)

Skiet – Alie-land toets Lantie-gees

Skiet – Hardewerk, uithouvermoë en self dissipline is die fondasie waarop die skuts van Hoërskool Aliwal-Noord hulle sukses bou.

Alie-land het die afgelope naweek die lantie-gees gaan toets tydens Prysskiet 4 wat in Jacobsdal by Landboudal plaasgevind het.

Alies het met goeie gees gekompeteer en die uitslae is as volg:

0/14

Gary Marx skiet ‘n totaal van 828 punte en behaal ‘n uitstekende 1ste posisie uit 61 skuts.

Nellie Geldenhuys behaal ‘n totaal van 800 punte en verwerf ‘n 5de posisie uit 61 skuts.

Annika de Wet skiet ‘n totaal van 592 punte en behaal ‘n 47ste posisie uit 61 skuts.

0/16

Izelle van Vuuren skiet ‘n totaal van 863 punte en behaal ‘n 2de posisie uit 68 skuts.

Johané Malan skiet ‘n totaal van 833 punte en behaal ‘n 10de posisie uit 68 skuts.

0/21

William Muir behaal ‘n totaal van 807 punte en verdien‘n 9de plek uit 20 skuts.

Well done Alies! Julle skiet sukses is beslis hier in die visier.

“Success is not an accident; success is actually a choice.”— Stephen Curry

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/AliesANHS/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal