Mangaung Skaakspan. Sarel van Biljon, Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, se eie Twix, is vir die Mangaung skaakspan gekies. Die span sal vanaf 3 tot 8 Desember aan die SA Junior Skaakkampioenskappe in die o16-afdeling deelneem. Twix is as graad 8-leerder reeds Marlow se nommer 1-skaakspeler. Hy het hierdie kwartaal al sy opponente tydens die skool se skaakwedstryde geklop!
Mangaung Chess Team. Sarel van Biljon, Marlow Agricultural High School’s own Twix, was selected for the Mangaung Chess team. The team will compete in the SA Junior Chess Championships in the u16 division from 3 to 8 December. As a Grade 8 learner, Twix is already Marlow’s No. 1 chess player. He beat all his opponents at the school’s chess matches this term!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf