Soccer – Aliwal North High School vs Cathcart High School
Soccer. Aliwal North High School’s soccer gents showed their mettle last weekend against Cathcart High School. Cathcart dominated from the start and scored a goal in the opening minutes of…
Netball – Aliwal North High School vs Cathcart High School
Netball. Aliwal North High School played netball against Cathcart High School. Saturday, 30 July, was a day filled with excitement and ups and downs on the netball court. Good sportsmanship…
Rugby – Results of Aliwal High School v/s Cathcart High School
Rugby – Aliwal North High School played rugby against Cathcart High School. It took place on 30 July. U/14 Rugby team results: The score was 22-22. Tries: Penalty try: Siya…
Skiet – Alie blink uit in Jaggeweerskiet (SA Sport en Jag Federasie)
Skiet – Robert Orrock van Hoërskool Aliwal-Noord het gekwalifiseer vir die Vrystaat Sport en Jag skiet span. Hy gaan dus die Vrystaat verteenwoordig in Johannesburg van 4 – 6 Augustus…
Marlow Rugby – Hoër Landbouskool vs Pearson High School
Marlow Rugby. Hoër Landbouskool Marlow rugby het Saterdag, 30 Julie, met nege rugbyspanne teen Hoërskool Pearson van Summerstrand, Gqeberha, gespeel. Die wedstryde het in Gqeberha plaasgevind. Die Wolramme het in…
Prysskiet 5 – Skuts van Alies het Buffel-naam hoog gehou
Prysskiet 5 – Hoërskool Aliwal-Noord se skuts het die afgelope naweek aan Prysskiet 5 by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein gaan deelneem. Die skuts het die Buffel-naam hoog gehou en hulle…
Skiet – Hoërskool Aliwal Noord se skuts haal semi-finaal
Skiet – Hoërskool Aliwal-Noord se skuts het deurgedring na die semi-finaal. Die semi-finaal sal gehou word op 12 en 13 Augustus by Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein. Die volgende leerders het…
Gedagte vir Die Week/ Thought For The Week
Gedagte vir Die Week. Hoe ontsagwekkend is u werk/ Shout Praises to God.
Skaapskandering – Hoër Landbouskool Marlow Graad 12 LBP leerders
Skaapskandering. Die graad 12 LBP-leerders van Hoër Landbouskool Marlow van Cradock het ‘n skaapskandering kursus bygewoon. Hierdie kursus is by Marlow aangebied op Woensdag, 20 Julie en Donderdag 21 Julie.…
Karooveld Bonsmaras – Hoër Landbouskool Marlow opleidingsdag
Karooveld Bonsmaras. Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, se gr 11 LBP klas het hul jaarlikse besoek afgelê by Karooveld Bonsmaras vir ‘n vleisbees opleidingsdag. Mnr Dirk Spaargaaren en mnr Bernard Burger…
Community Project – Stulting Primary School support single mothers
Community Project – Stulting Primary School from Humansdorp, community project for this term, was to support “The Ladies Lighthouse”. The Ladies Lighthouse is a non-profit organisation which support single mothers…
Redenaars – Laerskool Stulting leerders neem deel aan kompetisie
Redenaars – ‘n Paar leerders van Laerskool Stulting in Humansdorp, het aan die Virtuele Radikale Redenaars kompetisie deelgeneem. Puik prestasies is behaal tydens die virtuele radikale redenaars kompetisie. Hanna Ferreira…
Seuns Hokkie – ANHS 1ste span vs Queens College
Seuns Hokkie. Hoërskool Aliwal-Noord se eerstespan seunshokkie het Saterdag, 23 Julie, teen Queens College se 0/19B span gespeel. Die span het baie karakter getoon en mooi as ‘n span saam…
Feed The Hungry – Curro Westbrook donated food
Feed The Hungry. Curro Westbrook, Gqeberha, would like to thank all the learners, parents and staff for helping to feed the hungry. Curro donated “jars of hope” to Julie Pheiffer.…
Northern Areas Football Association – Alex Le Roux in team
Northern Areas Football Association. Alex Le Roux, Grade 4 E2 learner from Curro Westbrook, Gqeberha, has made the Northern Areas Football Association (NAFA) under 11 team. Alex will be representing…
