Christmas Greetings/ Kersgroete – Schools That Rock greetings
Christmas Greetings/Kersgroete. Christmas Greetings to all our schools, teachers, learners and readers of our website. Kersgroete aan al ons skole, onderwysers, leerders en lesers van ons webtuiste. Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. ‘n Dawidspsalm/ An early morning prayer
Message for the week/ Boodskap vir die week
Message for the week. Cyrus Obeys the Lord’s Commands/ Ek sal my seënuitgiet op jou kinders
ATKV Toneelaanbod – Slaggereed en grensloos in 2023!
ATKV Toneelaanbod. Die jaar 2022 was ’n groot hoogtepunt vir die ATKV se toneelaanbod. Duisende toneelliefhebbers het hul terugkeer gemaak na die verhoog en dreunend dapper ook spel vir die…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Wat geloof is/ Description of faith
Hoërskool Sentraal – Mnr Du Toit Neethling oor Schools That Rock
Hoërskool Sentraal. Mnr Du Toit Neethling, Adjunkhoof van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, gesels oor Schools That Rock.
Hoër Landbouskool Marlow – ‘n Jaar Vol Herinneringe
Hoër Landbouskool Marlow. Wat ‘n jaar, Marlow, 2022! Kyk video! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://marlow.co.za/
Mielie en Lusern Agronomie – Hoër Landbouskool Marlow presteer
Mielie en Lusern Agronomie. Gedurende Augustus het die Graad 11 LBP leerders van Hoër Landbouskool Marlow die Limagrain Zaad SA Saad Kursus in Mielie en Lusern Agronomie gedoen. Limagrain het…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die evangelie is vir alle mense/ Christ is our Hope.
SA Jagters Uitdaagskiet – Hoër Landbouskool Marlow presteer
SA Jagters Uitdaagskiet. Twee van Hoër Landbouskool Marlow se Wolramme, Derick Vermaak (Spreeu) en Nasie Vermaak (Ozzy) het deelgeneem aan die 0/18 LAPUA / SA Jagters Randslag en Senterslag uitdaagskiet…
Thought for The Week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Hebrews 3: 7,8. A rest for God’s people/ Die gevaar van afval deur ongeloof.
Marlow groet 2022 matrieks – Klok lui laaste keer vir ‘n Wolram
Marlow groet 2022 matrieks. Hoër Landbouskool Marlow groet hul matrieks op gepaste wyse. Hierdie klok lui ‘n tydperk van Wolramwees, kameraadskap, diensbaarheid, toewyding, tradisie en waardes in. Hierdie klok lui…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Leef deur geloof/ Faith in the Lord.
Filmit Festival 2022 – Announces Nominees for High Schools
Filmit Festival 2022. 2022 Marks the second year of the Filmit Festival. This festival is a film competition for high school learners from Southern Africa. It is hosted by Paul…
ANHS Prysuitdeling – Hoërskool Aliwal Noord bied glansgeleentheid
ANHS Prysuitdeling. ANHS het op 20 Oktober die geleentheid gehad om te spog met sy leerders. Hulle het op akademiese-, sport- en kultuurvlak uitgeblink. Talle leerders het by die twee…
Matriekafskeid 2022 – Hoërskool Aliwal Noord
Matriekafskeid 2022 – “Life is a circle, the end of one journey is the beginning of the next.” Aan die einde van die derde kwartaal, op 30 September, is die…
Wolkursus – Marlow Gr 11 Landbou Bestuurspraktyke (LBP)
Wolkursus 2022. Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, glo dat die jong, opkomende boere die toekoms van Suid-Afrika se landbou veilig in hul hande bewaar. Marlow is opgewonde om deel te vorm…
Matric Exams- Support your child throughout the exams and beyond
Matric Exams. The Matric final exams represent the ultimate test at the end of one’s school career. While it is an exciting milestone, almost all students find this period a…
Matrieks 2022/ Matrics 2022 – Eksamen/ Exams
Matrieks 2022/ Matrics 2022. Gebed vir Matrieks se laaste eksamen op skool. Prayer for Matrics writing their final exams at school. Schools That Rock wens julle sterkte en seën toe…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Paul’s last instructions to Timothy/ Laaste opdrag aanTimoteus.
Hoër Landbouskool Marlow – Leerders skitter by Prysuitdeling
Hoër Landbouskool Marlow. Op Donderdag, 20 Oktober, het Hoër Landbouskool Marlow vir die eerste keer in twee jaar weer ‘n volwaardige prysuitdelingsfunksie aangebied. Leerders is tydens die geleentheid vereer vir…
OVK – Ondersteuning aan Hoër Landbouskool Marlow
OVK. Wanneer Marlow se seuns besig is met opleiding in die wolskuur kan mens nie help om te gaan stilstaan by hierdie prentjie nie!! Die opleiding wat Hoër Landbouskool Marlow…
ATKV Vlymskerp Vasvrakompetisie – Hoër Landbouskool Marlow skitter
ATKV Vlymskerp Vasvrakompetisie. Hoër Landbouskool Marlow het Vrydag met ‘n lekker jong span aan die ATKV Vlymskerp Vasvrakompetisie in PE deelgeneem. Marlow se span het uitstekend gevaar. Twaalf skole het…
Gedagte vir die Week – Thought for the Week
Gedagte vir die Week. Ek hoop op God/ There is still hope.
