)

ANHS Atletiek – ANHS atlete presteer by ASA Vrystaatkampioenskappe

ANHS Atletiek. Die afgelope naweek het ANHS se atlete aan die ASA Vrystaat Atletiek kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Die kompetisie was baie sterk en ANHS se atlete het teen atlete van regoor die Vrystaat deelgeneem. Alies se atlete het baie goed gevaar. Die atlete wat medaljes ontvang het, is: Monique Weitsz, Robert Orrock, Chris Weitsz, Catherine van Aardt, Janco Labuscagnie en Francois van Niekerk.

Goud : Monique Weitsz meisies o/18 5000mW (29:08.73s) en Robert Orrock mans o/20 10km (34:26.50).

Silver : Chris Weitsz seuns o/16 5000mW (28:35.31) en Catherine van Aardt meisies o/16 3000m (12:01.63).

Brons : Janco Labuscagnie mans o/20 110mH (17.04s) en Francois van Niekerk seuns o/18 HJ (1.80m).

Janco Labuscagnie
Francois van Niekerk

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal