)

Border Inland Hokkie – ANHS hokkie-bokkies in spanne

Border Inland Hokkie. Vyf van Hoërskool Aliwal-Noord se hokkie-bokkies het die Border Inland spanne gehaal!

Die Alies is baie trots op die volgende hokkie dogters wat verkies is om verskeie Border Inland spanne te verteenwoordig:

O/18: Anica Pretorius, Zintle Makehle, Charné Cawthorn en Kamerin McPherson

O/16: Tiné Pretorius

Hierdie dogters sal aan verdere proewe deelneem om moontlik verkies te word vir provinsiale spanne. Baie geluk ook Mej. MariĂ«tte Erwee wat ‘n onmeetbare rol speel in die sukses van ANHS se meisies hokkie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal