)

ANHS Krieket – 1ste Krieketspan speel kookwater-krieket

ANHS Krieket. Hoërskool Aliwal-Noord se 1ste Krieketspan speel kookwater-krieket. ANHS Krieket het weereens gewys waartoe hulle instaat is tydens hul wedstryd teer teen Burgersdorp!

The Alies played a T20 match in an away game on 8 February against Burgersdorp. ANHS won the toss and decided to bowl first. Met krieket uit die boonste rakke wen ANHS met 6 paaltjies in die 13de beurt. Burgersdorp het 93 lopies aangeteken, voordat al hulle kolwers in 19 beurte uitgeboul is.

A very good and disciplined bowl attack gave very little room for Burgersdorp to build partnerships. Logan Geldenhuys het die kolwers behoorlik laat bokspring met puik afwisseling in sy boulaanval. Hy neem 3 paaltjies vir 21 lopies in 4 beurte. Logan word baie goed ondersteun deur Sizwe Maphisa, Regard Vorster en Okuhle Dyani. Hulle het elk met 2 paaltjies gespog. Die laaste paaltjie is deur David le Roux laat kantel.

Wium Smit (Captain of ANHS) played a captain’s innings and lead from the front with a brilliant innings of 52. ANHS se kaptein en openingskolwer Wium Smit was in `n vernietigende bui en teken 52 lopies van 34 balle aan.

Henco Vorster trotseer 28 balle en teken 12 lopies nie uit nie aan, in `n ankerbeurt waarin hy Wium baie goed ondersteun. Logan Geldenhuys behaal 8 lopies van 9 aflewerings voordat hy op die grens uitgevang word. Die ander nie-uit-nie kolwer is Regard Vorster met 5 lopies van 4 balle.

Congratulations to the champion team and the coach Mr. Etienne von Gericke. We are excited to see what great victories this young team will still secure in their upcoming season.”We don`t like cricket, We love it!”

Foto verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/AliesANHS

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal