Leerlingraad 2023 – Primêre Skool Stulting in Humansdorp, het hulle nuut vekose Leerlingraad vir 2023 bekend gemaak.
Die vier en twintig leerders wat verkies is, is:
- Anrico Moolman
- Bianca Eksteen
- Cayden Biko
- Chad Beauzick
- Connor Felix
- Daniël Theron
- Estian van Staden
- Hannes van der Merwe
- Hanno Nel
- Inge Opperman
- Janel Botes
- Jenna Jacobs
- Jodie Humby
- Jon-Daniël Witbooi
- Juhan Brits
- Killian van der Walt
- Nadia Dreyer
- Randii Geswint
- Renél Billson
- SW Roux
- Zelné Millard
- Mieke Welch
- Mieke Siemens
- Micaela Blake
Learner Council 2023
Stulting Primary School in Humansdorp has announced their newly elected Learner Council for 2023.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s voorsien