SACOPA drama kompetisie – Stulting leerder in Nasionale span
SACOPA drama kompetisie. Amé Spangenberg van Laerskool Stulting, Humansdorp het op Saterdag, 20 Mei, deelgeneem aan SACOPA drama kompetisie. SACOPA staan vir “The South African Championships of the Performing Arts”.…
Gedagte vir die Week/ Thought for the Week
Gedagte vir die Week. Dit is ‘n voorreg om te ly. Suffering for doing right.
2023 ATKV-Redenaarskompetisie – Hoërskool Cradock presteer
2023 ATKV-Redenaarskompetisie. Ses redenaars van Hoërskool Cradock het aan die 2023 ATKV-Redenaarskompetisie te Gqeberha deelgeneem. Van die ses leerders wat deelgeneem het, is twee leerders, Ineke van der Merwe en…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week: Die Christelike lewenswandel/ Words of Encouragement
Ierland toerspan – Stulting leerders gekies vir toer
Ierland toerspan – Elke jaar tydens die April vakansie onderneem Laerskool Stulting, Humansdorp se 0/13 netbal- en rugbyspan ‘n toer na Riebeek Kasteel. Dit is ‘n leersame sporttoer waar baie…
Kollig fink – Leerder van Stulting in nuwe fliek
Kollig Fink – Amé Spangenberg van Laerskool Stulting, Humansdorp spog met opname van ‘n film. Sy is ‘n graad 4 leerder en is gekies vir ‘n opname vir ‘n nuwe…
Grand Prix – Leerder van Stulting wen TSA toernooi
Grand Prix – Saskia van Loggerenberg van laerskool Stulting het deelgeneem aan die dogters 0/10 TSA toernooi. Die Grand Prixis is gehou in Port Elizabeth. Saskia is in Graad 3…
0/13 Kouga Sub Unietoernooi – Leerkrag van Stulting is hoofafrigter
0/13 Kouga Sub Unietoernooi – Leerders van laerskool Stulting is gekies vir die 0/13 Kouga Sub Unietoernooi. Die leerders wat gekies is vir die span, is CJ Allan, Connor Felix,…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Trust The Lord/ Ek het rus gevind.
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die ware wingerdstok. Jesus is the True Vine.
Hoërskool Cradock – Multisport fasiliteit in gebruik geneem
Hoërskool Cradock. Hoërskool Cradock se dag het uiteindelik aangebreek. Daar was baie ure ingesit in hierdie projek en Hoërskool Cradock kan nou spog met n multisport fasiliteit. The school is…
ATKV- Redenaarskompetisie – Hoërskool Cradock
ATKV- Redenaarskompetisie. Ses van Hoërskool Cradock se leerders, Truby Willard, Almae Willard, Inneke van der Merwe, Richelle Jansen van Rensburg, Liané van der Walt, en Fatimah Bosch het aan die…
Thought for The week/ Gedagte vir Die Week
Thought for The week. Jesus with Martha and Mary/ Jesus by Marta en Maria.
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Opstanding Sondag, die ware geregtigheid. Resurrection Sunday, values and Properties.
Jesus het vir ons gesterf/ Jesus died for us
Paastyd/ Easter. Geseënde Paasfees. Blessed and joyful Easter
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Jesus gaan Jerusalem Triomfantlik Binne/ Jesus’ Triumphant Entry.
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Lewe in die lig/ Living in the light. Lewe in die lig/ Living in the light.
Superhero for a day – Stulting Primary School Grade 4s
Superhero for a day. As part of the Grade 4 English FAL, the Grade 4’s of Stulting Primary School, Humansdorp, were superhero’s for a day. This forms part of their…
Krieket – Laerskool Stulting vs Victory Christian School
Krieket. Laerskool Stulting, Humansdorp, se o.13 krieket span het die krieket seisoen met ‘n wen teen Victory Christian School afgesluit. Stulting het met drie paaltjies die wedstryd gewen. Killian van…
Stulting League Chess – Stulting Primary vs Pellsrus
Stulting League Chess. Stulting Primary School, Humansdorp, played their first league chess match against Pellsrus. The Junior team won with a great score of 7 against 0. The Senior team…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. The Priestly Blessing/ Die priester se seënbede.
Tennis – Hoërskool Cradock vs Hoërskool Middelburg
Tennis. Op 6 Maart het twintig tennis spelers van hoërskool Cradock na Middelburg gereis vir hul jaarlikse tennis wedstryd teen Middies. Die eerste en tweede seuns- en dogterspanne het die…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. My liefde vir jou sal nooit verdwyn nie/ I will not speak against you.
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Jeremiah Speaks in the Temple/ ‘n Vals vertroue op die Tempel.
Tennis – Hoër Landbouskool Marlow vs Hoërskool Middelburg
Tennis. Hoër Landbouskool Marlow van Cradock het kragte gemeet op die tennisbaan teen Hoërskool Middelburg. Die uitslae was as volg: Marlow se 1ste span wen 5-4. Marlow se 2de span…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Ek wil getuig van u Magtige Dade/ The Lord is Kind and Merciful.