Mandela Dag – Laerskool Stulting neem deel aan kompetisie
Mandela Dag – Leerders van Laerskool Stulting in Humansdorp het aan ‘n Robotika kompetisie deelgeneem. Die Robotika kompetisie het plaasgevind by die Nelson Mandela Universiteit, tydens Mandela dag. Dit was…
Inland Hokkie – Hoërskool Aliwal-Noord leerders in spanne
Inland Hokkie. Tiné Pretorius van Hoërskool Aliwal-Noord het tydens die Julie vakansie die Amathole /Border Inland hokkie o/16 span verteenwoordig. Sy was vanaf 29 Junie tot 2 Julie in die…
Robotics – Stulting Primary School challenged to built fastest car
Robotics – Learners of Stulting Primary School from Humansdorp, had a challenge in Robotics called “need for speed”. The challenge was to build the fastest car possible. They had races…
Country District Tennis – Hoërskool Aliwal-Noord leerders in span
Country District Tennis. Vyf tennisspelers van Hoërskool Aliwal-Noord is gekies is vir die Country Disctricts Tennis streekspan. Hierdie span gaan 9 September teen die Xariep span speel. Onder 18 meisies:…
Krieket – Hoërskool Aliwal-Noord neem deel aan die GZ Sport Toernooi
Krieket – Hoërskool Aliwal Noord het vanaf 11 tot 15 Julie in Rustenburg deelgeneem aan die GZ Sport krieket toernooi. ANHS se spelers het baie goed vertoon en mededingende krieket…
Rugby – Laerskool Stulting rugbyspelers skitter by toernooi
Rugby – Sewe rugbyspelers van Laerskool Stulting in Humansdorp het aan die Kouga rugby Subunie toernooi deelgeneem. Hulle het die derde plek in die rugby toernooi verower. Spelers van Laerskool…
South Africa Weightlifting Championships – Ezra Karolisin won gold
South Africa Weightlifting Championships. Ezra Karolisin is a Grade 7 learner from Stulting Primary School in Humansdorp. He was a gold medalist at the 2022 South Africa Weightlifting Championships. Ezra…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. The Lord appears to Soloman again/ Die Here se antwoord aan Salomo.
ANHS Netball – Girls represent on Provincial level
ANHS Netball – Five Netball players from Aliwal North High School took part in three different SASN Netball tournaments. During the past holidays, All Ages U/12 – U/16 represented ANHS…
Land Service – Alies members to represent Eastern Cape at Nationals
Land Service. Twelve members of Aliwal North High School Land Service were selected to represent the Eastern Cape at the Nationals. The learners were selected to represent the Eastern Cape…
Gedagte vir die week/ thought for the week
Gedagte vir die week. Hebreërs 11: 1/ Hebrews 1:11. Geloof is om te weet God is dáár/ Faith is what we don’t see.
High Performance Hockey – Tarelle Jones selected for squad
High Performance Hockey. Tarelle Jones is a Grade 10 learner from Hudson Park High School in East London. She has been selected for the South African u16 High Performance hockey…
SA Schools Rugby – Hudson Park High Sibabalwe Mahashe in team
SA Schools Rugby. Hudson Park High School, East London, could not be prouder of Grade 12 learner, Sibabalwe Mahashe. He is elected for the SA Schools Rugby team. Sibabalwe is…
Thought For The Week/ Gedagte Vir Die Week
Thought for the week. David’s song of thanks/ Dit is God wat oorwinning gee. Psalms 18:31-33/ Psalm 18:32-34
SA Schools Rugby – St John’s College Joshua Boulle and Joel Leotlela
SA Schools Rugby. St John’s College, Mthatha, is proud of their captain, Joshua Boulle (UV Clayton), and Joel Leotlela (UV Nash). The boys have both been selected for the SA…
SA Skole Rugbyspan 2022 – Grey Kollege voor met vyf spelers
SA Skole Rugbyspan 2022. Grey Kollege van Bloemfontein loop vanjaar voor met vyf spelers in die SA Skole rugbyspan 2022. Die ander skole is as volg: Hilton College, KZN het…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Dink tog aan U verbond/ A prayer for the nation in times of trouble.
