deelgeneem. Hierdie klein knapie is die jongste gimnas in die…
Easter time at Stulting Primary School
Photo: Teacher Nicole’s Gr. 3 learners Easter is a time that reminds us of the hope we have in Christ, and we had such a special time celebrating that hope…
Laerskool Stulting leerders weet dat Paasfees ons herinner aan Jesus se onbeskryflike groot genade en liefde vir ons
Die Paashaas en skattejag agter heerlike sjokolade paaseiers aan is beslis nie al waaroor Paasfees vir Laerskool Stulting van Humansdorp se maatjies gaan nie. Alhoewel Juffrou Shené se Gr.…
Union High School ???????????????????????????????? ???????????????? ???????????????????????? ???????????? ???????????????????????? ????????????????
In the days leading up to this year’s Easter weekend, the members of Union High School’s Interact Club launched a special appeal for Easter egg donations, with the hopes of…
Hoërskool Aliwal-Noord onderwysers vereer by Joe Gqabi District Achievement Awards
ANHS spog met hul puik onnies! Nie eers ‘n grendeltydperk kon die ANHS onnies stuit nie. By die jaarlikse Joe Gqabi District Achievement Awards seremonie is ‘n hele bakkievrag van…
Hoërskool Aliwal Noord se top 5 atlete oppad Paarl toe
Ses van Hoërskool Aliwal Noord se top atlete het Saterdag 13 Maart aan die ASA Vrystaatsub- en jeugkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Die weer het goed saamgespeel en het uitstekende uitslae…
Hoërskool Aliwal Noord lewer skitterende Skuts op
Alies se skietspan het op Saterdag 27 Maart aan die eerste Prysskietkompetisie in Bloemfontein deelgeneem en baie goedgevaar. Izelle van Vuuren het ‘n 2de plek in die 0/14 afdeling behaal…
Laerskool Stulting geniet Kodering en Robotika
Die Gr. 2 Gogga-klassie van Laerskool Stulting se maats kon nie wag om uiteindelik die paddavissie wat hulle gebou het te kodeer en uit te toets nie. Dankie aan Mnr.…
Laerskool Stulting betuig dank aan Corona Superhelde
Die gr. 7-dogters het gehelp om al die sjokolade en koffie donasies te verpak waarna dit na Ons Tuiste en Isivivana Hospitaal versprei is. Laerskool Stulting, Humansdorp, se leerders het…
Laerskool Stulting leerder skitter by US Kids Golf
Hannes Lourens, ‘n gr.3-leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het onlangs ‘n 2de plek behaal tydens die US Kids Gholfdag by Oubaai Golf Estate. Baie geluk, Hannes!
Stulting Primary School – Human Right’s Day
Foto’s vlnr: Mila-Rose Cupido, Hanro Wenke en Peighton van Vuuren Education is a human right with immense power to transform. On it’s foundation rest the cornerstones of freedom, democracy and…
Laerskool Stulting hou Bergfiets Vastrap
Kranige fietsryers in aksie! Laerskool Stulting se ouers en maats kon lekker kom saamry tydens die Bergfiets Vastrap. Dit was ‘n heerlike dag in die opelug met ‘n hele paar…
Hoërskool Aliwal Noord bied Atletiek aan by Sauerpark
Foto bo: Marlinka Zurich Meisies o/15 SG (35,70m) Hoërskool Aliwal Noord het Vrydag 19 Maart ‘n skoolatletiekbyeenkoms aangebied by Sauerpark vir die eerste keer in tien jaar! Nee, dit is…
St Andrew’s College Grade 8s write the ACER IBTs Reasoning Test
St Andrew’s College, Gramestown, Grades 8s write the Australian Council for Educational Research (ACER) IBTs Reasoning Test in October each year. In Reasoning, the skills assessed require students to think…
Union High School plays ???????????????????????????? ???????? ???????????????????????? ????????????????
Union High School’s 1st team cricket boys travelled to Asante Sana Game Reserve on Friday, 12 March, to take on the Brian Bands Invitational XI. Brian Bands won the toss…
St Andrew’s College Squash players excel at EP Trials
St Andrew’s College squash players participated in the first round of the EP Trials on Sunday. The three Under 14’s who participated did extremely well. After this first round Samuel…
St Andrew’s College students excel at SA Maths Olympiad
The first round of the SA Maths Olympiad recently took place. Particular congratulations go to St Andrew’s College, Grahamstown, students Ndalo Tetyana and Alastair De Kock who scored 85% and…
St Andrew’s College rowers included in National Under 15 Rowing Development Squad
Seven College rowers have been included in the National Under 15 Rowing Development Squad for 2021. Alex Calder, Joe Kroon, Connor Moorcroft, Julian Mapoore, James Stapylton-Smith, Charlie Withey and Aiden…
St Andrew’s College student excels in Piano examinations
Congratulations to John Davies (Grade 8), from St Andrew’s College in Grahamstown, who achieved a Merit result for Grade 4 Piano from the Trinity College of London External Music examinations.