ANHS Akademie – Hoërskool Aliwal-Noord is tops
ANHS Akademie. ANHS vier vanaf 20 Januarie 2023 hul matriekgroep van 2022 saam met hul onderwysers vir die 100% slaagsyfer wat behaal is. Nog vele meer verrassings en toekennings is…
ANHS Athletes – Annual Malestwai High Schools athletics meet
ANHS Athletes. On Saturday, the 4th of February, the annual Malestwai High Schools athletics meeting was held at Sauer Park. Athletes from all the high schools in town participated and…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Ek gee aan julle roem en eer. A song of celebration.
Onderwysers – 12 Februarie Spesiale Biddag vir Onderwysers
Onderwysers – Sondag 12 Februarie is ‘n Spesiale Biddag gehou vir alle Christen Onderwysers. Gebed vir onderwysers. Ons dank U vir onderwysers waar ons kinders voorberei word vir die eise…
Landbou – Hoër Landbouskool Marlow, lusernsaad kursus
Landbou. Die graad 11 LBP leerders van Hoër Landbouskool Marlow, het die lusernsaad-kursus bygewoon wat op Marlow aangebied is. Dirk Coetzee, landboukundige, het die kursus aangebied. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://marlow.co.za/…
Hoërskool Aliwal-Noord – Ontmoet hul nuwe personeel
Hoërskool Aliwal-Noord. Ontmoet die nuwe personeel in Alieland! Die nuwe gesiggies wat by Hoërskool Aliwal-Noord rondloop het hul eerste week oorleef. Hulle het ‘n paar vrae beantwoord sodat almal hulle…
Thought for The Week/ Gedagte vir Die Week
Thought for The Week. Christ’s Love for us/Die gebed van Paulus vir die Efesiërs.
Bokhaarskool – Hoër Landbouskool Marlow
Bokhaarskool. Die Bokhaarskool is vanaf 23 tot 25 Januarie by Hoër Landbouskool Marlow aangebied. Die aanbieding is gedoen deur Mohair SA en The House of Fibre. SA Mohair bied die…
Lego Robotics – Stulting Primary Spike Essential Robotics
Lego Robotics. Stulting Primary School’s Grade 3.3 class had their first Robotics lesson of 2023. They used the school’s brand new Spike Essential Lego Robotics sets. The learners had to…
Stulting Primary School – The children behind the smiles
Stulting Primary School. Stulting Primary school’s Grade 3’s are embracing our smiles! The children behind the smiles! Stulting kicked off by celebrating their first week of Grade 3 by creating…
Laerskool Stulting – Groot opgewondenheid by “groot skool”
Laerskool Stulting. Die eerste dag van die “groot skool” was iets waarna baie maatjies oor die land uitgesien het. By Laerskool Stulting, Humansdorp, was daar beslis geen tekort aan opgewondenheid…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. A Prayer for Victory/ Die Here sal die oorwinning gee.
Chris Hani-Wes tennisproewe – Landbouskool Marlow presteer
Chris Hani-Wes tennisproewe. Die Chris Hani-Wes tennisproewe het Saterdag op Cradock plaasgevind. Hoër Landbouskool Marlow se spelers het deelgeneem en goed presteer. Marlow se tennisspelers het die volgende prestasies behaal:…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. God Gee die Oorwinning/ David’s Song of Thanks.
Hoërskool Aliwal-Noord – Skop 2023 af met ‘n “Bang”!
Hoërskool Aliwal-Noord. Sjoe, wat ‘n week! Dit was die gedagtes van elke persoon, jonk en oud by Hoërskool Aliwal-Noord gedurende hierdie eerste week. Die jaar het afgeskop met ‘n lieflike…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. True Religion/ Wys my volk op hul oortredinge. https://schoolsthatrock.co.za
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Julle moet die Here liefhê en gehoorsaam. If you are loyal to the Lord, He will bless you.
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. The Holy Spirit is Promised/ Die Heilige Gees sal by julle bly.
Mountain Biking – Jared Loenen won the Sabrina Love MTB
Mountain Biking. Jared Loenen, learner of Grey High School, Port Elizabeth, won the Sabrina Love MTB 33km Challenge yesterday in Plettenberg Bay. Jared competed against a strong field of locals,…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. The Birth of Jesus/Die Geboorte van Jesus Christus. https://schoolsthatrock.co.za
Jeugleierkonferensie – Hoërskool Jan van Riebeeck gasheer
Jeugleierkonferensie. Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad het vanjaar as gasheer opgetree vir die Jeugleierkonferensie. Die toekoms lyk blink met hierdie jongmense! Hoërskool Jan van Riebeeck se hoofleier, Simon van…
Junior Nasionale Skaakkampioenkappe – Sarel van Biljon presteer
Junior Nasionale Skaakkampioenkappe. Hoër Landbouskool Marlow van Cradock, is baie trots op hul eie Kasparov, Sarel (Twix) van Biljon. Sarel het verlede week uitstekend gevaar by die Junior Nasionale Skaakkampioenkappe…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. God is liefde. God is love. Geliefdes, ons moet mekaar liefhê.