Fairtree Super 12-hokkietoernooi – Keer terug na twee jaar
Fairtree Super 12-hokkietoernooi. Daar baie heers groot opwinding oor vanjaar se Fairtree Super 12-hokkietoernooi. Hierdie toernooi maak ‘n terugkeer na twee jaar se afwesigheid as gevolg van die Covid-19 pandemie.…
Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Duran Sauer
Rugby Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Duran Sauer. Duran is die kaptein van Hoërskool Aliwal-Noord se 1ste rugbyspan. Hy druk vandag die sestiende drie…
Lewenswetenskappe – Hoër Landbouskool Marlow
Lewenswetenskappe. Die graad 10 Lewenswetenskappe leerders van Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, het tydens ‘n praktiese sessie, onder leiding van Mev Alet Naudé, die disseksie van vlakvark- en koedoeharte gedoen. Die…
Leer kinders oor geldsake – Hoe leer ek my kind van geld?
Leer kinders oor geldsake. Hoe leer ek my kind van geld? Dis ‘n vraag wat ek baie hoor. Van ouers, oupas en oumas. Dis moeilik om klinkklare antwoorde te bied…
Skole Rugby – Hoër Landbouskool Marlow rugbyspelers in verskeie spanne
Skole Rugby. Twee rugbyspelers van Marlow Landbouskool is gekies om die OP 0/18 Akademiespan te verteenwoordig by die Nasionale 0/18 Akademieweek skole rugby. Dempers Meyer en Conrad Botha neem gedurende…
Marlow Rugby – Hoër Landbouskool Marlow Rugby presteer
Marlow Rugby. Hoër Landbouskool Marlow het Saterdag, 4 Junie, met nege rugbyspanne teen Hudson Park gespeel op Marlow. Marlow Rugby se 0/14C en 4de spanne het ookteen Hoërskool Aliwal-Noord gespeel.…
Protea Skuts – Marlow Landbouskool skuts in Protea Silhouette Skietspan
Protea Skuts. Marlow Landbouskool, Cradock, is baie trots op hul leerders wat gekies is vir die Nasionale Protea Silhoeëtskietspan. Die seuns het baie hard gewerk en kan met reg trots…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Deuternomium 10: 12,13/ Deuteronomy 10: 12,13. Die Here is God, dien Hom. What the Lord requires.
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Blessings – Die werklike gelukkiges.
Leadership Honours – Ethan John courageous and innovative leader
Leadership Honours. Ethan John, St Andre’w College Grahamstown, has been awarded Leadership Honours. Ethan is a courageous and innovative leader. His exceptional leadership contributions have been evident through his influence…
Hockey Captains – Schools That Rock chat to Holoka Leanya
Hockey Captains. In our series on sport captains, Schools That Rock talks to Holoka Leanya. Holoka is the hockey captain of Aliwal North High School, 1st hockey team. Today he…
Curro Schools – Meet Curro Westbrook – Video nr 4
Curro Schools. Meet Curro Westbrook High School. Video nr 4. You will enjoy this one just as much. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za https://curro.co.za
Wêreldskiet – Hoër Landbouskool Marlow se ramme woon wêreldskiet by
Wêreldskiet. Vier oud- en huidige ramme van Hoër Landbouskool Marlow van Cradock gaan Wêreldskiet toe. Hulle gaan aan die volgende kompetisies deelneem: Anro (Vinkel) Steyn Junior kleinkaliber handwapen Tiaan Scheepers…
Curro Schools – Meet Curro Westbrook – Video nr 3
Curro Schools. Meet Curro Westbrook Primary School. Video nr 3. You will enjoy this one just as much. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za https://curro.co.za
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. God’s Spirit and Our Own Desires/ Die Gees van God en ons sondige natuur.
Curro Schools – Meet Curro Westbrook – Video nr 2
Curro Schools. Meet Curro Westbrook Grade R. Video nr 2. You will enjoy this one just as much. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za https://curro.co.za
Curro Schools – Meet Curro Westbrook – video
Curro Schools. Meet Curro Westbrook Preschool. You will really enjoy it. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za https://curro.co.za
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Anica Pretorius
Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Anica Pretorius. Anica is die kaptein van Hoërskool Aliwal-Noord se 1ste meisies hokkiespan. Sy teken vandag die…