Leerlingraad 2023 – Primêre Skool Stulting kondig leerlingraad aan
Leerlingraad 2023 – Primêre Skool Stulting in Humansdorp, het hulle nuut vekose Leerlingraad vir 2023 bekend gemaak. Die vier en twintig leerders wat verkies is, is: Anrico Moolman Bianca Eksteen…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. The Lord’s Agreement with David/ Die Hemel loof U Wondermag.
Sewes Rugby – Hoër Landbouskool Marlow spelers in OP span
Sewes Rugby. Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, is baie trots op drie van sy sewes rugby spelers! Dempers Meyer, Conrad Botha en Leonard Booysen is gekies vir die OP 0/17 Sewes…
Mangaung Skaakspan – Sarel van Biljon van Landbouskool Marlow in span
Mangaung Skaakspan. Sarel van Biljon, Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, se eie Twix, is vir die Mangaung skaakspan gekies. Die span sal vanaf 3 tot 8 Desember aan die SA Junior…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. My hulp kom van die Here/ A song of ascents
Skaaphanteringskursus – Hoër Landbouskool Marlow woon kursus by
Skaaphanteringskursus. Hoër Landbouskool Marlow van Cradock, se graad 10-Landboubestuurspraktyk leerders het ‘n Skaaphanteringskursus op Marlow bygewoon. Die kursus is moontlik gemaak deur NWKV en Zoetis. Dit is met baie professionaliteit…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. The Nation turns to God/ Maar ek Vertrou op die Here.
Careers – Three ways to turn university rejection into career redirection
Careers. Over the next few weeks, more than a million determined grade 12’s across South Africa will be hurrying to complete their application for a place at most higher education…
Mislukkings en Suksesse – Moenie dit saam met jou sleep nie
Mislukkings en Suksesse. Om die beste van jou mislukkings en suksesse te maak, moet jy dit vinnig kan vergeet. Moenie dit te veel kop toe vat nie. Lewe elke dag…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Waardig om geprys te word. The Lord is kind and merciful.
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Heilige Gees sal by julle bly/ The Holy Spirit is Promised.
Gebed vir al die Matrieks – A Prayer to All our Matrics
Gebed vir al die Matrieks. To all the Matrics: Schools That Rock wish all of you a very blessed and prosperous Record exams. May you stay calm during the exams…
Thought For the week/ Gedagte vir Die Week
Thought for The Week. The Lord is Always Near/ U omsluit my van alle kante.
Marilie Moolman Tennistoernooi – Hoër landbouskool Marlow
Marilie Moolman Tennistoernooi. Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, doen baie goed in vanjaar se Marilie Moolman Tennistoernooi wat in Cradock aangebied word. ‘n Rekord sestien spanne word vanjaar geakkommodeer. Groot skole…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Psalm 8: 4,5. Lof aan die Skepper. Psalms 8: 4,5. The wonderful name of the Lord
Gedagte van die week/ Thought for the week
Gedagte van die week. Habakuk 2: 2 – 4/ Habakkuk 2: 2 – 4. Habakuk se klag: onreg/ Habakkuk complains to the Lord.
ATKV Jeugtak – Hoër Landbouskool Marlow Ma-en-Seun-Tee
ATKV Jeugtak. Op 5 Augustus het Hoër Landbouskool Marlow se ATKV-Jeugtak hul eerste Ma-en-Seun-Tee aangebied. Die Ramme het ‘n spesiale oggend gedeel met al die besonderse vroue in die Marlow-gemeenskap.…
Vrouedag/ Women’s Day – Vir elke vrou 9 Augustus 2022
Vrouedag/ Women’s Day. Schools That Rock wens elke vrou ‘n wonderlike dag toe. Julle dra die wêreld in jul harte. We wish every woman a wonderful day. Women carry the…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. The Lord is My Fortress/ Hy wat by die Allerhoogste Skuiling Vind.
Top 10 Akademie – ANHS kondig top 10 leerders aan
Top 10 Akademie. Hoërskool Aliwal-Noord het hul top 10 akademie leerders per graad bekend gemaak. “Audentior ito” is die baie gepaste leuse van ANHS…Daadkragtig Vorentoe. Dit is presies wat die…
Fairtree Super 12 Hockey Tournament – Oranje to host 12 top teams
Fairtree Super 12 Hockey Tournament. Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is set to play host to the long-awaited Fairtree Super 12 Hockey Tournament that kicks off this week on Friday…
ANHS Land Service – Less WASTE, so we can TASTE the future!
ANHS Land Service. On Wednesday, 27 July, the ANHS Land Service members were challenged to create an entire outfit made from waste material. As always they did not disappoint. They…
ASA Kampioenskappe – Robert Orrock presteer in 10km
Asa Kampioenskappe – Robert Orrock van Aliwal-Noord Hoërskool het gekwalifiseer vir die ASA 10km kampioenskappe. Hy is een van twee Vrystaat seuns wat gekwalifiseer het vir die ASA 10km kampioenskappe.…
Eksamentegnieke – Hoër Landbouskool Marlow woon kursus by
Eksamentegnieke. Doktor Emsie Rheeders, bekende onderwys-spesialis, het Maandag, 1 Augustus haar kursus, “Hoogs Effektiewe Studie- en Eksamentegnieke” vir die graad 8 en 12 leerder van Hoër Landbouskool Marlow aangebied. Die…
Landloop Liga 6 – Hoërskool Aliwal-Noord atlete presteer
Landloop Liga 6. Die Landloop atlete van Hoërskool Aliwal-Noord het Vrydag, 29 Julie, aan die Landloop Liga 6 deelgeneem. Die landloop het in Bloemfontein plaasgevind. Aliwal se atlete het baie…









