)

Inland Hokkie – Hoërskool Aliwal-Noord leerders in spanne

Inland Hokkie. Tiné Pretorius van Hoërskool Aliwal-Noord het tydens die Julie vakansie die Amathole /Border Inland hokkie o/16 span verteenwoordig. Sy was vanaf 29 Junie tot 2 Julie in die Paarl. Die toernooi is by Paarl Gimnasium aangebied en dit was baie goed georganiseerd. 

Uitslae van die Amathole /Border Inland hokkie o/16 span was as volg:

  • Inland verloor teen WP South  0-3
  • Verloor teen WP North 0-4
  • Verloor teen Boland  0-4
  • Wen teen Noord-Kaap Platteland 2-0
  • Verloor teen Namibia 0-3

Die span het vyfde uit ses provinsies geëindig. Tiné het op vele posisies gespeel maar sy het haar goed van haar taak gekwyt. Sy het Hoërskool Aliwal–Noord se naam hoog gehou.

Anica Pretorius, Zintle Makehle, Kamy McPerson en Charné Cawthorn van Hoërskool Aliwal-Noord het tydens die Julie vakansie die Amathole /Border Inland o/18 span verteenwoordig. Anica is ook as kaptein gekies vir hierdie span. Hulle was vanaf 29 Junie tot 2 Julie in die Paarl. Die toernooi het ook by Paarl Gimnasium plaasgevind.

Uitslae van hierdie wedstryde was as volg:

  • Speel gelyk op teen WP South  1-1 
  • Verloor teen WP North 3-0
  • Verloor teen Boland 2-0
  • Wen teen Noord-Kaap Platteland 3-1
  • Wen teen Namibia 1-0

Die span het vierde uit ses provinsies geëindig. Hulle het oor die algemeen baie goed gespeel. Al vier hierdie spelers het baie goeie hokkie gelewer. Hulle het die Alies naam hoog gehou!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/AliesANHS/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal